S v George en Andere

JurisdictionSouth Africa
Judgede Vos Hugo R en Jacobs R
Judgment Date25 May 1966
Citation1966 (4) SA 10 (GW)
Hearing Date25 May 1966
CourtGriqualand-West Local Division

Jacobs, R.:

Die drie beskuldigdes het in die landdroshof op Griekwastad skuldig bevind en beskuldigdes 1 en 3 is gevonnis tot ses maande E gevangenisstraf terwyl beskuldigde No. 2 tot nege maande gevangenisstraf gevonnis is. Verder is beskuldigdes beveel om gesamentlik en afsonderlik 'n vergoedende boete van R10 te betaal of elk 20 dae gevangenisstraf te ondergaan.

F Die skuldigbevindings ten opsigte van al drie die beskuldigdes sowel as die vonnisse van beskuldigdes 1 en 3 is in order maar die vonnis van nege maande gevangenisstraf in die geval van beskuldigde No. 2 kan nie bly staan nie. Die volgende vorige skuldigbevindings staan teen beskuldigde No. 2 aangeteken op die sertifikaat S.A.P. 69 wat ingehandig is en hierdie skuldigbevindings is deur hom erken:

"Idutywa: 14.11.62

R15 or 30 days' imp

C/s 179 Act 24/1886. Theft — Meat.

Idutywa: 24.1.63

8 months' imp. and a compensatory fine of R3.70 or further 7 days' imp.

C/s 198 Act 24/1886 r/w Act 57/1959 stock theft.

Idutywa: 29.9.63

4 months' imp and 4 strokes.

Act 24/1886/215 housebreaking w/i to steal and theft.

Idutywa: 4.12.63

6 months' imp. and 4 strokes: the strokes suspended for 2 years on condition accused not convicted of similar offence.

Act 24/1886/215 r/w 179, 199 — housebreaking w/i to steal and theft."

Jacobs R

Dit is natuurlik duidelik dat die laaste twee misdrywe hierbo genoem ingesluit is in Groep III van Deel I van die Derde Bylae van Wet 56 van 1955 en indien een of beide van die eersgenoemde twee misdrywe ook onder gemelde Groep val, dan was die landdros verplig om beskuldigde te vonnis A tot gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding. In Ex parte Minister van Justisie: In re R v Menyuka en R v Nqwelo, 1960 (3) SA 369 (AD), is wel beslis dat veediefstal ingesluit is in die woord 'diefstal' vir doeleindes van Groep III maar dit was omdat die Hof tot die gevolgtrekking gekom het dat die misdryf waaroor daardie saak gegaan het B 'n gemeenregtelike en nie 'n wetteregtelike een was nie. In die onderhawige geval was beide die skuldigbevindings van 14.11.62 en 24.1.63 egter vir statutêre oortredings van diefstal en veediefstal onderskeidelik en dit is dus nodig om die vraag wat oopgelaat is in Menyuka se saak te beantwoord. In R v Tsholoba and Another, 1960 (1) SA 764 (O) op bl. 765 - 766, verwys DE VILLIERS, R., na art. 183 van C die Native Territories' Penal Kode (Wet...

To continue reading

Request your trial
3 practice notes
  • Ex parte Swiegers
    • South Africa
    • Invalid date
    ...sienswyse is te vind in B.P. Southern Africa (Pty.) Ltd v Furstenburg, 1966 (1) SA 717 (O) en Hartwig v Haycock, 1966 (1) P.H. F29 (O). 1966 (4) SA p10 de Vos Hugo Die bevel wat ek gevolglik maak is dat bedes (a) tot en met (g), soos aangegee in die kennisgewing van verhoor, toegestaan word......
  • S v Mkhize
    • South Africa
    • Transkei Supreme Court
    • 22 June 1978
    ...question posed is concerned the answer is to be found in the judgment of JACOBS J as he then was in S v George en Andere Munnik CJ 1966 (4) SA 10 (GW) where the learned Judge held that the statutory crime of "theft" created by s 179 of Act 24 of 1886 was included in the term "theft" as used......
  • S v Mkhize
    • South Africa
    • Invalid date
    ...is concerned the answer is to be found in the judgment of JACOBS J as he then was in S v George en Andere 1978 (3) SA p1106 Munnik CJ 1966 (4) SA 10 (GW) where the learned Judge held that the statutory crime of "theft" created by s 179 of Act 24 of 1886 was included in the term "theft" as u......
3 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT