S v Brandt

JurisdictionSouth Africa
JudgeDe Vos Hugo RP en van Rhyn R
Judgment Date04 November 1971
Citation1972 (4) SA 70 (NC)
Hearing Date04 November 1971
CourtNorthern Cape Division

S v Brandt
1972 (4) SA 70 (NC)

1972 (4) SA p70

Citation

1972 (4) SA 70 (NC)

Court

Noord-Kaapse Afdeling

Judge

De Vos Hugo RP en van Rhyn R

Heard

November 4, 1971

Judgment

November 4, 1971

Flynote : Sleutelwoorde

Landdroshof — Strafverrigtinge — Pleit van beskuldigde nie genotuleer nie — Oorkonde kan nie deur landdros reggestel word nie — Wet 56 van 1955, art. 169 (1).

Headnote : Kopnota

Kragtens artikel 169 (1) van die Strafproseswet, 56 van 1955, is dit gebiedend dat 'n beskuldigde moet pleit en dié pleit maak 'n deel uit van die proses van die strafverhoor. Waar 'n landdros versuim het om 'n pleit te notuleer kan hy nie, na uitspraak, die oorkonde regstel nie, aangesien hy functus officio is. Dus moet die verrigtinge nietig verklaar word.

Flynote : Sleutelwoorde

Magistrate court — Criminal proceedings — Accused's plea not recorded — Record cannot be corrected by magistrate — Act 56 of 1955, sec. 169 (1).

Headnote : Kopnota

In terms of section 169 (1) of the Criminal Procedure Act, 56 of 1955, it is imperative that an accused must plead and that plea is part of the procedure of the criminal trial. Where a magistrate omitted to record a plea he cannot, after judgment, correct the record as he is functus officio. The proceedings must therefore be declared null and void. H

Case Information

Hersiening.

1972 (4) SA p71

Judgment

Van Rhyn, R.:

In hierdie saak is die beskuldigde skuldig bevind aan aanranding met die opset om ernstig te beseer en gevonnis om vier maande gevangenisstraf te ondergaan.

Volgens die oorkonde is geen pleit genotuleer nie en die gebruiklike hersieningsnavraag is gedoen.

A Die landdros meld in sy redes dat die beskuldigde wel gepleit het, maar dat hy nie kan onthou of die beskuldigde 'skuldig' of 'onskuldig' gepleit het nie.

Art. 169 (1) van die Strafproseswet maak dit gebiedend dat 'n B beskuldigde wel pleit en die pleit maak deel uit van die proses van strafverhoor.

Die vraag is tans of die feit dat die landdros meen dat die beskuldigde wel gepleit het, in aanmerking geneem kan word selfs al sou dit dan 'ten gunste van die beskuldigde' veronderstel word dat die beskuldigde 'onskuldig' gepleit het.

Die landdros is ná sy uitspraak functus officio en kan self geen C regstelling op die oorkonde aanbring nie. Vgl. S. v Moikabi, 1964 (1) SA 228 (O); R. v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N); R. v Makane en 'n Ander, 1958 (3) SA 647 (O).

...

To continue reading

Request your trial
1 practice notes
  • S v Booi
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N); R. v Makane en 'n Ander, 1958 (3) SA 647 (O); R. v Zoch, 1924 T.P.D. 516; S. v Adam, 1962 (4) SA 5 (O). 1972 (4) SA p70 Van Rhyn Dit volg uit hoofde van voorafgaande dat hierdie Hof nie kennis kan neem van 'n landdros se stelling in sy redes dat 'n deel van ......
1 cases

1 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT