Transactions of the Centre for Business Law
- Publisher:
- Sabinet African Journals
- Publication date:
- 2021-08-19
- ISBN:
- 8688-65990
Issue Number
Latest documents
- Die geregtelike bestuurder en ondernemingsreddingspraktisyn
Een van die belangrikste rolspelers in die besigheidsreddingsprosedure is die persoon wat die beheer en bestuur van die maatskappy oorneem. In die 1973 Wet word daar na die persoon as die geregtelike bestuurder verwys. Die 2008 Wet verwys na die persoon as die ondernemingsreddingspraktisyn. Die hoofstuk het derhalwe ten doel om die belangrikste fasette van hierdie rolspeler te ondersoek en te ontleed.
- Die proses
Hierdie hoofstuk het 'n uiteensetting en ontleding van die reddingsproses ten doel. Die ondernemingsreddingsproses verskil wesenlik van sy geregtelike bestuur voorganger en derhalwe sal daar gepoog word om vas te stel in welke mate die prosedures ooreenstem en in welke mate dit van mekaar verskil. Daar sal ook gepoog word om die wesenlike veranderinge te identifiseer en te evalueer.
- Rolspelers
Die doel van hierdie hoofstuk is tweeledig. Eerstens om vas te stel in welke mate die regte, bevoegdhede en verpligtinge van rolspelers en belanghebbendes van die maatskappy gewysig word deur die bepalings van die 2008 Maatskappywet. Tweedens om vas te stel hoe hierdie partye se belange geraak word deur sekere bepalings vervat in die Wet.
- Opsomming / Summary
In die huidige ekonomiese klimaat waar al hoe meer maatskappye onder finansiële druk verkeer, is 'n effektiewe besigheidsreddingstelsel van onskatbare waarde. 'n Stelsel wat die maatskappy die geleentheid bied om weer 'n suksesvolle onderneming te word en op 'n solvente grondslag handel te dryf, is nodig. In the current economic climate, where more and more companies find themselves under financial strain, an effective business rescue system is essential. A system is needed which affords the company an opportunity to once again become a successful concern and carry on business on solvent grounds.
- Die geskiedenis van besigheidsredding
Alhoewel Suid-Afrikaanse pogings tot dusver tot 'n geslaagde besigheidsreddingsmodel grootliks onsuksesvol was, moet dit steeds gemeld word dat Suid-Afrika eintlik baanbrekerswerk op die gebied verrig het. Die hoofstuk het ten doel om die ontstaan en ontwikkeling van besigheidsredding te ontleed.
- Gevolgtrekking en aanbevelings
Suid-Afrika het baanbrekerswerk ten aansien van besigheidsredding verrig. Dit blyk duidelik uit die 1926 Maatskappywet. Ten spyte hiervan het die daaropvolgende reddingsmodelle nie die mas opgekom nie en was die geregtelike bestuursmodel in die besonder 'n groot mislukking.
- Bibliografie
Bibliografie
- Besigheidsredding : definisie en doel
In hierdie hoofstuk word daar gekyk na wat presies met die term "besigheidsredding" of te wel "business rescue" bedoel word asook na die doel van sodanige besigheidsreddingskema.
- Sleutelterme in Engels
Sleutelterme in Engels
- Die vereistes
In hierdie hoofstuk word daar hoofsaaklik gefokus op die vereistes waaraan 'n maatskappy moet voldoen alvorens die hof 'n besigheidsreddingsmodel sal goedkeur. In die geval van ondernemingsredding die vereistes waaraan daar voldoen moet word voordat die direksie by wyse van 'n besluit of 'n aansoek by die hof deur 'n geaffekteerde persoon die maatskappy onder ondernemingsredding plaas. Daar sal ook gekyk word na die toepassingsterreine van beide besigheidsreddingsmodelle.
Featured documents
- Die geregtelike bestuurder en ondernemingsreddingspraktisyn
Een van die belangrikste rolspelers in die besigheidsreddingsprosedure is die persoon wat die beheer en bestuur van die maatskappy oorneem. In die 1973 Wet word daar na die persoon as die geregtelike bestuurder verwys. Die 2008 Wet verwys na die persoon as die ondernemingsreddingspraktisyn....
- Maritime liens and the conflict of laws - an exegesis of the Anglo-common law decisions after The Halcyon Isle
The Halcyon Isle has defined the debate about the recognition and enforcement of foreign maritime liens in Anglo-common law jurisdictions, with reference to what is widely regarded as the lynchpin of the judgment: the classification of the maritime lien as a procedural right under English...
- Pure corporate control in South Africa : chapter 3 : part two : South Africa on corporate control
Corporate governance regulates the extent of the power shareholders have in a company. It regulates how the shareholders can exercise their rights and have a productive relationship with the company and the management. The subject of corporate control is therefore, a subject which directly...
- Conclusion : reconceptualising the maritime lien and the conflict of laws
The speculative explanations about the origin, nature and justification of the maritime lien have resulted in an avoidance of analytical jurisprudence, almost as though abstract jurisprudence would be a judicial straightjacket for the concept of the maritime lien. The fact that the maritime...
- External relations / Eksterne verhoudings : caput 5
A close corporation is a legal person created under an general enabling Act by registration in compliance with statutory requirements. There has been a complete break with the traditional principles determining the validity of contracts with corporations created under a general enabling Act. ...
- Agtergrond : die vermoë en verteenwoordiging van 'n maatskappy : hoofstuk 2
Die vermoë en verteenwoordiging van die maatskappy word deur beide die gemenereg, sowel as verskeie statutêre bepalings gereël. In hierdie hoofstuk sal eerstens die gemenereg en daarna die huidige regsposisie ten aansien van maatskappye in Suid-Afrika bestudeer word. Die doel van die...
- Die estoppelleerstuk : hoofstuk 8
Die doel van hierdie hoofstuk is om die toepassing van die estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse maatskappyereg te ontleed. Die ondersoek word beperk tot die ontleding van die estoppelleerstuk in die Suid-Afrikaanse maatskappyereg, aangesien die estoppelleerstuk nie 'n leerstuk eie aan die ...
- Legal framework of the close corporation : chapter 3
Like the GmbH, also the close corporation is the subject of its own specific Act. This being the Close Corporations Act 69 of 1984, which came into effect on 1 January 1985....
- Statutêre minderheidsbeskerming in Suid-Afrika. Hoofstuk 5
In Suid-Afrika wend min minderheidsaandeelhouers hulself tot die howe. Oor die rede hiervoor kan daar alleen gespekuleer word. In die algemeen kan gesê word dat 'n maatskappy funksioneer weens die beginsel van meerderheidsbewind: die houers van die meerderheid van die aandele waaraan stemreg ...
- Concept and development / Konsep en ontwikkeling : caput 1
Small enterprises play a valuable role in particularly in a country where the unemployment level is high by creating new job opportunities, providing stability, eliminating poverty, improving competitiveness, promoting the development of labour skills and ensuring economic growth. It was...