S v Setnoboko

JurisdictionSouth Africa
JudgeFlemming R en Kotzé Wn R
Judgment Date02 April 1981
Hearing Date02 April 1981
CourtOrange Free State Provincial Division

Flemming, R.:

Die beskuldigde is tereg skuldig bevind aan oortreding van art 2 (a) van Wet 41 van 1971. Hy is gevonnis tot vyf jaar gevangenisstraf B waarvan drie jaar opgeskort is vir vyf jaar op voorwaarde dat die beskuldigde nie weer skuldig bevind word aan dieselfde oortreding wat gedurende die opskortingsperiode gepleeg word nie. Die beskuldigde, 'n 27-jarige eerste oortreder, mag gevolglik genoodsaak wees om ivm 300 gram dagga 'n vonnis van vyf jaar gevangenisstrafuit te dien.

C 'n Faktor wat tot die hersieningsnavraag gelei het, is die indruk uit die oorkonde dat die landdros - soortgelyk aan verskeie gevalle wat onlangs voorgekom het - onder die indruk was dat 'n minimum vonnis geld maar dat by versagtende omstandighede 'n mate van verligting toegestaan kan word. Nadat die bepalings van art 7 van die betrokke Wet "verduidelik" is en die D beskuldigde die hof toegespreek het, is 'n spesifieke bevinding van bepaalde versagtende omstandighede afsonderlik genotuleer, naamlik:

"(1)

Beskuldigde se persoonlike omstandighede;

(2)

die feit dat beskuldigde 'n eerste oortreder is."

Die periode van gevangenisstraf het dan ook presies ooreengestem met die minimum vonnis wat voorheen gegeld het. Die landdros sê nou in sy redes E dat hy vyf jaar gevangenisstraf as 'n gepaste straf beskou het en

"omdat daar versagtende omstandighede teenwoordig was, het die hof besluit om drie jaar gevangenisstraf vir 'n tydperk op te skort. 'n Verdere doel wat die opskorting van 'n deel van die vonnis betref, is om 'n swaard oor die beskuldigde se kop te hang om te probeer verhoed dat hy weer dieselfde F misdaad in die toekoms pleeg."

Die landdros is ook gevra omtrent sy besluit om vyf jaar as opskortingstermyn te bepaal. Dit skyn asof sommige landdroste geen ander termyn bepaal nie behalwe miskien in gevalle wat nie op hersiening kom nie. Die landdros se redes is essensieel dat die opskortingsperiode op die datum van vonnisoplegging begin loop en dat hy G 'n drie jaar periode na die ontslag uit die gevangenis wou hê

"waarin beskuldigde hom sal kan bewys en die drie jaar gevangenisstraf wat oor sy kop hang moet dan nie alleen vir hom beskerm nie maar ook die gemeenskap teen die gebruik van die euwel wat beskuldigde aan hulle verskaf".

Ten eerste is vyf jaar gevangenisstraf vir hierdie geval te veel. Vgl, H bv, S v Thaele 1979 (4) SA 1039 (K); S v Oliphant (hersieningsaak 854/80) waar hierdie Hof vier jaar gevangenisstraf opgelê het waarvan een jaar opgeskort is, in verband met 38 kg dagga; S v Phangoa (appèl 42 van 1980) waar vir 35 kg dagga drie jaar gevangenisstraf opgelê is met een jaar opgeskort. Onlangse vonnisse deur landdroste opgelê sluit in: nege maande gevangenisstraf ten aansien van 280 gram dagga

Flemming R

vir 'n 32-jarige oortreder te Welkom; twee jaar waarvan een jaar opgeskort A is vir 519 gram waarmee te Bloemfontein handel gedryf is deur 'n 42-jarige man wat agt nie-soortgelyke vorige oortredings gehad het. Vyf jaar gevangenisstraf kan uiteraard gepas wees. In S v Mabuya 1979 (3) SA 1070 (A) is so 'n vonnis opgelê vir hoeveelhede wat wissel tussen nege sakke en 40 sakke dagga vir 'n appellant wat stelselmatig en op groot B skaal handel gedryf het deur aansienlike hoeveelhede stelselmatig, in 'n groot area, te verkoop. 'n Verdere verstelling is gemaak vir die kumulatiewe effek van die elf vonnisse. In S v Chuma 1980 (1) PH H68 (A) is 10 jaar gevangesstraf waarvan twee jaar opgeskort is, vir 'n 44-jarige eerste oortreder opgelê wat in 534, 6 kg handel gedryf het.

C Die hoeveelheid dagga en die beskuldigde se ouderdom is vanselfsprekend nie die enigste faktore nie. In hierdie geval is daar niks besonders wat 'n besondere swaar vonnis regverdig ten aansien van die dagga wat in die beskuldigde se besit gevind is en wat hy, soos aanvaar moet word, besit het vir die doel van verkoop nie. Ek meen dat 'n vonnis van vyf jaar D gevangenisstraf vir die bepaalde...

To continue reading

Request your trial
40 practice notes
  • The Punishment must fit the Crime: Also when the Offender has Previous Convictions?
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...1993 2 SACR 633 (A) 638 At mo st a sentence on the heavy side of t he spectrum of appro priate sentences is permitt ed Cf S v Set noboko 1981 3 SA 553 (O) 558; Terblanche Guide to Senten cing 351 for a more complete discussion50 For example, S v Matlotlo 20 04 2 SACR 549 (T) still res ulted......
  • Case Review: Sentencing
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...suspended. It has repeatedly been stressed in our courts that the softening effect of the suspension of a sentence (cf S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) at 557; S v Shangase 1972 (2) SA 419 (N) at 428) does not permit a sentence out of all proportion to the crime (cf S v Slabbert 1998 (1) S......
  • 2005 index

    ...and Company (Pty) Ltd S v Sebejan 1997 (1) SACR 626 (W) .................................................. 286–287; 380 S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) ......................................................... 386S v Shaik and Others [2005] 3 All SA 211 (D) .....................................
  • S v Ndaba
    • South Africa
    • Invalid date
    ...uitwerking daarvan deur 'n gedeeltelike opskorting verlig word, is uitermate straf. In dié verband wil ek beaam wat in S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) op 556D-557H gesê is, naamlik dat daar by die beoordeling van die swaarte van 'n vonnis na die geheel daarvan gekyk moet word en nie bloot......
  • Request a trial to view additional results
37 cases

  • S v Nxumalo
    • South Africa
    • Invalid date
    ...toelaatbaar is, naamlik vyf jaar of, soos in hierdie geval, vier jaar. (Vergelyk wat in hierdie verband gesê is in S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O).) So 'n vonnis kan na my mening onnodig lank oor 'n oortreder se kop hang indien die tydperk van opskorting te lank is. Indien 'n bepaalde bes......
  • S v Ndaba
    • South Africa
    • Appellate Division
    • September 24, 1993
    ...uitwerking daarvan deur 'n gedeeltelike opskorting verlig word, is uitermate straf. In dié verband wil ek beaam wat in S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) op 556D-557H gesê is, naamlik dat daar by die beoordeling van die swaarte van 'n vonnis na die geheel daarvan gekyk moet word en nie bloot......
  • S v Mokoena
    • South Africa
    • Invalid date
    ...met eerbied saamstem met wat VAN DIJKHORST R in E hierdie verband sê op 736A - C van die Allart -beslissing. (Sien ook S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) op 556D - Gevolglik word die skuldigbevinding en vonnis bekragtig behalwe dat die woorde "of 2 (b)" in die opskortingsvoorwaardes deurgeha......
  • Request a trial to view additional results
3 books & journal articles
  • The Punishment must fit the Crime: Also when the Offender has Previous Convictions?
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...1993 2 SACR 633 (A) 638 At mo st a sentence on the heavy side of t he spectrum of appro priate sentences is permitt ed Cf S v Set noboko 1981 3 SA 553 (O) 558; Terblanche Guide to Senten cing 351 for a more complete discussion50 For example, S v Matlotlo 20 04 2 SACR 549 (T) still res ulted......
  • Case Review: Sentencing
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...suspended. It has repeatedly been stressed in our courts that the softening effect of the suspension of a sentence (cf S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) at 557; S v Shangase 1972 (2) SA 419 (N) at 428) does not permit a sentence out of all proportion to the crime (cf S v Slabbert 1998 (1) S......
  • 2005 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...and Company (Pty) Ltd S v Sebejan 1997 (1) SACR 626 (W) .................................................. 286–287; 380 S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) ......................................................... 386S v Shaik and Others [2005] 3 All SA 211 (D) .....................................
40 provisions
  • The Punishment must fit the Crime: Also when the Offender has Previous Convictions?
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...1993 2 SACR 633 (A) 638 At mo st a sentence on the heavy side of t he spectrum of appro priate sentences is permitt ed Cf S v Set noboko 1981 3 SA 553 (O) 558; Terblanche Guide to Senten cing 351 for a more complete discussion50 For example, S v Matlotlo 20 04 2 SACR 549 (T) still res ulted......
  • Case Review: Sentencing
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...suspended. It has repeatedly been stressed in our courts that the softening effect of the suspension of a sentence (cf S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) at 557; S v Shangase 1972 (2) SA 419 (N) at 428) does not permit a sentence out of all proportion to the crime (cf S v Slabbert 1998 (1) S......
  • 2005 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...and Company (Pty) Ltd S v Sebejan 1997 (1) SACR 626 (W) .................................................. 286–287; 380 S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) ......................................................... 386S v Shaik and Others [2005] 3 All SA 211 (D) .....................................
  • S v Ndaba
    • South Africa
    • Invalid date
    ...uitwerking daarvan deur 'n gedeeltelike opskorting verlig word, is uitermate straf. In dié verband wil ek beaam wat in S v Setnoboko 1981 (3) SA 553 (O) op 556D-557H gesê is, naamlik dat daar by die beoordeling van die swaarte van 'n vonnis na die geheel daarvan gekyk moet word en nie bloot......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT