S v Maarman

JurisdictionSouth Africa
JudgeRumpff HR, Jansen AR en Muller AR
Judgment Date01 June 1976
Citation1976 (3) SA 510 (A)
Hearing Date18 May 1976
CourtAppellate Division

Rumpff, H.R.:

In hierdie saak is appellant deur 'n Regter en assessore in Oktober 1975 te Port Elizabeth skuldig bevind aan F verkragting en aan moord. Die Verhoorhof het bevind dat, wat die moord betref, daar geen versagtende omstandighede was nie en het die appellant ter dood veroordeel. Met verlof van hierdie Hof kom hy in hoër beroep teen die vonnis. Namens appellant is betoog dat die Verhoorhof gefouteer het deur geen versagtende omstandighede te bevind nie. Na aanhoor van die betoog is die appèl mondelings afgewys en hierdie Hof het te G kenne gegee dat skriftelike redes vir die bevel gegee sou word. Wat volg, is die redes. Die appellant het saam met drie ander beskuldigdes op die bogenoemde klagtes in die Verhoorhof verskyn. Appellant was nr. 3 beskuldigde. Dit blyk uit die getuienis dat op die aand van 22 November 1974 'n bende van ses jong mans en seuns na 'n huis gegaan het van 'n sekere Bosch in Missionvale. Daar is aan die deur geklop. Die bewoners was klaarblyklik vreesbevange, maar na 'n bedreiging

Rumpff HR

dat die huis 'besmash' gaan word, is die deur oopgemaak. Annie Bosch, haar man en een klein seuntjie asook 'n sekere L was in die huis. L, 'n vrou van ongeveer 24 jaar oud, is uit die huis geneem, terwyl sy tevergeefs om hulp gesmeek het. Daarna is sy buite deur die ses bendelede verkrag en uiteindelik deur twee van die lede met 'n plank en 'n piksteel doodgeslaan. Annie Bosch het getuig dat sy in die huis was en dat appellant L uit A die huis geneem het. Een van die bendelede, 'n sekere Popkas, was 'n Staatsgetuie en hy het verklaar dat appellant die persoon was wat die bewoners van die huis gedreig het dat hy die huis gaan 'omkeer', en dat hy die persoon was wat L uit die huis geneem het. Leon Jansen, 'n ander lid van die bende, wat ook Staatsgetuie was, het ook verklaar dat appellant die B persoon was wat aan die deur geklop en L uit die huis gehaai het. Aanvanklik het appellant onder eed ontken dat hy 'n lid van die bende was en beweer dat hy tydens die verkragting en moord elders was, en hy het ook 'n jong vrou laat getuienis aflê dat hy by haar sou gewees het tydens die gebeurtenis. Na sy skuldigbevinding het appellant weer getuienis afgelê en erken dat hy aandadig aan die verkragting en moord was. Sy C getuienis op hierdie stadium lui o.a. soos volg:

'Wat het daarna gebeur? - Harold Popkas het die vrou gaan haal en toe ons in die vlakte was, het ons haar verkrag.

Nadat julle haar verkrag het, wat het toe gebeur? - Toe sy D hom herken, toe sal hy sê vir ons ons moet die vrou doodmaak.

Is dit nou beskuldigde nr. 1? - Ja.

Wat het daarna gebeur? - Toe slaan hy haar met 'n plank.

Toe slaan ek haar 'n...

To continue reading

Request your trial
17 practice notes
  • S v Safatsa and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1966 (4) SA 655 (A) at 658H - 659A; S v Thomo and Others 1969 (1) SA 385 (A) at 399H; S v Letselo 1970 (3) SA 476 (A); S v Moorman 1976 (3) SA 510 (A) at 512F; S v Bergh 1976 (4) SA 857 (A) at 864 et seq ; S v Prins en 'n Ander 1977 (3) SA 807 (A) at 814H; S v Williams en Andere 1980 (1) SA......
  • S v Smith and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...of methods to be used in getting rid of the deceased, without any respect for the sanctity of human life. (See S v Maarman F 1976 (3) SA 510 (A) at 512 and S v Mafela and Another 1980 (3) SA 825 (A) at 828 - 829 as to the Court's function in this third stage of its Two further questions ari......
  • S v Sheehama
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Tebetha 1959 (2) SA 337 (A); R v Joseph 1964 (4) SA 768 (A); S v Theron 1968 (4) SA 61 (T); R v Nleko 1960 (4) SA 712 (A); S v Maarman 1976 (3) SA 510 (A). D Cur adv Postea (Maart 28). Judgment F H Grosskopf AR: E Die appellant het in Walvisbaai voor Tebbutt R en twee assessore tereggestaan......
  • S v Magubane en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...1973 (4) SA 725 (O); S v Mamane 1977 (4) SA 240 (A); S v Saaiman 1967 (4) SA 440 (A); S v Mkhonza 1980 (2) PH H187 (A); S v Maarman 1976 (3) SA 510 (A); S v Peterson en Andere 1980 (1) SA 938 (A); S v Mongesi en Andere 1981 (3) SA 204 (A); S v Mazibuko and Others 1978 (4) SA 563 (A); S v Pi......
  • Request a trial to view additional results
17 cases

17 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT