Mafesa v Parity Versekeringsmaatskappy Bpk (In Likwidasie)

JurisdictionSouth Africa
JudgeSmit RP
Judgment Date29 February 1968
CourtOrange Free State Provincial Division

B Smit, R.P.:

Eiser is 'n meerderjarige Bantoe wat beserings opgedoen het toe hy op 27 November 1964 in Long Road, Thabong lokasie, Welkom, in 'n botsing met 'n ligte motor trokkie betrokke was. Hierdie trokkie was deur ene Michael Liphapang bestuur en deur verweerder verseker, ooreenkomstig die bepalings van die Motorvoertuig Assuransiewet, 29 van C 1942. Eiser het skade gely as gevolg van die beserings wat hy opgedoen het. Betaling daarvan is die eis teen verweerder op grond daarvan dat Michael Liphapang, na wie ek sal verwys as Michael, sy trokkie nalatiglik bestuur het en die alleen-oorsaak van die botsing was.

[Die geleerde Regter het die getuienis ontleed en soos volg voortgegaan.]

D Verweerder het nie bewys dat eiser in die omstandighede ook nalatig was nie. Volgens eiser het alles so vinnig gebeur, dat toe hy besef die motor stuur op hom af, hy probeer het om links te swaai maar dit was te laat. Paulina staaf dit. Dit strook met die beserings wat eiser opgedoen E het, want dit was sy regterbeen wat gebreek was. Ek bevind dus dat Michael alleen verantwoordelik was vir al die skade wat eiser gely het as gevolg van die beserings wat hy opgedoen het ten tyde van die botsing.

Hierdie beserings het bestaan uit 'n fraktuur van die regter femur en die regter tibia. Dr. Simpson, 'n ortopediese chirurg, wat eiser behandel het, beskryf eiser se behandeling onder narkose soos volg:

F 'Steinman pin was introduced through the tibial tuberosity and the tibial fracture was reduced, plaster applied below the knee but incorporating the Steinman pin.

A Thomas splint was applied and the fracture of the femur was reduced.'

Eiser was in hierdie posisie in die hospitaal tot die Steinman pen op 3 G Februarie 1965 verwyder was. Op 8 Februarie 1965 was die geneesheer van mening dat eiser se been klinies voldoende aangegroei het en dat hy uit die hospitaal ontslaan kon word. Die geneesheer het verduidelik dat dit nie beteken dat die fraktuur toe al so vas aangegroei het dat die been heeltemal gekonsolideer was nie. Kliniese aangroeiing beteken net dat H daar voldoende aangroeiing van die fraktuur was om die been te steun. Dit sou meer dan 'n jaar neem vir die been om heeltemal te konsolideer en, om daarvoor te wag voordat 'n pasiënt uit die hospitaal ontslaan word, sou meebring 'n verswakking van die spiere, styfheid van die gewrigte van die pasiënt en 'n ongunstige sielkundige effek op die pasïnt. Daarom word hulle...

To continue reading

Request your trial
5 practice notes
  • Jacobs en 'n Ander v Waks en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Guarantee Corporation Ltd v Koch 1963 (4) SA 147 (A); Brown v Hoffman 1977 (2) SA 556 (NK); Mafesa v Parity Versekeringsmaatskappy Bpk 1968 (2) SA 603 (O); Fischbach v Pretoria City Council 1969 (2) SA 693 (T); Stellenbosch Farmers' Winery G Ltd v Stellenvale Winery (Pty) Ltd 1957 (4) SA 23......
  • International Shipping Co (Pty) Ltd v Bentley
    • South Africa
    • Invalid date
    ...& Trade Insurance Co Ltd 1964 (4) SA 112 (W); Kruger v Van der Merwe 1966 (2) SA 266 (A); Mafesa v Parity Versekeringsmaatskappy Bpk 1968 (2) SA 603 (O); Fischbach v Pretoria City Council 1969 (2) SA 693 (T); S v Motau 1968 (4) SA 670 (A); Minister of Police v Skosana 1977 (1) SA 31 F (A); ......
  • Fourie NO v Hansen and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...at 687 applied Keens Group (Pty) Ltd v Lötter 1989 (1) SA 585 (C): applied Mafesa v Parity Versekeringsmaatskappy Bpk (in Likwidasie) 1968 (2) SA 603 (O): compared I Roomer v Wedge Steel (Pty) Ltd 1998 (1) SA 538 (N): dictum at 543 applied. Case Information Civil trial in an action for dama......
  • Fourie NO v Hansen and Another
    • South Africa
    • Witwatersrand Local Division
    • 24 January 2000
    ...what constitutes a novus actus interveniens is reflected in the facts in Mafesa v Parity H Versekeringsmaatskappy Bpk (in Likwidasie) 1968 (2) SA 603 (O), where the plaintiff sustained a leg fracture in a collision caused by the negligence of the driver of a vehicle insured by the defendant......
  • Request a trial to view additional results
5 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT