S v Mokoena

JurisdictionSouth Africa
Citation1973 (3) SA 599 (O)

S v Mokoena
1973 (3) SA 599 (O)

1973 (3) SA p599

Citation

1973 (3) SA 599 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

De Villiers R en Klopper R

Heard

March 1, 1973

Judgment

March 1, 1973

Flynote : Sleutelwoorde

C Strafproses — Vonnis — Gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding — 'Omstandighede' in art. 335A van Wet 56 van 1955, soos gewysig — Omvang van.

Headnote : Kopnota

Die woord 'omstandighede' in artikel 335A van Wet 56 van 1955 het nie die beperkte betekenis van 'versagtende omstandighede' soos gebesig in artikel 330 (1) nie en hoef nie buitengewoon te wees nie. Inteendeel D sluit dit enige wettige en relevante omstandigheid in wat as strafversagting kan dien en wat na die oordeel van die hof die oplegging van 'n ligter straf as die voorgeskrewe straf regverdig. Dieselfde oorwegings geld hier as wat geld by die bepaling of daar 'omstandighede' is soos beoog deur artikel 7 van Wet 41 van 1971 en artikel 4 (1) van Wet 71 van 1968.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Sentence — Imprisonment for corrective H training — 'Circumstances' in sec. 335A of Act 56 of 1955, as amended — Scope of.

Headnote : Kopnota

The word 'circumstances' in section 335A of Act 56 of 1955 does not have the restricted meaning of 'extenuating circumstances' as used in section 330 (1) and the circumstances do not have to be exceptional. On the contrary they include any lawful and relevant circumstances which can serve as mitigating sentence and which in the opinion of the court justify a lighter sentence than the prescribed sentence. The same considerations apply here as apply in determining whether there are 'circumstances' as envisaged by section 7 of Act 41 of 1971 and section 4 (1) of Act 71 of 1968.

Case Information

Hersiening.

Judgment

E De Villiers, R.P.:

Beskuldigde, 'n 30 jarige Bantoeman, is tereg in 'n landdroshof skuldig bevind weens diefstal van drie hoenders ter waarde van R2. Nadat hy die volgende vorige veroordelings erken het, is hy gevonnis tot gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding. F

Datum

Vonnis

Misdyf

8.8.55

3 maande gevangenisstraf met dwangarbeid.

Diefstal - fiets - erf £10.0.0

9.9.63

120 dae gevangenisstraf en beveel on R6 vergoedende boete to betaal of by gebreke 'n verdere 10 dae gevangenisstraf.

Veediefstal - 6 hoenders - R6

13.3.67

5 maande gevangenisstraf en vergoedende boete van R1,50 of 4 dae gevangenisstraf.

Veediefstal - 2 hoenders - R2

1973 (3) SA p600

De Villiers RP

Beskuldigde kwalifiseer ongetwyfeld vir so 'n vonnis maar die...

To continue reading

Request your trial
4 practice notes
  • S v Maleka
    • South Africa
    • Orange Free State Provincial Division
    • 18 September 1975
    ...van die saak nogtans verg dat 'n onopgeskorte vonnis van tronkstraf aan hom opgelê moet word. In die saak van S. v. Mokoena, 1973 (3) SA 599 (O), het J. N. C. DE VILLIERS, R.P., die volgende gesê op bl. 'Die woord 'omstandighede' in art. 335A het nie die beperkte betekenis van 'versagtende ......
  • S v Maleka
    • South Africa
    • Invalid date

  • S v Blaauw
    • South Africa
    • Invalid date
    ...with the death penalty in s 330(1) of that Act and re-enacted in substantially similar form as s 277 of Act 51 of 1977. In S v Mokoena 1973 (3) SA 599 (O) De Villiers JP expressed himself as follows at 600E: J 1999 (2) SACR p304 Borchers J A 'Die woord "omstandighede" in art 335A het nie di......
  • S v Fitzpatrick
    • South Africa
    • Invalid date
    ...in argument that the defence should have cleared up this, that, or the other point or should have introduced factors of exculpation such 1973 (3) SA p599 De Villiers as possible obstruction to the driver's view. I wish to stress in the strongest terms that no such duty rests upon the accuse......
4 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT