Volschenk v Die Meester en Andere

JurisdictionSouth Africa
Judgevan Wyk R
Judgment Date19 February 1958
Citation1958 (2) SA 363 (C)
Hearing Date19 February 1958
CourtCape Provincial Division

Van Wyk, R.

G Die testament van wyle Jan Pieter Marais kom voor op een enkele stuk papier. Dit is so gevou dat dit vier bladsye bevat. Op elke bladsy is daar vier rooi lyne, elk omtrent 'n duim van die kant

Van Wyk R

van die bladsy. Op die eerste bladsy kom slegs die woorde 'Testament van Jan Pieter Marais (tans van Laingsburg)' voor. Op die tweede bladsy begin die testament. Geen geskrif kom voor op die dele wat deur die rooi lyne afgemerk is nie. Met ander woorde, die bepalings van die testament A verskyn binne die vierkant deur hierdie rooi lyne gemaak. Die tweede bladsy is behoorlik deur die testateur gemerk en deur die getuies geteken, en die handtekening van die notaris kom ook daarop voor. Die woord 'merk' wat die merk van die testateur aandui is 11/2 duim bokant die onderste rooi lyn. Op bladsy 3 verskyn die res van die testament. Ook daar is niks getik op die kante wat deur die rooi lyne afgemerk is nie. B Die getikte deel is binnekant die vierkant wat deur die rooi lyne gemaak word. Hier ook het die getuies behoorlik geteken en het die testateur sy merk aangebring, en die woord 'merk' wat die merk aandui is 2 duim bokant die onderste rooi lyn. Ook hierdie bladsy is deur die notaris geteken. Op die vierde bladsy verskyn die sertifikaat deur die notaris. Dit lees as volg:

'Ek, die ondergetekende Siegfried Paul Heese, in my hoedanigheid as publieke notaris en as sulks behoorlik beëdig en praktiserende te Laingsburg in die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop, sertifiseer hiermee:

a

Dat die testateur Jan Pieter Marais van die hierbo-staande testament aan my bekend is;

b

Dat ek myself tevrede gestel het dat die bostaande testament die laaste wil en testament is van die gemelde testateur.

D ten bewyse waarvan het ek hieraan my handtekening geheg te Laingsburg op hede die 22ste Junie 1957.

(Get.) S. P. Heese

Openbare notaris.'

Hierdie sertifikaat, gemeet vanaf die boonste rooi lyn tot onderkant die woord 'notaris', beslaan 71/4 duim. Onder dit verskyn die seël van die notaris, wat feitlik die hele bladsy dan vol maak.

E Die applikant se eggenote is die suster van die testateur en sou, indien gemelde testament ongeldig verklaar word, 'n intestate erfgenaam van hom wees. Die applikant beweer dat hierdie testament ongeldig is omdat dit nie aan die bepalings van art. 2 (1) (a) (v) van Wet 7 van 1953 voldoen nie. Hierdie artikel bepaal as volg:

'2. (1)

Behoudens die...

To continue reading

Request your trial
9 practice notes
  • Tshabalala v Tshabalala
    • South Africa
    • Invalid date
    ...bladsy moes geteken het, is uitdruklik of implisiet voorheen al in ander beslissings bereik. Sien Volschenk v Die A Meester en Andere 1958 (2) SA 363 (K); Roberts and Another v The Master 1975 (4) SA 377 (W); Van Huyssteen v Die Meester 1975 (4) SA 449 (W). Vgl ook die eerste sin te 411 in ......
  • Radley en 'n Ander v Stopforth en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...plig van die Hof is om die bepalings van die Wet uit te lê en toe te pas'. (Sien ook op dié aspek Volschenk v. Die Meester en Andere, B 1958 (2) SA 363 Soobramoney and Others v. Moothoo and Others, 1957 (3) SA 707 (D): Hier het dit gegaan oor die vertolking van die sinsnede 'that the testat......
  • Philip and Another v the Master and Others
    • South Africa
    • Durban and Coast Local Division
    • 14 February 1980
    ...be invalid as it was not signed at the end thereof. That case is clearly distinguishable. So, too in Volschenk v Die Meester en Andere 1958 (2) SA 363 (C). There a will was signed by the testator by the making of a mark. It had ended on the third page but the notary instead of commencing F ......

  • Request a trial to view additional results
9 cases

9 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT