Minister van Polisie v Ewels
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Appellate Division |
| Judge | Rumpff HR, Jansen AR, Trollip AR, Muller AR en Van Zijl Wn AR |
| Judgment Date | 23 May 1975 |
| Citation | 1975 (3) SA 590 (A) |
| Hearing Date | 17 March 1975 |
Rumpff, H.R.:
In die pleitstukke van 'n verhoorsaak in die C Oos-Kaapse Afdeling het die eiser (die respondent in hierdie Hof) skadevergoeding van 'n sekere Barnard en van die verweerder (die appellant in hierdie Hof) geëis. Hy het beweer dat hy op 20 Desember 1971 deur Barnard, wat 'n polisieman was, op twee geleenthede aangerand is en daardeur skade gely het. Die eerste geleentheid was by 'n kafee in Umtata en daarna by D die polisiestasie aldaar. Ten opsigte van die eerste geleentheid het hy 'n bedrag geëis van Barnard alleen terwyl hy ten opsigte van die tweede geleentheid 'n bedrag geëis het van Barnard en van verweerder gesamentlik en afsonderlik. Sy eis teen verweerder is gebaseer op sekere feitlike bewerings in die besonderhede van sy eis. Hy het beweer dat Barnard hom in die portaal van die polisiestasie voor die oop deur van die E klagtekantoor asook op die trappe voor die polisiestasie aangerand het. Hy het verder beweer dat ten tyde van die aanranding sekere lede van die polisiemag diens gedoen het in die polisiekantoor en dit beheer het. Hulle was 'n sersant Wood, twee blanke konstabels, Nel en Hattingh, en verskeie swart konstabels. Hy het verder beweer dat tydens die F aanranding hierdie polisiemanne in diens was van die verweerder en opgetree het in die loop van hul werk en - dit is die kern van sy saak - dat hulle nalatiglik versuim het om Barnard te verhinder om hom aan te rand of hom teen aanranding deur Barnard te beskerm. In nadere besonderhede wat hy verskaf het, het eiser beweer dat tydens die aanranding sersant Wood deur die portaal in die klagtekantoor geloop het G en dat Hattingh uit die kantoor gestap het. Al die polisiemanne was bewus van die aanranding. Op 'n vraag van verweerder op welke gronde eiser die aanspreeklikheid van die verweerder baseer, het eiser geantwoord dat dit die plig van die polisiemanne was om eiser te beskerm luidens die bepalings van art. 5 van die Polisiewet, 7 van 1958, en op grond van sekere voorafgaande gedrag van hierdie polisiemanne. Hierdie H voorafgaande gedrag sou bestaan het uit die feit dat hulle Barnard in die polisiestasie toegelaat het of dat hulle toegelaat het dat hy daar bly terwyl hy klaarblyklik daar was met 'n onwettige doel. Die verweerder het eksepsie aangeteken teen eiser se vordering, soos aangevul deur die nadere besonderhede, op grond daarvan dat die Polisiewet, 7 van 1958, nie 'n regsplig op die polisiemanne gelê het om eiser te beskerm nie of 'n siviele aanspreeklikheid geskep het nie en dat die gedrag van die polisiemanne nie van so 'n aard was dat 'n regsplig om eiser te beskerm ontstaan het nie.
Die Hof a quo het die eksepsie van die hand gewys met koste en verlof tot
Rumpff HR
appèl verleen. In sy uitspraak het die Hof a quo hom wesenlik uitsluitlik beroep op die beslissing in Philpott v Whittal, Elston and Crosoy & Co., 1907 E.D.C. 193. Philpott, 'n landdros, het skadevergoeding geëis weens laster in 'n artikel in 'n koerant. Die artikel het o.a. 'n verslag bevat van 'n vergadering van die Bolo Farmers Association waarvan Whittal A die voorsitter was. Die verslag het verwys na 'n besluit wat op die vergadering geneem is en waarin 'n aantyging gemaak is dat die landdros ten opsigte van oortredings van die Location Act van 1899 bevooroordeeld was. Die Hof het bevind dat Whittal as voorsitter gehelp het met die opstel van die besluit met die bedoeling en geloof dat dit gepubliseer sal word. Die Hof het B verder gegaan en gesê dat as voorsitter hy kon...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Neethling v Du Preez and Others; Neethling v the Weekly Mail and Others
...451 (A) at 463F-G; Atlas Organic Fertilizers (Pty) Ltd v Pikkewyn Ghwano (Pty) Ltd 1981 (2) SA 173 (T); Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A); Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie v O'Malley B 1977 (3) SA 394 (A) at 402H-403A; Universiteit van Pretoria v Tommy Meyer Films (Edms) Bpk......
-
S v Rudman and Another; S v Mthwana
...to a number of cases which are referred to in the SALJ article. The development brought about by Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A) can be traced from the minority but concurring judgment of Steyn JA in Silva's Fishing Corporation v Maweza 1957 (2) SA 256 (A) at C 265C-D and t......
-
F v Minister of Safety and Security and Others
...of Safety and Security v Van Duivenboden 2002 (6) SA 431 (SCA) ([2002] 3 All SA 741): referred to Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A): referred Minister van Polisie en 'n Ander v Gamble en 'n Ander 1979 (4) SA 759 (A): referred to Minister van Veiligheid en Sekuriteit v Phoebus......
-
General Accident Insurance Co SA Ltd v Summers; Southern Versekeringsassosiasie Bpk v Carstens NO; General Accident Insurance Co SA Ltd v Nhlumayo
...still continues. Warneke's case (supra at 665); Legal Insurance Co Ltd v Botes (supra at I 614D - E); Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A) (in relation to omissions); Administrateur, Natal v Trust Bank van Afrika Bpk 1979 (3) SA 824 (A) (in relation to negligent misstatements an......

Vicarious liability: not simply a matter of legal policy
...Division abandoned the risk- 73 See especially Minister van Polisie v Gamble 1979 4 SA 759 (A); further Minister van Polisie v Ewels 1975 3 SA 590 (A); Naidoo v Minister van Polisie 1976 4 SA 954 (T); Minister of Police v Skosana 1977 1 SA 31 (A); Areff v Minister van Polisie 1977 2 SA 900 ......
-
The Law of Bureaucratic Negligence in South Africa: A Comparative Commonwealth Perspective
...SA 389 (SCA) paras 20–23; Minister of Safety & Security vVanDuivenboden 2002 (6) SA 431 (SCA) para 19.159Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A) at 597A–B.160Corbett ‘Aspects of the role of policy in the evolution of our common law’ (1987) 104SALJ 52.161Knop v Johannesburg City Cou......
-
Private Contract or Automatic Court Discretion? Current Trends in Legal Regulation of Permanent Life Partnerships
...nciples for delictual liabi lity in South Africa n law based on the boni mores yardstick as s et out in Minister v an Polisie v Ewels 1975 3 SA 590 (A) T he list of criteria is set out clea rly in Amod v Multilateral M otor Vehicle Accidents Fund (Commi ssion for Gender Equality I ntervenin......
-
The constitutional principle of accountability : a study of contemporary South African case law
...Morudu 2016 1 SACR 68 (SCA). Minister of Safety and Security v Van Duivenboden 2002 (3) All SA 741 (SCA). Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A). Municipal Manager: Quakeni Local Municipality v FV General Trading CC 2010 (1) SA 356 (SCA). Ngubane v SA Transport Services 1991 (1) S......