De Wet en Andere v Dauth

JurisdictionSouth Africa
JudgeSmit RP
Judgment Date28 July 1966
Hearing Date21 July 1966
CourtOrange Free State Provincial Division

Smit, R.P.:

In elk van hierdie sake word voorlopige vonnis gevra vir die betaling van daarin genoemde bedrae op grond van sekere verbande, die rente waarop nie op betaaldatum betaal is nie. Daar is geen verskyning om te verdedig aangeteken nie, maar 'n sertifikaat uitgereik ooreenkomstig sub-art. (1) van art. 7 van die Boere-Bystandswet, 48 van B 1935, soos gewysig, ten gunste van verweerder, was by die Griffier ingedien.

Art. 7 (1) van die genoemde Wet bepaal:

'Alle prosedures wat in 'n hof teen 'n boer ingestel is tot verhaal van 'n bedrag deur hom verskuldig of tot beslaglegging op, of verkoop van bate wat aan hom behoort, om gevolg te gee aan 'n vonnis van daardie C hof, word opgeskort deur indiening, by daardie hof, van 'n sertifikaat, geteken deur die voorsitter of ondervoorsitter van die raad, waaruit blyk dat die betrokke boer by die raad aansoek gedoen het om bystand onder hierdie Wet en dat dit aan die voorsitter of ondervoorsitter, prima facie, voorkom dat daar 'n redelike vooruitsig bestaan dat die raad aan die applikant bystand sal verleen.'

By die verhoor was verweerder nie verteenwoordig nie. Mnr. van Heerden D het namens eiseresse de Wet en Strugnell opgetree en mnr. Brink namens Fourie. Albei advokate het die Hof se aandag daarop gevestig dat verweerder in elke verband afstand gedoen het van enige regte wat die Boere-Bystandswet aan hom gegee het en het gevra vir voorlopige vonnis teen verweerder. Die betrokke klousule in die verbande lees soos volg:

E 'Dat die verbandgewer/s/geefster afstand doen van alle voordele en regte waartoe hy/hulle/sy onder die Boere-Bystandswet, 48 van 1935, of enige wysiging of vervanging van die gemelde Wet geregtig is, en hy/hulle/sy erken dat hy/ hulle/sy die betekenis en strekking van die afstanddoening van enige rente onder voormelde Wet aan hom/hulle/haar verduidelik, ten volle verstaan. Deur sodanige afstanddoening onderneem die verbandgewer/s/geefster hiermee uitdruklik om nie aansoek by die Boere Bystandsraad te doen vir 'n sertifikaat onder arts. 5 en 7 van die F voormelde Wet of enige wysiging of vervanging daarvan nie. Indien die verbandgewer/s/geefster te sterwe kom sal bogemelde afstanddoening nog van krag wees en sy/hulle weduwee/s of haar nagelate eggenoot, kind of kinders sal ook belet wees om aansoek vir 'n sertifikaat onder bogemelde artikels te doen.'

Dit is duidelik dat daar wel 'n afstanddoening was, soos beweer word. Die vraag is egter of die...

To continue reading

Request your trial
14 practice notes
  • Jiya v Durban Roodepoort Deep Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1990 (4) SA 463 (A): considered Commissioner for Inland Revenue v Delfos 1933 AD 242: dictum at 248 applied De Wet en Andere v Dauth 1966 (4) SA 57 (O): applied Govender v Sona Development Co (Pty) Ltd I 1980 (1) SA 602 (D): dictum at 604H - 606A applied Hoisain v Town Clerk, Wynberg 1916 A......
  • Swart v Smuts
    • South Africa
    • Invalid date
    ...moratorium deur verontagsaming van art. 23 (1) (b) is dit nie strydig met die openbare belang nie. Vgl. De Wet en Andere v. Dauth, 1966 (4) SA 57; Barrett and Glynn v. Davidson, 1916 T.P.D. op bl. 43. Die uitdrukking "dispose of" word nie oral in die Afrikaanse teks van die Wet met dieselfd......
  • Tompkins v Goltz
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Enslin, 1960 (2) SA 314 (O) at p. 317; Verryne v Van Zyl and Another, 1963 (1) SA 592 (T) at p. 597; De Wet en Ander v Dauth, 1966 (4) SA 57 (O); Bay Loan Investment (Pty.) Ltd. v Bay View (Pty.) Ltd., 1971 (4) SA 538 (C) at p. 540A.) In the Act there is a direct prohibition against the p......
  • Jiya v Durban Roodepoort Deep Ltd
    • South Africa
    • Witwatersrand Local Division
    • 10 June 1999
    ...1978 (1) SA 88 (W) at 90G - H; Govender v Sona Development Co (Pty) Ltd 1980 (1) SA 602 (D) at 604H - 606A; De Wet en Andere v Dauth 1966 (4) SA 57 (O); Multilateral Motor Vehicle Accident Fund v I Meyerowitz 1995 (1) SA 23 (C) and cases cited in these decisions). Put another way, the waive......
  • Request a trial to view additional results
14 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT