Voorwoord

Date01 January 2000
Pages0-
DOI10.10520/EJC73630
Published date01 January 2000
VOORWOORD
Die invloed van die Ouditkomitee op die eksterne ouditproses is
die publikasie van die magister verhandeling van Johannes
Gerhardus van der Merwe. Dit is die tweede publikasie op die
gebied van die Ouditkunde in die Mededelings-reeks. Die eerste
publikasie op die gebied van die Ouditkunde was ’n Kritiese
ondersoek na die ontwikkeling en die funksionering van die
ouditkomitee in Suid-Afrika deur Ben Marx wat as Nommer 22
(1994) in die Mededelings-reeks gepubliseer is. Hierdie nommer
is ’n betekenisvolle bydrae na Nommer 22 veral in die lig daarvan
dat die invloed van die King-verslag (King Commission on
Corporate Governance) volledig aangespreek is.
Die publikasie van hierdie studie is ’n konkrete vergestalting van
die redaksionele beleid van die reeks om die gebied van die
Handelsreg in den brede te bestryk. Die huidige debat rondom
regshervorming rakende maatskappybeheer maak hierdie
onderwerp des te meer van aktuele belang. Die bydrae is voorts
belangrike in die lig van die weinig formele wetenskaplike-
gefundeerde navorsing oor ouditkomitees wat in Suid-Afrika
gedoen is.
Redaksie
2000

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT