Federated Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie

JudgeMelamet R
Judgment Date11 October 1977
Citation1978 (1) SA 292 (T)
Hearing Date17 August 1977
CourtTransvaal Provincial Division

Melamet, R.:

Eiser het aksie teen verweerder vir betaling van 'n bedrag van R23 396,53 met rente daarop teen 12 persent per jaar en koste, ingestel. Die aksie is op 'n borgakte, wat deur die verweerder geteken is, gegrond.

E Die borgakte is by die uiteensetting van eis aangeheg en die relevante gedeeltes van die borgakte waarop eiser steun is soos volg:

"Ek/ons die ondergetekende,... verklaar myself/ons hiermee gebonde gesamentlik en afsonderlik aan en ten gunste van Federated Timbers Ltd. en aan en ten gunste van iedere en elke maatskappy van die 'Federated Groep', in aan en ten gunste van iedere en elke maatskappy van die 'Hillman Groep' F (elk van die genoemde maatskappye hierna verwys as die 'krediteur') as borg/borge in solidum vir die gesamentlike en afsonderlike hoofskuldenaar tesame met Erfbou (Edms.) Bpk. (hierna verwys as die 'skuldenaar') vir die verskuldigde en stiptelike betaling deur die hoofskuldenaar aan die krediteur vir enige bedrag wat nou is of later mag verskuldig word deur die hoofskuldenaar en die krediteur voortspruitende uit enige skuldoorsaak hoegenaamd...

Die voorafgaande onderneming word uitgevoer met die uitsluitlike doel dat dit gelees moet word asof afsonderlike ondernemings ten gunste van iedere van die krediteur maatskappye uitgevoer was.

G 'n Sertifikaat van 'n direkteur van Federated Timbers Ltd. (wie se aanstelling, kwalifikasie en/of magtiging nie bewys hoef te word nie) dat 'n maatskappy daarin genoem 'n lid van 'die Federated groep' of 'die Hillman groep' is, en dat die maatskappy die voordeel van die ondernemings aanvaar het, sal as voldoende en bevredigende

Melamet R

bewys alle doeleindes van die feite daarin vermeld dien en van die feit dat die gemelde maatskappy 'n maatskappy is ten guste van wie hierdie onderneming uitgevoer word."

Die eiser maatskappy is Federated Timbers (Pretoria) (Pty.) Ltd. en 'n sertifikaat wat soos volg lui en deur ene J.P. Dandridge geteken is, is by die uiteensetting van eis aangeheg om aam te dui dat die geld aan die A eiser verskuldig is en dat die borgakte deur die eiser aanvaar is:

"I, the undersigned, in my capacity as a director of Federated Timbers Ltd., do hereby certify that:

1.

Erfbou (Pty.) Ltd. is indebted to the plaintiff in the sum of R23 396,53 together with interest at the rate of 12 per cent per annum calculated from 24 April 1974.

2.

The plaintiff is a member of the Federated group and the plaintiff has accepted the benefit in terms of the deed of B suretyship executed by the defendant."

In die nadere besonderhede tot eiser se deklarasie word dit uiteengesit dat eiser die voordeel onder die aangehegte borgakte mondelings aanvaar het.

C Die orige bewerings in die uiteensetting van eis is nie vir doeleindes van hierdie eksepsie ter sake nie.

Verweerder het eksepsie teen eiser se deklarasie op die grond dat dit geen skuldoorsaak openbaar nie aangeteken. Die volgende drie gronde vir die eksepsie word aangevoer:

"1 (a)

In die beweerde borgkontrak D word die eiser se naam nie genoem nie.

(b)

Uit hoofde van voorgaande is die beweerde borgkontrak nietig vanweë die bepalings van art. 6 van Wet 50 van 1956 en openbaar eiser se deklarasie derhalwe geen skuldoorsaak nie.

2 (a)

In die beweerde borgkontrak word die eiser se naam nie genoem nie.

(b)

Dit word beweer in die eiser se verdere E besonderhede dat eiser die voordeel van gemelde borgkontrak mondelings aanvaar het.

(c)

Ekstrinsieke getuienis sal gelei moet word om te bewys dat eiser 'n lid van 'die Federated groep' was op die datum waarop die borgkontrak geteken is.

(d)

In die lig van die bepalings van F gemelde art. 6 en uit hoofde van voorgaande is die beweerde borgkontrak nietig en openbaar eiser se deklarasie geen skuldoorsaak nie, alternatiewelik is dit vaag en verwarrend.

3.

Alternatiewelik tot paras. 1 en 2 hiervan:

G Al sou ekstrinsieke getuienis toelaatbaar wees, is die woorde 'Federated group' in die beweerde borgakte te vaag om die lede van so 'n groep met sekerheid te bepaal en gevolglik is die eiser se deklarasie saamgelees met die verdere...

To continue reading

Request your trial
14 practice notes
  • Botha (Now Griessel) and Another v Finanscredit (Pty) Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(Pty) Ltd 1975 (1) SA 508 (A); JPS Nominees (Pty) Ltd v Kruger 1976 (1) SA 89 (W); Federated Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T); SA Sentrale Ko-op Graanmaatskappy Bpk v Shifren en Andere 1964 (4) SA 760 (A); Impala Distributors v Taunus Chemical Manufacturing Co (Pty)......
  • Intercontinental Exports (Pty) Ltd v Fowles
    • South Africa
    • Invalid date
    ...to Du Toit en 'n Ander v Barclays Nasionale Bank Bpk 1985 (1) SA 563 (A): compared Federated Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T): referred to Fourlamel (Pty) Ltd v Maddison 1977 (1) SA 333 (A): dictum at 345A-D applied Headermans (Vryburg) (Pty) Ltd v Ping Bai 1997 (3)......
  • Volkskas Spaarbank Bpk v Van Aswegen
    • South Africa
    • Invalid date
    ...op 148; Nelson v Hodgetts Timbers (East London) (Pty) Ltd 1973 (3) SA 37 (A) op 44G; Federated F Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T) op 297A; Evins v Shield Insurance Co Ltd 1980 (2) SA 814 (A) op 838D - M H Wessels SC namens die respondent het na die volgende gesag ve......
  • Formation of Internet Contracts: An Analysis of the Contractual and Security Issues
    • South Africa
    • South Africa Mercantile Law Journal No. , May 2019
    • 25 May 2019
    ...acceptance of the offer may also be waived impliedly (see R v Nel 1921 AD 339 at 352; Federated Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T) at 297) by requiring the offeree to signify her acceptance by some specified act (see Kahn op cit at 114). The offeror may thus prescribe......
  • Request a trial to view additional results
13 cases

  • Coca-Cola Sabco (SA) (Pty) Ltd v Muller
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Coca-Cola Sabco (SA) (Pty) Ltd 1998 (2) SA 824 reversed. Annotations: Reported cases Federated Timbers (I':·etoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T): dictum at 297H-298A applied Intercontinental Exports (Pty) Ltd v Fowles 1999 (2) SA 1045 (SCA): compared and dicta at 1051A-B and 1054C......
  • Request a trial to view additional results
1 books & journal articles
  • Formation of Internet Contracts: An Analysis of the Contractual and Security Issues
    • South Africa
    • Juta South Africa Mercantile Law Journal No. , May 2019
    • 25 May 2019
    ...acceptance of the offer may also be waived impliedly (see R v Nel 1921 AD 339 at 352; Federated Timbers (Pretoria) (Pty) Ltd v Fourie 1978 (1) SA 292 (T) at 297) by requiring the offeree to signify her acceptance by some specified act (see Kahn op cit at 114). The offeror may thus prescribe......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT