S v Booi

JurisdictionSouth Africa

S v Booi
1972 (4) SA 68 (NC)

1972 (4) SA p68


Citation

1972 (4) SA 68 (NC)

Court

Noord-Kaapse Afdeling

Judge

van Rhyn R en van Den Heever R

Heard

September 16, 1971

Judgment

September 21, 1971

Flynote : Sleutelwoorde

Landdroshof — Strafverrigtinge — Fout in die oorkonde — Getuienis foutiewelik neergeskryf — Kan nie deur landdros na vonnis reggestel word nie — Hooggeregshof alleen besit die bevoegdheid — Stappe wat nodig is om fout reg te maak.

Headnote : Kopnota

Waar 'n landdros 'n fout gemaak het met die neerskryf van getuienis kan hy nie die fout na vonnis regstel nie aangesien hy dan functus officio is. Slegs die Hooggeregshof kan, na 'n substantiewe aansoek deur die aanklaer of die beskuldigde by wyse van kennisgewing van mosie, 'n fout op 'n oorkonde van 'n landdros regstel en dit geld ook vir klaarblyklike foute. 'n Appèlhof kan dus nie kennis neem van 'n landdros se stelling in sy redes dat 'n deel van die getuienis foutiewelik opgeskryf is nie.

Flynote : Sleutelwoorde

Magistrate's court — Criminal proceedings — Mistake in record — Evidence incorrectly taken down — Cannot be corrected by magistrate after sentence — Supreme Court alone has the power — Steps necessary to correct mistake.

Headnote : Kopnota

Where a magistrate has made a mistake in the recording of the evidence he cannot correct the mistake after sentence as he is then functus officio. The Supreme Court alone can correct the mistake in a substantive application on notice of motion by either the prosecutor or the accused and this applies also to obvious mistakes. A Court of appeal, therefore, cannot take cognizance of a magistrate's statement in his reasons that part of the evidence was incorrectly taken down.

Case Information

Appèl teen 'n skuldigbevinding in 'n landdroshof. Die feite blyk uit die uitspraak.

H. Hendler, namens die appellant, op versoek van die Hof.

B. J. Schönfeldt, namens die Staat. G

Cur adv vult.

Postea (September 21).

1972 (4) SA p69

Judgment

Van Rhyn, R.:

Die appellant in hierdie saak is in die landdroshof skuldig bevind aan aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gevonnis tot gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding, omrede van sy vorige veroordelings. Die appellant, as beskuldigde No. 1, het saam met A 'n agtienjarige (beskuldigde No. 2) tereggestaan. Laasgenoemde is aan gewone aanranding skuldig bevind en veroordeel om 'n matige lyfstraf te...

To continue reading

Request your trial
2 practice notes
  • S v R
    • South Africa
    • Invalid date
    ...is van ontug na die eerste kind se geboorte. Daardie saak het voorgekom op 30 Januarie 1968. Appellant is onskuldig bevind en ontslaan. 1972 (4) SA p68 Van den Heever Appellant se prokureur het versoek dat dit formeel op rekord geplaas word 'dat die beskuldigde onskuldig bevind is op 30 Jan......
  • S v Siwela
    • South Africa
    • Invalid date
    ...court in a criminal trial. Mrazuli v Attorney-General and Another 1973 (4) SA 134 (E); S v K 1974 (3) SA 857 (C) at 859A; S v Booi 1972 (4) SA 68 (NC); R v Makane en 'n Ander 1958 (3) SA 647 (O); R v Mollison 1947 (4) SA 143 (N); S v Moikabi 1964 (1) SA 1981 (2) SA p59 Van Dijkhorst J 228 (......
2 cases
  • S v R
    • South Africa
    • Invalid date
    ...is van ontug na die eerste kind se geboorte. Daardie saak het voorgekom op 30 Januarie 1968. Appellant is onskuldig bevind en ontslaan. 1972 (4) SA p68 Van den Heever Appellant se prokureur het versoek dat dit formeel op rekord geplaas word 'dat die beskuldigde onskuldig bevind is op 30 Jan......
  • S v Siwela
    • South Africa
    • Invalid date
    ...court in a criminal trial. Mrazuli v Attorney-General and Another 1973 (4) SA 134 (E); S v K 1974 (3) SA 857 (C) at 859A; S v Booi 1972 (4) SA 68 (NC); R v Makane en 'n Ander 1958 (3) SA 647 (O); R v Mollison 1947 (4) SA 143 (N); S v Moikabi 1964 (1) SA 1981 (2) SA p59 Van Dijkhorst J 228 (......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT