S v Khanjwayo; S v Mihlali

JurisdictionSouth Africa
JudgeLichtenberg RP, Van Coller R en Cillié R
Judgment Date28 October 1999
Citation1999 (2) SACR 651 (O)
Hearing Date28 October 1999
CounselJ Fourie namens die appellante Mev Landman namens die Staat
CourtOrange Free State Provincial Division

Cillié R:

Vanweë die feit dat die twee appellante se appélle op dieselfde grondslag berus, was dit gerieflik om die twee appélle saam aan te hoor en daaroor te beslis. Daar sal dus voortaan geriefshalwe na die appellante Khanjwayo as die eerste appellante en na die appellante Mihlali as die tweede appellante verwys word ten spyte J daarvan dat dit twee afsonderlike appélle is. I

Cillié R

Die twee appellante is beide op dieselfde dag in twee afsonderlike verhore in die landdroshof skuldig bevind aan A oortreding van art 5(b) van die Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary 140 van 1992 deurdat hulle met 'n ongewenste afhanklikheidsvormende stof, te wete dagga, handel gedryf het.

Beide appellante het skuldig gepleit en was deur dieselfde prokureur verteenwoordig. Ten aansien van beide is B verklarings soos beoog in art 112(2) van Wet 51 van 1977 ingehandig. In haar verklaring erken die eerste appellante, onder andere, dat sy 76,4 kg dagga besit het met die doel om dit te verkoop. Sy erken ook dat die waarde van daardie dagga R76 400 is. In die tweede appellante se verklaring word, onder andere, erken dat sy C 69 kg dagga besit het met die doel om dit te verkoop en dat die waarde daarvan R69 000 was. Die distrikshoflanddros was tevrede dat die twee appellante al die elemente van die ten laste gelegde misdryf erken het en beide is toe skuldig bevind soos aangekla. Die volgende verskyn dan op beide oorkondes:

'Hof: Aangesien dit blyk dat hierdie misdryf gepleeg is ingevolge art 51(2) van Wet 105 van 1997 en hierdie hof nie oor gemelde D minimum jurisdiksie beskik nie, word die verrigtinge gestaak in terme van art 114(1)(a) van Wet 51 van 1977 en word beskuldigde na streekhof wat regsbevoegdheid het verwys vir vonnis.'

Ongeveer twee weke later het beide appellante voor die streekhof verskyn vir vonnisoplegging. Beide was weer E deur dieselfde prokureur as wat in die distrikshof namens hulle verskyn het, verteenwoordig. 'n Gewaarmerkte afskrif van die oorkonde in elke saak is aan die streeklanddros voorgelê en beide is toe, soos voorsien in art 114(3) van Wet 51 van 1977, weer formeel skuldig bevind. Na mondelinge mededelings deur die prokureur van die versagtende omstandighede ten aansien van elke appellante, waarna hierin later weer verwys sal word, is F bevind dat daar 'helaas' geen 'wesenlike en dwingende omstandighede' bestaan wat die oplegging van 'n G mindere vonnis as die wetlik voorgeskrewe minimum vonnis regverdig nie. Beide is toe gevonnis tot 15 jaar gevangenisstraf.

Die verwysing na die afwesigheid van 'wesenlike en dwingende omstandighede' wat die oplegging van 'n mindere vonnis as die voor-geskrewe minimum vonnis regverdig, is 'n verwysing na die bepalings van art 51(2)(a) saamgelees met Deel II van Bylae 2 van die Strafregwysigingswet 105 van 1997. Gemelde subartikel bepaal as volg:

'51(2) Ondanks enige ander Wet maar behoudens subarts (3) en (6), moet 'n Streekhof of 'n Hoë Hof - H

(a)

indien hy 'n persoon skuldig bevind aan 'n misdryf in Deel II van Bylae 2 bedoel, die persoon, in die geval van -

(i)

'n eerste oortreder tot gevangenisstraf vir 'n tydperk van minstens 15 jaar vonnis;' I

Subartikel (3)(a) lees as volg:

'(3) (a) Indien 'n hof in subart (1) of (2) bedoel, tevrede is dat daar wesenlike en dwingende omstandighede bestaan wat die oplegging van 'n mindere vonnis as die vonnis by daardie subartikels voorgeskryf regverdig, teken hy daardie omstandighede in die notule van die verrigtinge aan en kan hy daarop sodanige mindere vonnis oplê.' J

Cillié R

A In Deel II van Bylae 2 word, onder andere, ' 'n Misdryf bedoel in art 13(f)' van die Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary 140 van 1992, indien bewys is dat -

'(a)

die waarde van die betrokke afhanklikheidsvormende stof meer as R50 000 is;'

B vermeld.

Artikel 13(f) van die vermelde Wet op Dwelmmiddels en Dwelmsmokkelary 140 van 1992 verklaar 'n oortreding van art 5(b) van die Wet synde handeldryf in, onder andere, 'n ongewenste afhanklikheidsvormende stof, 'n C misdryf. In Deel III van Bylae 2 van daardie Wet word cannabis (dagga) tot 'n ongewenste afhanklikheidsvormende stof verklaar.

Dit is dus duidelik dat die misdryf waaraan die appellante skuldig bevind is, getref word deur die voormelde D bepalings van art 51 van Wet 105 van 1997. Die appellante se erkenning van die waarde van die dagga neem enige bespreking van die vraag watter waarde presies die Wetgewer hier in gedagte gehad het, buite die bestek van hierdie appél. Die streeklanddros was dus heeltemal korrek in sy benadering dat oorweeg moet word of hy tevrede is dat daar 'wesenlike en dwingende omstandighede' bestaan wat die oplegging van 'n mindere vonnis E as die voorgeskrewe 15 jaar gevangenisstraf regverdig.

Die grondslag van mnr Fourie, namens beide appellante, se betoog was dat die kumulatiewe effek van die versagtende omstandighede wat daar ten aansien van elke appellant bestaan, voldoende behoort te gewees het F om die streeklanddros tevrede te stel dat daar wel 'wesenlike en dwingende omstandighede' bestaan wat in elkeen van die twee gevalle die oplegging van 'n mindere vonnis dan die voorgeskrewe minimum vonnis regverdig. Dit maak dit nodig om, al is dit bloot ter boekstawing daarvan, daardie aangevoerde versagtende faktore weer te gee.

G Die eerste appellante is 30 jaar oud, 'n algehele eerste oortreder en die moeder van drie minderjarige kinders wat van haar sorg afhanklik is. Sy het skuldig gepleit en het, volgens haar prokureur, berou gehad oor wat sy gedoen het. Sy bedryf 'n kleuterskool, maar haar inkomste daaruit blyk nie uit die oorkonde nie. Die tweede appellante is 24 jaar oud, 'n algehele eerste oortreder en die moeder van vier minderjarige kinders. Sy het skuldig H gepleit en, aldus die streeklanddros, 'oop kaarte met die hof gespeel'. Sy is werkloos.

Die vraag wat presies 'wesenlike en dwingende omstandighede' daarstel is in die enkele beslissings wat tans al I beskikbaar is, nie enersluidend beantwoord nie. In S v Mofokeng and Another 1999 (1) SACR 502 (W) het Stegmann R die probleem as volg benader op 522i ev:

'Parliament has not indicated what it, as the law-maker, had in mind when it chose the phrase "substantial and compelling circumstances" that might justify a sentence less severe than that which it...

To continue reading

Request your trial
14 practice notes
  • S v Dodo
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(CC) (2000 (2) SACR 443; 2000 (11) BCLR 1252): referred to S v Homareda 1999 (2) SACR 319 (W): referred to S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0): referred to S v Makwanyane and Another 1995 (3) SA 391 (CC) (1995 (2) SACR 1; C 1995 (6) BCLR 665): referred to S v Malgas 2001 (2) SA......
  • Aspects of minimum sentence legislation: Judicial comment and the courts' jurisdiction
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...of its own inflexible penal policy that is capable of operating with serious injustice in particular cases'); cf also S v Khanjwayo 1999 (2) SACR 651 (0) at 659i; S v Dlamini 2000 (2) SACR 266 CO at 269c. 11 1999 (2) SACR 491 (E) at 502f ff. 12 The Constitution of the Republic of South Afri......
  • Recent Case: Sentencing
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...are conveniently reviewed by Borchers J in S v Blaauw 1999 (2) SACR 295 (W) at 303-311, and by Chile J in S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0). As pointed out in those cases, at the one end of the range is the view of Levenson J in S v Majalefa (unreported) 22 October 1998 (WLD)......
  • Mandatory and minimum sentences: Considering s 51 of the Criminal Law Amendment Act 1997
    • South Africa
    • Juta Acta Juridica No. , August 2019
    • 15 August 2019
    ...v Mofokeng 1999 (1) SACR 502 (W) at 526; S v Willemse (n 2) 454; S v Homareda1999 (2) SACR 319 (W) at 325; S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O) at 658;S v Boer 2000(2) SACR 114 (NC) at 122; S v Eadie 2001(1) SACR 185 (C) at 187; S v Kgafela2001 (2) SACR 207 (B) para 23; S v Aria......
  • Request a trial to view additional results
11 cases
  • S v Dodo
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(CC) (2000 (2) SACR 443; 2000 (11) BCLR 1252): referred to S v Homareda 1999 (2) SACR 319 (W): referred to S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0): referred to S v Makwanyane and Another 1995 (3) SA 391 (CC) (1995 (2) SACR 1; C 1995 (6) BCLR 665): referred to S v Malgas 2001 (2) SA......
  • S v Malgas
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(SACR) applied S v Homareda 1999 (2) SACR 319 (W): considered S v Jansen 1999 (2) SACR 368 (C): considered S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O): considered S v Mofokeng and Another 1999 (1) SACR 502 (W): criticised in part S v Montgomery 2000 (2) SACR 318 (N): I considered S v N......
  • S v Kgafela
    • South Africa
    • Invalid date
    ...S v Van Wyk 2000 (1) SACR 45 (C); S v N 2000 (1) SACR 209 (W); G S v Boer en Andere 2000 (2) SACR 114 (NC); S v Kanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O); S v Montgomery 2000 (2) SACR 318 (N). Unreported cases: S v Mthembu and Another, 365/98 WLD (Leveson J) 22.10.1998; S v Madondo, cc 22......
  • S v Dodo
    • South Africa
    • Constitutional Court
    • 5 April 2001
    ...S v Dithotze 1999 (2) SACR 314 (W) at 317h - 318h; S v Homareda 1999 (2) SACR 319 (W) at 325g - 326d; S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O) at 656f - 659c; S v Montgomery 2000 (2) SACR 318 (N) at 324c - e; S v Madondo (NPD case No CC 22/99, 30 March 1999, unreported, at p 8 of th......
  • Request a trial to view additional results
3 books & journal articles
  • Aspects of minimum sentence legislation: Judicial comment and the courts' jurisdiction
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...of its own inflexible penal policy that is capable of operating with serious injustice in particular cases'); cf also S v Khanjwayo 1999 (2) SACR 651 (0) at 659i; S v Dlamini 2000 (2) SACR 266 CO at 269c. 11 1999 (2) SACR 491 (E) at 502f ff. 12 The Constitution of the Republic of South Afri......
  • Recent Case: Sentencing
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...are conveniently reviewed by Borchers J in S v Blaauw 1999 (2) SACR 295 (W) at 303-311, and by Chile J in S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0). As pointed out in those cases, at the one end of the range is the view of Levenson J in S v Majalefa (unreported) 22 October 1998 (WLD)......
  • Mandatory and minimum sentences: Considering s 51 of the Criminal Law Amendment Act 1997
    • South Africa
    • Acta Juridica No. , August 2019
    • 15 August 2019
    ...v Mofokeng 1999 (1) SACR 502 (W) at 526; S v Willemse (n 2) 454; S v Homareda1999 (2) SACR 319 (W) at 325; S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O) at 658;S v Boer 2000(2) SACR 114 (NC) at 122; S v Eadie 2001(1) SACR 185 (C) at 187; S v Kgafela2001 (2) SACR 207 (B) para 23; S v Aria......
14 provisions
  • S v Dodo
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(CC) (2000 (2) SACR 443; 2000 (11) BCLR 1252): referred to S v Homareda 1999 (2) SACR 319 (W): referred to S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0): referred to S v Makwanyane and Another 1995 (3) SA 391 (CC) (1995 (2) SACR 1; C 1995 (6) BCLR 665): referred to S v Malgas 2001 (2) SA......
  • Aspects of minimum sentence legislation: Judicial comment and the courts' jurisdiction
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...of its own inflexible penal policy that is capable of operating with serious injustice in particular cases'); cf also S v Khanjwayo 1999 (2) SACR 651 (0) at 659i; S v Dlamini 2000 (2) SACR 266 CO at 269c. 11 1999 (2) SACR 491 (E) at 502f ff. 12 The Constitution of the Republic of South Afri......
  • Recent Case: Sentencing
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...are conveniently reviewed by Borchers J in S v Blaauw 1999 (2) SACR 295 (W) at 303-311, and by Chile J in S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (0). As pointed out in those cases, at the one end of the range is the view of Levenson J in S v Majalefa (unreported) 22 October 1998 (WLD)......
  • Mandatory and minimum sentences: Considering s 51 of the Criminal Law Amendment Act 1997
    • South Africa
    • Acta Juridica No. , August 2019
    • 15 August 2019
    ...v Mofokeng 1999 (1) SACR 502 (W) at 526; S v Willemse (n 2) 454; S v Homareda1999 (2) SACR 319 (W) at 325; S v Khanjwayo; S v Mihlali 1999 (2) SACR 651 (O) at 658;S v Boer 2000(2) SACR 114 (NC) at 122; S v Eadie 2001(1) SACR 185 (C) at 187; S v Kgafela2001 (2) SACR 207 (B) para 23; S v Aria......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT