R v Shuping

JudgeClaassen R, Ludorf R en Roberts Wn R
Judgment Date07 March 1960
Citation1960 (2) SA 281 (T)
Hearing Date18 February 1960
CourtTransvaal Provincial Division

Ludorf, R.:

Hierdie hersieningsaak is ter rolle geplaas vir argument en B die Hof is aan Mnr. Loots, namens die beskuldigde, en Mnr. van der Walt, namens die Kroon, dank verskuldig vir die behulpsame argumente wat hulle aan die Hof voorgelê het.

Die beskuldigde is aangekla van die misdaad van diefstal deurdat hy op die 5de September 1959 'n fiets gesteel het. Hy is gevonnis tot gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding in terme van art 334 ter van Wet 56 van 1955.

C Namens die Staat was daar die getuienis van die klaer en 'n Bantoevrou dat die beskuldigde op die fiets gery het toe die klaer getrek het en met die fiets verdwyn het. Daarna is 'n fiets deur die polisie aan die klaer uitgewys maar dit was nie syne nie. 'n Polisiesersant het D getuienis afgelê dat hy die beskuldigde gewaarsku het en beskuldigde het erken dat hy die klaer se fiets het en toe verwys na die fiets wat die klaer nie wou aanneem as sy fiets nie. In sy getuienis het die beskuldigde self eers gesê dat hy niks van die fiets weet nie en later gesê dat hy op 'n ander man se fiets gery het tydens die trek.

Die landdros in sy redes het misgetas deur te sê dat die fiets in die E beskuldigde se besit gevind was, maar na oorweging is ek van oordeel dat nieteenstande die mistasting dit duidelik is dat daar genoegsame getuienis is vir 'n skuldigbevinding. Hy het erken dat hy die fiets van die klaer het, en daar is niks wat die getuienis vir die Staat onaanneemlik maak nie, gevolglik was daar genoegsame getuienis vir die skuldigbevinding. Die skuldigbevinding as sodanig word bekragtig

F Die vraag onstaan nou of die straf wat opgelê is bevoeg was. Dit blyk dat die beskuldigde nege vorige veroordelings het in dieselfde groep as dié waarin diefstal waarvan hy nou skuldig bevind is val en hy het reeds meer as 60 maande gevangenisstraf verduur ten opsigte van die misdade in dieselfde groep, wat as gevolg het dat hy in terme van art. 335 van die G Strafkode tot gewoonte misdadiger verklaar behoort te word. Arts. 334 en 335 beperk die oplegging van die strawwe van gevangenisstraf ter voorkoming van misdaad en 'n verklaring tot gewoonte misdadiger, tot die jurisdiksie van die Hooggeregshof of 'n streekslanddroshof. Daaruit volg dit dat die landdros self in die onderhawige geval nie die straf kon H oplê nie wat deur die bepalings van art. 335 verpligtend is in die geval van die streekslanddroshof en die Hooggeregshof.

Namens die Staat is betoog dat in so 'n...

To continue reading

Request your trial
9 practice notes
  • R v Bornman
    • South Africa
    • Invalid date
    ...28 and 29 of c Act 16 of 1959. See R. v. Julies, 1960 (1) P.H. H.24 (C); R. v. Ngubarie, 1960 (2) S.A. 80 (0) and R. v. Shuping, 1960 (2) S.A. 281 (T) In the present case the magistrate did not set aside his finding under sec 93 (2) but instead passed sentence upon the accused. The correct-......
  • R v Bornman
    • South Africa
    • Eastern Cape Division
    • 27 July 1960
    ...by secs. 28 and C 29 of Act 16 of 1959. See R v Julies, 1960 (1) P.H. H.24 (C); R v Ngubane, 1960 (2) SA 80 (O) and R v Shuping, 1960 (2) SA 281 (T) In the present case the magistrate did not set aside his finding under sec 93 (2) but instead passed sentence upon the accused. The correctnes......
  • S v Louw
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Letebele, 1960 (4) SA 663 (O); R v van Wyk, 1961 (3) SA 511 (K); R v Dhlamini, 1961 (3) SA 455 (N), maar sien hierteenoor R v Shuping, 1960 (2) SA 281 (T) en R v Bornman, 1960 (3) SA 878 Die landdros is natuurlik in elk geval aan die uitspraak van die Kaapse Hof in R v van Wyk hierbo genoem......
  • S v Louw
    • South Africa
    • Griqualand-West Local Division
    • 31 March 1966

  • Request a trial to view additional results
9 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT