S v Swane

JurisdictionSouth Africa

S v Swane
1973 (3) SA 601 (O)

1973 (3) SA p601


Citation

1973 (3) SA 601 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

De Villiers RP en Klopper R

Heard

February 22, 1973

Judgment

February 22, 1973

Flynote : Sleutelwoorde

Strafproses — Vergoeding aan klaer — Kan nie as 'n boete en as deel van die vonnis ingevolge Wet 56 van 1955 opgelê word nie — Arts. 357 (1) en 352 (1) — Hoe hulle gebruik kan word.

Headnote : Kopnota

Daar is geen voorsiening in Wet 56 van 1955 vir die oplegging van 'n boete betaalbaar aan 'n klaer as deel van die vonnis nie. Die enigste boete wat opgelê kan word is 'n strafboete uit hoofde van die bepalings van artikel 329 (1) (g) wat betaalbaar is aan die Staat. Indien 'n landdros, in 'n saak anders as 'n veediefstalsaak, soos, bv., by 'n skuldigbevinding op 'n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer, die klaer wil vergoed vir die skade wat hy opgedoen het, kan hy dit slegs op twee maniere doen. Eerstens, kan hy 'n bevel maak, benewens enige vonnis wat hy oplê, dat die beskuldigde skadevergoeding aan die klaer betaal teen 'n bepaalde bedrag uit hoofde van die bepalings van artikel 357 (1) mits die klaer, of die aanklaer namens hom, daarvoor aansoek gedoen het. Tweedens kan hy dit as 'n voorwaarde van opskorting stel dat genoemde bedrag as skadevergoeding aan die klaer betaal word (kyk artikel 352 (1)).

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Compensation to complainant — Cannot be imposed as a fine and as part of the sentence in terms of Act 56 of 1955 — Sec. 357 (1) and 352 (1) — How they can be used.

Headnote : Kopnota

There is no provision in Act 56 of 1955 for the imposition of a fine payable to the complainant as part of the sentence. The only fine which can be imposed is a penal fine under the provisions of section 329 (1) (g) which is payable to the State. If a magistrate, in a case other than a stock-theft case, as for instance on conviction on a charge of assault with intent to do grievous bodily harm, wants to compensate the complainant for the damage he has sustained, he can only do it in two ways. Firstly he can make an order, apart from any sentence which he imposes, that the accused pay compensation to the complainant in a specified amount under the provisions of section 357 (1) provided the complainant, or the prosecutor on his behalf, has applied therefor. Secondly he can make it a condition of...

To continue reading

Request your trial
1 practice notes
  • S v Mokoena
    • South Africa
    • Invalid date
    ...enige verswarende omstandighede, meen ek dat gevangenisstraf vir 'n periode van een jaar genoeg sal wees om hom tot besinning te bring. 1973 (3) SA p601 De Villiers Bygevolg word die opgelegde vonnis tersyde gestel en vervang met 'n vonnis van een jaar gevangenisstraf welke vonnis beskou mo......
1 cases
  • S v Mokoena
    • South Africa
    • Invalid date
    ...enige verswarende omstandighede, meen ek dat gevangenisstraf vir 'n periode van een jaar genoeg sal wees om hom tot besinning te bring. 1973 (3) SA p601 De Villiers Bygevolg word die opgelegde vonnis tersyde gestel en vervang met 'n vonnis van een jaar gevangenisstraf welke vonnis beskou mo......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT