Voorwoord

Date01 January 2001
Pages0-
Published date01 January 2001
DOI10.10520/EJC73784
VOORWOORD
Hierdie publikasie is die vierde in die Medelings-reeks wat gewy
word aan ekonomiese misdade. Reeds in 1987 is die vyfde
volume in die reeks gewy aan misdrywe ingevolge die
Maatskappywet van 1973. Volume 25, gepubliseer in 1995, is
afgestaan aan Economic Crime in Southern Africa, terwyl nr 31,
gepubliseer in 1998, gehandel het met Money laundering control
in South Africa.
Hierdie volume wat primêr handel met geldwas, korrupsie en
rekenaarmisdade. Dit bou nie net voort op die stewige fondamente
wat deur die vorige publikasies gelê is nie, maar lewer ook
afdoende bewys van die voortgesette noue samewerking op die
gebied tussen die Sentrum vir Ondernemingsreg aan die eenkant,
die Centre for International Documentation and Organised and
Economic Crime (CIDOEC), Cambridge, en die Institute of
Advanced Legal Studies, Londen, aan die ander kant.
Tewens, bykans al die bydraes vervat in hierdie volume is
gebaseer op referate wat gelewer is tydens konferensies te
Cambridge en Shanghai waarby al drie instansies in ’n meerdere
of mindere mate betrokke was.
Hierdie publikasie word, soos sy voorgangers, aangebied in die
vertroue dat dit ’n wesentlike bydrae sal lewer tot die kennis van
die vakgebied.
Die Redaksie
2001

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT