S v Slabbert en Andere

JurisdictionSouth Africa
Citation1985 (4) SA 248 (C)

S v Slabbert en Andere
1985 (4) SA 248 (C)

1985 (4) SA p248

Citation

1985 (4) SA 248 (C)

Court

Kaapse Provinsiale Afdeling

Judge

Vivier R, Tebbut R en Nel R

Heard

May 6, 1985

Judgment

May 6, 1985

Flynote : Sleutelwoorde I

Strafproses — Verhoor — Pleit — Pleit van skuldig — Ondervraging van beskuldigde ingevolge art 112 (1) (b) van Wet 51 van 1977 — Antwoorde daarop kom nie neer op getuienis J soos bedoel in art 157 (1) nie en verdere beskuldigdes kan na die ondervraging gevoeg word.

1985 (4) SA p249

Headnote : Kopnota

Die antwoorde op die ondervraging van 'n beskuldigde ingevolge A art 112 (1) (b) van die Strafproseswet 51 van 1977 is nie "getuienis" soos bedoel in art 157 (1) nie en verdere beskuldigdes kan dus gevoeg word nadat 'n beskuldigde reeds ingevolge art 112 (1) (b) ondervra is.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Trial — Plea — Plea of guilty — Questioning of accused in terms of s 112 (1) (b) of Act 51 of 1977 — Replies thereto not amounting to "evidence" as intended by s 157 (1) and further accused may be joined after B the questioning.

Headnote : Kopnota

The replies to the questioning of an accused in terms of s 112 (1) (b) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 are not "evidence" as intended by s 157 (1) and further accused can therefore be joined after an accused has been questioned in terms of s 112 (1) (b). C

Case Information

Beredenering op hersiening voor die Volle Hof. Die feite blyk uit die uitspraak.

I Maartens namens die Staat.

Mev G Stander namens die beskuldigde op versoek van die Hof. D

Judgment

Vivier R:

Die vier beskuldigdes is in die landdroshof skuldig bevind aan roof. Beskuldigde 1 is tot 12 maande gevangenisstraf gevonnis, beskuldigdes 2 en 4 is elk sewe houe opgelê en beskuldigde 3 is na 'n verbeteringskool verwys ingevolge art E 290 (1) (d) van die Strafproseswet 51 van 1977 ("die Wet").

Toe hy die saak vir outomatiese hersiening ingevolge art 302 van die Wet deurgestuur het, het die landdros die vraag geopper of die verrigtinge ingevolge die reg geskied het, in die lig van die feit dat beskuldigdes 3 en 4 as beskuldigdes gevoeg is nadat die ander twee reeds gepleit en ingevolge art 112 (1) (b) F van die Wet ondervra is. Die landdros het die vraag geopper na aanleiding van die beslissing in hierdie Afdeling in S v Hulbert and Another 1982 (2) PH H150. Die saak is vir beredenering na 'n Volbank verwys en die advokate word bedank vir hulle hulp.

Volgens die oorkonde van die verrigtinge in die landdroshof het beskuldigdes 1 en 2 aanvanklik verskyn en skuldig gepleit op G die aanklag. Na die ondervraging voormeld is 'n pleit van onskuldig ingevolge art 113 van die Wet aangeteken, en die saak is na 'n latere datum...

To continue reading

Request your trial
9 practice notes
  • S v Becket
    • South Africa
    • Invalid date
    ...of s 220 by resort to the mechanics of s 115(2)(b). The general view was stated by Vivier J (as he then was) in S v Slabbert en Andere 1985 (4) SA 248 (C). That was a case not in D pari materia, being concerned with the validity of a joinder under s 157 of two further accused after the two ......
  • S v Hendricks
    • South Africa
    • Invalid date
    ...J and Another 1982 (2) PH 1995 (2) SACR p191 Marais JA A H150 (C) were wrongly decided, and that the cases of S v Slabbert en Andere 1985 (4) SA 248 (C) and S v Ngobeni 1981 (1) SA 506 (B) were correctly decided. The case of S v Makgolelo en 'n Ander 1995 (1) SACR 386 (T) (1995 (1) PH H4 (T......
  • S v Dippenaar en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1981 (1) SA 506 (B) op 511H-512H; S v Hartkopf en 'n Ander 1981 (1) SA 992 (T) op 993C-E, G-H en 994A; en S v Slabbert en F Andere 1985 (4) SA 248 (K) op Die voeging van Minnie as beskuldigde was ook strydig met die bepalings van art 38 van Wet 51 van 1977 aangesien hy nie in hegtenis was n......
  • S v Hlokulu
    • South Africa
    • Invalid date
    ...verduideliking nie getuienis is nie, maar dit het darem 'n sekere bewyswaarde. In die onlangse Volbank beslissing S v Slabbert en Andere 1985 (4) SA 248 (K), aanvaar die Hof op 250 'In die algemeen beskou ons Howe 'n onbeëdigde verklaring van 'n beskuldigde nie as getuienis nie, maar as bew......
  • Request a trial to view additional results
9 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT