R v Letebele

JurisdictionSouth Africa
JudgeSmit Wn - RP, De Villiers R en Eksteen Wn R
Judgment Date01 September 1960
Citation1960 (4) SA 663 (O)
Hearing Date01 August 1960
CourtOrange Free State Provincial Division

Smit, WN - R.P.:

Die beskuldigde is skuldig bevind aan die diefstal van omtrent 40 lb. mieliemeel en tot ses maande gevangenisstraf B gevonnis. Sy vorige veroordelings is egter van so 'n aard dat, as hy deur 'n Hoërhof of streekhof verhoor was, dit verpligtend sou gewees het om hom tot gewoontemisdadiger te verklaar. Die landdros se rede waarom hy nie die summiere verhoor in 'n voorlopige ondersoek, kragtens art. 92 van Wet 32 van 1944 omskep het nie, is dit:

'Hierdie saak is nie in 'n voorlopige ondersoek omskep nie weens die C waarde van die mieliemeel wat gesteel is. Alhoewel die waarde deur die klaer op 8/ - vasgestel is, is die meel vol miet en blykbaar nie vir menslike gebruik geskik nie.'

Na my mening het die landdros sy diskresie op regterlike wyse uitgeoefen en geen four kan daarmee gevind word nie.

D Die vraag ontstaan egter of die landdros nie verplig was om 'n vonnis vir korrektiewe opleiding op te lê nie, nadat hy besluit het om die saak nie in 'n voorlopige ondersoek te omskep nie. Art. 334 ter (3) van die Strafproseswet bepaal dat

'Gevangenisstraf vir korrektiewe opleiding word nie opgelê nie -

(a)

op iemand onder die ouderdom van negentien jaar; of

(b)

weens 'n misdryf ten opsigte waarvan dit verpligtend is om die doodvonnis op te lê of 'n straf wat op sigself of saam met 'n straf wat E ten opsigte van 'n ander misdryf waaraan die beskuldigde terselfdertyd skuldig bevind word, geregverdig is of vereis word, gevangenisstraf vir 'n tydperk wat vier jaar te bowe gaan, sou meebring; of

(c)

indien na die oordeel van die hof die misdryf die oplegging regverdig van die doodvonnis of 'n straf wat op sigself of saam met 'n straf wat ten opsigte van 'n ander misdryf waaraan die beskuldigde terselfdertyd skuldig bevind word, geregverdig is of vereis word, gevangenisstraf vir 'n tydperk wat vier jaar te bowe gaan sou meebring; of

(d)

F indien enige onverstreke tydperk van gevangenisstraf wat die veroordeelde persoon ondergaan twee jaar te bowe gaan.'

In R v Shuping, 1960 (2) SA 281 (T), is dit besluit dat hierdie artikel beteken dat

'wanneer 'n straf verpligtend is onder art. 334 quat of 335 die hof nie 'n straf volgens die bepalings van art. 334 ter kan oplê nie. Dieselfde geld in die geval wanneer 'n straf behoort opgelê te word onder art. G 335, dan kan die hof nie 'n straf onder art. 334 quat oplê nie'.

Met respek kan ek nie met hierdie vertolking van die artikel saamstem nie...

To continue reading

Request your trial
9 practice notes
  • S v Willemse
    • South Africa
    • Invalid date
    ...het nie, was die landdros verplig om 'n vonnis van korrektiewe opleiding in terme van E art. 334 ter (3) op te lê. Sien R v Letebele, 1960 (4) SA 663. Leo van den Heever, in Cur. adv. vult. Postea (April 14). F Judgment de Villiers, R.: Appellant het tereggestaan in die landdroshof op 'n aa......
  • S v Louw
    • South Africa
    • Invalid date
    ...die landdros nie minstens verplig om beskuldigde te vonnis tot gevangenisstraf vir korrektiewe D opleiding nie? - sien R v Letebele, 1960 (4) SA 663 (O); R v van Wyk, 1961 (3) SA 511 (K); R v Dhlamini, 1961 (3) SA 455 (N), maar sien hierteenoor R v Shuping, 1960 (2) SA 281 (T) en R v Bornma......
  • S v Louw
    • South Africa
    • Griqualand-West Local Division
    • 31 Marzo 1966

  • S v Pholo
    • South Africa
    • Invalid date
    ...tot die eerste vraag in para. (a) genoem, het die Volbank F van hierdie Afdeling, bestaande uit drie Regters, in Rex v Letebele, 1960 (4) SA 663 (O), beslis dat waar die beskuldigde se vorige veroordelings sulks was dat dit verpligtend vir 'n hoër - of streekhof sou wees om hom tot 'n gewoo......
  • Request a trial to view additional results
9 cases

    • Orange Free State Provincial Division
    • 27 Junio 1968
    ...tot die eerste vraag in para. (a) genoem, het die Volbank F van hierdie Afdeling, bestaande uit drie Regters, in Rex v Letebele, 1960 (4) SA 663 (O), beslis dat waar die beskuldigde se vorige veroordelings sulks was dat dit verpligtend vir 'n hoër - of streekhof sou wees om hom tot 'n gewoo......
  • Request a trial to view additional results
9 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT