S v Modise

JurisdictionSouth Africa
Judgede Vos Hugo R en Jacobs R
Judgment Date19 August 1966
Citation1966 (4) SA 680 (GW)
Hearing Date19 August 1966
CourtGriqualand-West Local Division

Jacobs, R.:

Beskuldigde is in die landdroshof op Vryburg skuldig bevind G aan veediefstal en gevonnis tot vier maande gevangenisstraf en 'n vergoedende boete van R10.20 of verdere 14 dae gevangenisstraf. Die bewerings teen beskuldigde was dat hy 'n vark van 'n sekere mnr. Scheepers gesteel het. Hy het onskuldig gepleit.

Uit die getuienis het geblyk dat mnr. Scheepers vyf varke met sy bakkie H vanaf sy plaas na Vryburg vervoer het. Toe hy op Vryburg kom was een vark weg en aangesien hy nêrens langs die pad stilgehou het nie het hy vermoed dat een vark afgeval het. Toe hy terug is plaastoe het hy die vark nie gekry nie en die volgende dag het hy 'n rapport

Jacobs R

gekry en na beskuldigde se huis gegaan waar beskuldigde 'n hoeveelheid varkvleis en R4 kontant aan hom oorhandig het. 'n Bantoe, John Gaopalolwe, het getuig dat hy op die betrokke dag 'n dooie vark in die Tlakgamingpad 'opgetel' het. Hy het sy donkiekar gaan haal en het die A vark kom oplaai en dit huistoe geneem en gekrap. Nadat hy dit gekrap het, het beskuldigde daar gekom en die vark opgeëis. Hy sê beskuldigde het beweer dat die vark aan sy werkgewer behoort. Hy het die vark toe aan beskuldigde oorhandig.

Beskuldigde het onder eed getuig dat hy in die oggend die vark in die B pad gesien lê het. Toe hy later van die winkel terugkom het die vark nog daar gelê. Dit was dood. Hy het die vark uit die pad gesleep en is huistoe om sy kar te gaan haal. Toe hy met sy kar by die plek kom was die vark nie meer waar hy dit gelaat het nie. Hy het die spore van 'n donkiekar daar gekry en dit gevolg tot by John se huis. Hy sê dat hy die vark van John geëis het omdat hy dit 'eerste gesien' het, en het ontken C dat hy gesê het dat dit aan sy werkgewer behoort. Daar was geen ondervraging van die beskuldigde deur die aanklaer of deur die hof nie.

Op 'n navraag omtrent sy redes vir skuldigbevinding sê die landdros dat by heroorweging en in die lig van sake soos S v Ngomani, 1961 (3) SA 547 (O) D , hy tevrede is dat hy beskuldigde nie aan veediefstal moes skuldig bevind het nie maar slegs aan gewone diefstal van die gekrapte vark-karkas, en dat na sy mening 'n gepaste vonnis R20 of 40 dae gevangenisstraf sou gewees het. Ek was egter nie tevrede dat beskuldigde se skuld selfs aan gewone diefstal bo redelike twyfel bewys is nie en het op 19 deser met instemming van my kollega die skuldigbevinding en E vonnis ter syde gestel met 'n aanduiding dat redes later verstrek sal word...

To continue reading

Request your trial
13 practice notes
  • S v Van Wyk
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1952 (1) SA op bl. 389 - 391; R. v Smith, (1900) 17 S.C. 561; S. v Kazi, 1963 (4) SA 742; S. v Tshwape, 1964 (4) SA 327; S. v Modise, 1966 (4) SA 680; S. v Kahn, 1966 (1) SA 611; S. v Marshall, 1967 (1) SA 171. Sommige gewysdes vereis dat die dwaling sowel bona fide as redelik moet wees alv......
  • S v Van Wyk
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 28 Septiembre 1973

  • S v Alex Carriers (Pty) Ltd en 'n Ander
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 17 Agosto 1984
    ...Vergelyk onder andere S v Sam 1980 (4) SA 289 (T) te 294; S v Everson 1980 (2) SA 913 (NK); S v Du Toit 1981 (2) SA 33 (K); S v Modise 1966 (4) SA 680 (GW); S v Hoffman 1983 (4) SA 564 Wat eerste appellant betref, is die getuienis duidelik genoeg dat, alhoewel McKay die bemarkingsbestuurder......

    ...Vergelyk onder andere S v Sam 1980 (4) SA 289 (T) te 294; S v Everson 1980 (2) SA 913 (NK); S v Du Toit 1981 (2) SA 33 (K); S v Modise 1966 (4) SA 680 (GW); S v Hoffman 1983 (4) SA 564 (T). Wat eerste appellant betref, is die getuienis duidelik genoeg dat, alhoewel McKay die bemarkingsbestu......
  • Request a trial to view additional results
13 cases

13 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT