R v Makane en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgePotgieter R
Judgment Date19 June 1958
Hearing Date19 June 1958
CourtOrange Free State Provincial Division

G Potgieter, R.:

Die twee beskuldigdes in hierdie saak is aangekla

G Potgieter R

van huisbraak met die doel om te steel en diefstal deurdat hulle op of omtrent 15 Maart 1958 by die kamer van Daniel Semela ingebreek en binnegegaan het met die doel om te steel twee baadjies, vier broeke, twee hemde, twee sakdoeke, een trui en 17s. kontant. Beide beskuldigdes het onskuldig gepleit en beskuldigde No. 1 is skuldig gevind en A beskuldigde No. 2 onskuldig.

Die klaer het onder andere soos volg getuig:

'Toe ons by die mynkampong kom sien ek beskuldigde 1 loop na die kombuis en hy het my trui aan; bewys. 11 aan. Ek het beskuldigde 1 voorgekeer en gevra waar hy trui kry. Hy sê toe hy het dit by beskuldigde 1 gekry. Ek het hom gesê dat dit my trui is en dat ek nog ander klere verloor het. Ek sien toe hy het ook die een hemp bewys. 8 aan. Beskuldigde 2 sê toe B daar is nog klere in sy kamer wat hy van beskuldigde 1 gekoop het. Ons het na sy kamer gegaan en daar het hy bewys. 3 aan my oorhandig. Beskuldigde 2 het gesê die ander klere is nog by die werkplek want hy kon nie alles dra nie en het party klere daar gelaat. Beskuldigde 2 was nugter en het normaal gepraat. Ons het na sy werkplek by Protea hostel gegaan en daar het hy na die stoomkamer gegaan terwyl ek by die kombuis gewag het. Beskuldigde 1 kom toe terug met bewys. 1, 2, 4, 5, 6, 7, 9 en 10. Die missus by hostel het ook daarna met beskuldigde 2 gaan praat in C my teenwoordigheid. Beskuldigde 2 het gesê hy weet niks daarvan nie.'

Toe die saak op hersiening voor my gedien het, het die getuienis vir my vreemd voorgekom en het dit gelyk of die landdros of die numeriese designasie van die beskuldigdes verkeerd afgeskryf het of dat die klaer 'n klaarblyklike fout in sy getuienis gemaak het. Ek het gevolglik die landdros versoek om sy redes te verstrek.

D Die landdros het daarop die volgende be-edigde verklaring aan die Hof voorgelê:

'Aansoek om wysiging van notule van verrigtinge in Strafsaak No. A.306/1958, Welkom: Die Kroon teen (1) Eric Makane, en (2) Clifton Mohata.

Ek, die ondergetekende, verklaar, soos volg:

1. Op 18/4/1958 het bogenoemde saak voor my gedien vir verhoor.

E 2. Dit het sedertdien onder my aandag gekom dat in sekere gedeeltes van die getuienis op bladsye 2 en 3 van die notule, die numeriese volgorde van die betrokke beskuldigdes foutiewelik aangeteken is.

3. Die getuie, Daniel Semela, het deurgaans in sy getuienis na beskuldigde No. 1 verwys...

To continue reading

Request your trial
5 practice notes
  • S v Siwela
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and Another 1973 (4) SA 134 (E); S v K 1974 (3) SA 857 (C) at 859A; S v Booi 1972 (4) SA 68 (NC); R v Makane en 'n Ander 1958 (3) SA 647 (O); R v Mollison 1947 (4) SA 143 (N); S v Moikabi 1964 (1) SA 1981 (2) SA p59 Van Dijkhorst J 228 (O). This power to rectify the record is exercised by v......
  • S v Booi
    • South Africa
    • Invalid date
    ...geld ook vir klaarblyklike foute. Vide S. v Moikabi, 1964 (1) SA 228 (O); R. v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N); R. v Makane en 'n Ander, 1958 (3) SA 647 (O); R. v Zoch, 1924 T.P.D. 516; S. v Adam, 1962 (4) SA 5 (O). 1972 (4) SA p70 Van Rhyn R Dit volg uit hoofde van voorafgaande dat hierdie H......
  • S v Brandt
    • South Africa
    • Northern Cape Division
    • 4 Noviembre 1971
    ...op die oorkonde aanbring nie. Vgl. S. v Moikabi, 1964 (1) SA 228 (O); R. v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N); R. v Makane en 'n Ander, 1958 (3) SA 647 (O). In 'n onlangse saak, is die aangeleentheid van regstelling van 'n D oorkonde deur die volle Regbank van hierdie Afdeling behandel in die sa......

  • Request a trial to view additional results
5 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT