Van Wyk v Kleynhans

JurisdictionSouth Africa
JudgeDe Vos Hugo R en Van Rhyn R
Judgment Date29 August 1968
Citation1969 (1) SA 221 (GW)
Hearing Date15 August 1968
CourtGriqualand-West Local Division

E De Vos Hugo, R.:

Die respondent het 'n pad oor sy plaas Piccadilly, in die distrik Barkly-Wes, wat die appellant (applikant in die hof a quo) van die plaas Eldoret as 'n uitweg na die Ruigtefontein - Blikfonteinpad gebruik het, gesluit. Die appellant het ná 'n ex parte F aansoek voor die Landdros van Barkly-Wes 'n bevel verkry waardeur die geregsbode gelas is om die pad oop te maak en die respondent te beveel om alle versperrings daarop te verwyder en om die appellant in die ongestoorde gebruik van sy reg van weg te plaas, en waardeur die G respondent versoek is om op 26 Januarie 1968 in die landdroshof van Barkly-Wes redes aan te toon waarom hierdie bevel nie 'n finale bevel

De Vos Hugo R

met koste teen die respondent gemaak sal word nie. Die respondent het redes aangetoon met die gevolg dat die aansoek met koste van die hand gewys is. Die appellant kom nou na hierdie Hof toe in hoër beroep teen die uitspraak van die landdros.

A Mnr. Zietsman, namens die appellant, betoog dat wat die appellant aangevra het 'n spoliasie-bevel is en dat die vereistes vir so 'n bevel wel aanwesig is. Die vraag is of hierdie betoog kan slaag.

Die betrokke pad het 'n voorgeskiedenis wat ten dele betwis is, en vir sover dit die geval is kan daar nie op ingegaan word nie. Die vraag moet uit die onbetwiste feite alleen uitgemaak word - vide Nienaber v. B Stuckey, 1946 AD 1049 op bl. 1054. Die onbetwiste feite is die volgende:

(1) Op 28 April 1960 het die respondent die volgende dokument (bew. A) onderteken en aan die appellant gegee, naamlik

'Toekenning van uitweg

Ek die ondergetekende W. J. Kleynhans van die plaas Piccadilly distrik C Barkly-Wes, gee hiermee aan H. J. van Wyk van Eldoret (gedeelte Olienkop) 'n onvoorwaardelike uitweg, vanaf Eldoret oor Piccadilly tot by die Ruigtefontein-Blikfonteinpad.

Die publiek mag genoemde uitweg met voertuie gebruik, maar nie met diere daarlangs trek nie daar die uitweg alleen vir H. J. van Wyk onvoorwaardelik gegee is.

Ek versoek dat die afskrif van hierdie ooreenkoms deur die Afdelingsraad D van Barkly-Wes gehou sal word.

Barkly-Wes.

28/4/60 (Get.) W. J. Kleynhans.

Getuie.

(1)

..... ? .....

(2)

..... ? .....'

E (2) Op 25 Oktober 1967 het die appellant die ongestoorde gebruik van die pad gehad maar op daardie dag het die respondent deur sy prokureur die onderstaande kennisgewing aan die appellant gestuur, naamlik

'On behalf of Mr. W. J. Kleynhans, of the Farm 'Piccadilly', I have been asked to give you notice that from...

To continue reading

Request your trial
22 practice notes
  • Property Law
    • South Africa
    • Yearbook of South African Law No. , March 2021
    • 10 March 2021
    ...1989 (1) SA 508 (A) 512.50 Bon Quelle (Edms) Bpk v Munisipaliteit van Otavi 1989 (1) SA 508 (A) 514. See also Van Wyk v Kleynhans 1969 (1) SA 221 (GW) 223−224; Willowvale Estates CC v Bryanmore Estates Ltd 1990 (3) SA 954 (W) 956; Van Rhyn NO v Fleurbaix Farm (Pty) Ltd 2013 (5) SA 521 (WCC)......
  • Bon Quelle (Edms) Bpk v Munisipaliteit van Otavi
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Koöperatiewe G Maatskappy Bpk 1964 (3) SA 601 (T) op 604, 607C; Jansen v Madden 1968 (1) SA 81 (GW) op 83H - 84A; Van Wyk v Kleynhans 1969 (1) SA 221 (GW); Beukes v Crous en 'n Ander 1975 (4) SA 215 (NK) op 218G - H; Naidoo v Moodley 1982 (4) SA 82 (T); Froman v Herbmore Timber & Hardware (......
  • Does Method Really Matter? Reconsidering the Role of Common-Law Remedies in the Eviction Paradigm
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...1989 1 SA 508 (A) 513H; Kleyn Die mandament v an spolie in die Suid-Afr ikaanse Reg 300-301, 395 Interesting ly, in Van Wyk v Kleynhans 1969 1 SA 221 (GW) 224A-B, the Court em phasised tha t the partie s will essent ially deter mine what nature th e order will take I n so far as the court d......
  • FirstRand Ltd t/a Rand Merchant Bank and Another v Scholtz NO and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(SCA): dicta inparas [13] and [14] appliedTigon Ltd v Bestyet Investments (Pty) Ltd 2001 (4) SA 634 (N): consideredVan Wyk v Kleynhans 1969 (1) SA 221 (GW): consideredZulu v Minister of Works, Kwazulu, and Others 1992 (1) SA 181 (D):considered.StatutesThe National Water Act 36 of 1998, ss 2......
  • Request a trial to view additional results
20 cases

  • Van Rhyn and Others NNO v Fleurbaix Farm (Pty) Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(SCA): referred to 2013 (5) SA p523 Van Rensburg v Coetzee 1979 (4) SA 655 (A): dictum at 674H – 675C applied A Van Wyk v Kleynhans 1969 (1) SA 221 (GW): Willowvale Estates CC and Another v Bryanmore Estates Ltd 1990 (3) SA 954 (W): distinguished Wynne v Pope 1960 (3) SA 37 (C): dictum at 3......
  • Beukes v Crous en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...sake, ontstaan verwarring soms tussen 'n onbetwisde reg, en wat slegs aanspraak op 'n reg is. G Die uitspraak in Van Wyk v Kleynhans, 1969 (1) SA 221 (GW), is volgens my mening, met respek, verkeerd om twee redes: die bewering dat 'n spoliasiebevel 'n tydelike is, is kunsmatig, en aanspraak......
  • Request a trial to view additional results
2 books & journal articles
  • Property Law
    • South Africa
    • Juta Yearbook of South African Law No. , March 2021
    • 10 March 2021
    ...1989 (1) SA 508 (A) 512.50 Bon Quelle (Edms) Bpk v Munisipaliteit van Otavi 1989 (1) SA 508 (A) 514. See also Van Wyk v Kleynhans 1969 (1) SA 221 (GW) 223−224; Willowvale Estates CC v Bryanmore Estates Ltd 1990 (3) SA 954 (W) 956; Van Rhyn NO v Fleurbaix Farm (Pty) Ltd 2013 (5) SA 521 (WCC)......
  • Does Method Really Matter? Reconsidering the Role of Common-Law Remedies in the Eviction Paradigm
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...1989 1 SA 508 (A) 513H; Kleyn Die mandament v an spolie in die Suid-Afr ikaanse Reg 300-301, 395 Interesting ly, in Van Wyk v Kleynhans 1969 1 SA 221 (GW) 224A-B, the Court em phasised tha t the partie s will essent ially deter mine what nature th e order will take I n so far as the court d......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT