S v Seleke en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgeRumpff HR, Joubert AR en Hoexter Wn AR
Judgment Date19 May 1980
Hearing Date01 May 1980
CourtAppellate Division

Rumpff, HR.:

Die twee appellante in hierdie saak is in 'n Rondgaande Hof in Transvaal oa aan moord sonder versagtende omstandighede skuldig bevind en ter dood veroordeel. Die appèl wat tans voor hierdie Hof dien, met verlof D van hierdie Hof, handel nie oor die korrektheid van die beslissing vir sover dit die feite betref nie, of vir sover dit die vonnis betref nie, maar wesenlik oor die betekenis van art 220 gelees met art 115 van die Strafproseswet 51 van 1977.

Die appellante het oorspronklik ingevolge die bepalings van art 119 van E die Wet voor 'n landdros verskyn op 'n klag van moord en 'n klag van huisbraak met die opset om te roof en roof met verswarende omstandighede. Nadat beide appellante onskuldig gepleit het op beide klagte, het die landdros ingevolge art 122 (1) die bepalings van art 115 toegepas en sekere verklarings van die appellante genoteer. Volgens die notule het eerste appellant, wat beskuldigde nr 1 was, die volgende gesê wat klag 1 betref (die van moord):

F "Beskuldigde nr 2 het die Blanke man buitekant toe geneem en ek was nie daar nie. Ek weet nie of die Blanke man doodgemaak is nie. Toe ek gearresteer is, het ek gehoor daar is 'n Blanke man vermoor."

Tweede appellant het wat betref klag 1 oa gesê:

"Ek kan skuldig wees dat ons die Blanke man vermoor het."

En ook:

G "Beskuldigde 1 het by die ou man gegaan en hom om die nek vasgehou. Hy het my gewys dat ek die ou man om die nek moes vashou."

Daar verskyn in die notule van die landdros ook die volgende omtrent tweede appellant:

"Beskuldigde 2 erken ingevolge art 220 van Wet 51 van 1977:

H 'Ek het oorledene vasgehou en gewurg totdat oorledene bewusteloos geraak het. Ek wou hom nie doodgemaak het nie. Ek wou hom net laat skrik sodat ons die geld kan kry'."

Dit is onnodig om na die verklaring van tweede appellant of sy erkenning ingevolge art 220 van die Wet ten opsigte van klag 2 te verwys.

By die aanvang van die verhoor in die Rondgaande Hof het beide appellante onskuldig gepleit en verklaar dat hulle niks van die beweerde insident weet nie. Volgens die oorkonde van die Rondgaande Hof is 'n afskrif van die verrigtinge voor die landdros ingevolge art 235 van die Wet deur die aanklaer voor die Hof a quo as getuienis gelê.

Rumpff HR

Art 220 van die Strafproseswet lui soos volg:

"'n Beskuldigde of sy regsadviseur kan in strafregtelike verrigtinge 'n feit erken wat by daardie verrigtinge in geskil geplaas is en so 'n erkenning is voldoende bewys van so 'n feit."

A Namens appellante is aangevoer dat die erkenning deur tweede appellant aan die landdros gemaak en as getuienis in...

To continue reading

Request your trial
51 practice notes
  • S v Dlamini; S v Dladla and Others; S v Joubert; S v Schietekat
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(Pty) Ltd 632 S v DLAMINI; S v DLADLA AND OTHERS; S v JOUBERT; S v SCHIETEKAT KRIEGLER J 1999 (4) SA 623 CC A S v Seleke en 'n Ander 1980 (3) SA 745 (A): referred to S 'V Shezi 1996 ( 1) SA CR 715 (T): referred to S v Steyn 1954 (1) SA 324 (A): referred to S v Tshabalala 1998 (2) SACR 259 (......
  • S v Mabaso and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...made by an accused in the course thereof have been considered in a number of decisions by this Court. See S v Seleke en 'n Ander 1980 (3) SA 745 (A); S v Sesetse en 'n Ander 1981 (3) SA 353 (A); S v Daniëls en 'n Ander 1983 (3) SA 275 (A); S v Nkosi en 'n Ander 1984 (3) SA 345 (A). In the l......
  • S v Dlamini; S v Dladla and Others; S v Joubert; S v Schietekat
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and can be asked elucidatory and supplementary questions by the court. The purpose is, as Rumpff CJ said in S v Seleke en 'n Ander 1980 (3) SA 745 (A) at 753G, to ascertain what exactly the accused is putting in issue with the plea of not guilty in order to avoid unnecessary evidence being ......
  • S v J
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1942 (1) PH H63 (SWA); R v K 1951 (4) SA 49 (O) op 54 - 5; S v Dladla en Andere 1980 (1) SA 1 (A) op 4A - H; S v Seleke en 'n Ander 1980 (3) SA 745 (A); S v Sesetse en 'n Ander 1981 (3) SA 353 (A) op 375F - 376C; S v Mjoli and Another 1981 (3) SA 1233 (A) op 1243D - F; S v Steynberg 1983 (3......
  • Request a trial to view additional results
50 cases

1 books & journal articles
  • Recent Case: Criminal Procedure
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 28 Agosto 2019
    ...only issue raised by the plea is whether or not the accused stabbed the complainant in self-defence.' The court referred to S v Seleke 1980 (3) SA 745 (A) where it was held that the purpose of s 115 is to establish precisely what is in dispute between the accused and the state thereby exclu......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT