Voorwoord

AuthorEstelle Hurter
DOI10.10520/EJC74024
Published date01 January 2004
Date01 January 2004
Pages-
VOORWOORD
Die huidige hersieningsprogram van die Suid-Afrikaanse korpora-
tiewe reg sluit die totale hersiening van die maatskappyereg in.
Aspekte van statutêre minderheidsbeskerming in die Suid-
Afrikaanse Maatskappyereg is die publikasie van die proefskrif van
Estelle Hurter wat ’n weldeurdagte vertrekpunt vir verdere regsont-
wikkeling en hersiening van die Suid-Afrikaanse maatskappyereg
ten aansien van die beskerming van minderhede bied. Deur ’n
regsvergelykende ondersoek word die Suid-Afrikaanse statutêre
beskerming in konteks geplaas en word uitvoerbare aanbevelings
gemaak. In hierdie proefskrif word ’n hele aantal probleme indiepte
bespreek en praktyksgerigte oplossings aan die hand gedoen. So-
doende word ’n betekenisvolle bydrae tot die ontwikkeling en ver-
eenvoudiging van die Suid-Afrikaanse korporatiewe reg gelewer.
Die Redaksie
2003

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT