S v Teele

JurisdictionSouth Africa
JudgeHiemstra HR en Steenkamp R
Judgment Date13 August 1979
Hearing Date06 August 1979
CourtBophuthatswana Supreme Court

Hiemstra HR:

'n Geval van Autrefois Acquit (Vorige Vryspraak) Kom Hier Ter Sprake. Die Appellant Het Voor 'n Magistraat Op Thaba'Nchu Verskyn Op Aanklag van Oortreding van Art 8, Saamgelees Met Art 26 (1) (D) van d Hoofstuk Ii van Prok 293 van 1962, Op Grond Daarvan Dat Hy as Handelaar Sonder Die Skriftelike Vergunning van die Dorpsgebiedbestuurder Struktuurveranderinge Aangebring Het Op Perseel 3086 van Selosesha-Dorpsgebied. Hy Het Onskuldig Gepleit, Maar Is Skuldig Beving en Veroordeel Tot R50 Boete of 90 Dae Gevangenisstraf. Daarby Is Hy Beveel Om E Die Beweerde Ongemagtigde Bouwerk Op Die Perseel Af Te Breek Binne 15 Dae.

Die Staat het toegegee dat die beskuldigde voorheen op dieselfde aanklag voor die hof was. Die oorkonde van die vorige saak, wat begin het op 2 Augustus 1978, was voor die hof as 'n bewysstuk. Die nommers van die F artikels in die aanklag verskil, maar die perseel is dieselfde en die Staat gee toe dat die saak oor dieselfde feite gegaan het. Die magistraat het ook sy redes op dié basis geskryf. Die oorkonde van die vorige saak openbaar dat die aanklaer die aanklag aan die beskuldigde gestel het en dat die beskuldigde onskuldig gepleit het. Daarna is verdere besonderhede deur die verdediging aangevra. Die aanklaer was nie in staat om die G besonderhede te verskaf nie en die verhoor is derhalwe verdaag tot 17 Oktober 1978. By die hervatting was die Staat nog nie in besit van die besonderhede nie en die aanklag is teruggetrek. Die oorkonde bevat net die aantekening "charge withdrawn" maar die advokaat vir die appellant, mnr Van Coppenhagen, verseker die Hof dat die magistraat ook gesê het: "Not H guilty". Dié stelling, wat van die Balie af gemaak is, is toegegee deur mnr Nottingham, vir die Staat, en ons aanvaar dit. 'n

Hiemstra HR

Formele onskuldigbevinding was nie eens nodig nie, want die regsposisie is soos volg:

Art 6 (b) van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal:

"6.

'n Prokureur-generaal A of iemand wat 'n vervolging van Staatsweë waarneem... kan -

(a)

...

(b)

te eniger tyd nadat 'n beskuldigde gepleit het, maar voor skuldigbevinding, die vervolging ten opsigte van daardie aanklag staak, in welke geval die hof wat die beskuldigde verhoor, die beskuldigde ten opsigte van daardie aanklag moet vryspreek."

B Daar is 'n voorbehoudsbepaling wat mettertyd bespreek sal word. Die magistraat was derhalwe in elk geval verplig om die beskuldigde vry te spreek. Bowendien...

To continue reading

Request your trial
8 practice notes
  • S v Hlokulu
    • South Africa
    • Cape Provincial Division
    • 31 Octubre 1986
    ...Van Rhyn HR beslis, op hersiening, dat die staking, en ook die daaropvolgende vryspraak, nietig was. Sien ook I S v Teele 1979 (4) SA 610 (B) en S v Van Niekerk 1985 (4) SA 550 (B). 9. Die Derde Kumulatiewe Byvoegsel (1985) op 13 tot Hiemstra Suid-Afrikaanse Strafproses 3de uitg dui gesaghe......
  • S v Hlokulu
    • South Africa
    • Invalid date

  • S v Van Niekerk
    • South Africa
    • Invalid date
    ...been acquitted by a trusting but unenquiring court for the sole reason that the trial had been stopped by the prosecutor. S v Teele 1979 (4) SA 610 (B) qualified. G Case Review. Judgment Theal Stewart JP: The accused was charged with: 1. A contravention of s 142 (1) (a) or (b) of the Road T......
  • S v Van Niekerk
    • South Africa
    • Bophuthatswana High Court
    • 8 Julio 1985
    ...a prosecution, the court should enquire whether he has the consent of the Attorney-General. This view is also expressed in S v Teele 1979 (4) SA 610 (B) at G The answer to the magistrate's first question is accordingly that he should have established from the prosecutor that he had the cons......
  • Request a trial to view additional results
8 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT