S v Van As

JurisdictionSouth Africa
JudgeRumpff HR, Galgut AR en Kotzé Wn AR
Judgment Date25 March 1976
Citation1976 (2) SA 921 (A)
Hearing Date19 February 1976
CourtAppellate Division

Rumpff, H.R.:

In hierdie saak is appellant van strafbare manslag aangekla voor 'n Regter en assessore in die Suidwes-Afrika Afdeling. Hy D is skuldig bevind en veroordeel tot 'n boete van R 100 of een maand gevangenisstraf en twee jaar gevangenisstraf, waarvan twee jaar vir drie jaar opgeskort is op voorwaarde dat hy gedurende die tydperk nie weer aan aanranding skuldig bevind word en tot gevangenisstraf sonder die keuse van 'n boete gevonnis word nie. Teen die skuldigbevinding en vonnis word tans geappelleer.

Die oorledene, 'n sekere Florenca, was die E eienaar van 'n winkel 'n Windhoek. Hy was 42 jaar oud toe hy gestert het. Die getuienis omtrent die nadoodse ondersoek toon aan dat hy 1 meter 70 cm lank was en 105 kg geweeg het. Volgens hierdie getuienis was hy 'baie vet' en die Verhoorhof het hom getipeer 'as't ware 'n vaatjie op bene'.

Wat in hierdie saak gebeur het, word o.a. beskryf deur 'n F sekere Swanepoel, die skoonvader van die appellant. Hy is deur die Staat geroep om getuienis af te lê. Dit blyk dat Swanepoel op 'n sekere dag met 'n bakkie na die winkel van appellant gegaan het om 'n kombuiskas te haal waarvan Swanepoel die eienaar was maar wat nog in die besit van die oorledene was. Met Swanepoel was appellant en 'n paar G swartmanne. Swanepoel en oorledene het mekaar op 'n sementstoep vóór die winkel ontmoet. Tussen hulle het 'n argumentasie oor die kas Ontstaan maar daar was geen opgewondenheid nie. Hulle het kalm met mekaar gepraat. Appellant het skuins agter sy skoonvader gestaan en op 'n sekere moment tot die gesprek toegetree nadat oorledene aangehou het om te sê dat hy die kas, wat skynbaar intussen beskadig was, wil koop H vir R20. Volgens Swanepoel het die volgende gebeur:

'Op daardie stadium het die beskuldigde, wat skuins agter my êrens gestaan het, na my kant toe gestap en vir my gesê 'maar kom ons ry en dan kan ons oor drie weke die kas kom haal en hy sal moet betaal', dit is nou mnr. Florenca, 'hy sal moet betaal vir die reparasies'. Alhoewel die gesprek tussen my en mnr. Florenca in Engels was, het hy tog baie goed verstaan wat gesê is en op daardie oomblik het hy hom hewig ontstel. Hy het eers na my toe beweeg, na my toegestap en vir my gesê 'I won't pay for the repairs and you can go to court' en onmiddellik, dit was byna sommer een beweging, het hy voor die beskuldigde gestaan en vir hom gesê 'and you, you can go

Rumpff HR

to hell'. Die beskuldigde het hom met sy regterhand op die linkerwang geklap en gesê 'you won't tell me to go to hell'. Die oorledene het op 'n sementvloer gestaan en dit het vir my gelyk asof hy wou padgee vir die klap en hy het sy balans verloor en hy het geval, reg agteroor geslaan met sy kop op die sementvloer. Die bloed het by sy neus uitgekom en hy het gelyk of hy bewusteloos is.'

A Op 'n vraag het Swanepoel ook soos volg geantwoord:

'Mnr. Swanepoel, behalwe dat die oorledene vir die beskuldigde gesê het 'and you can go to hell', het hy enigiets anders aan die beskuldigde gedoen of nie? - Nee, hy het nie, hy het die beskuldigde nie aangeraak nie. Hy het net soos 'n Portugees, meeste van hulle se B gewoonte maar is, in 'n gewone gesprek swaai hulle hulle arms en dit het hy nou maar gedoen met sy praat, sy arms geswaai en vir my gewys en vir hom gewys toe hy met ons praat, maar verder het hy nie aan een van ons in die minste geraak nie.

Toe hy nou gewys het, het hy met die vinger gewys? - Ja, met die vinger gewys. Hoe hard het die beskuldigde die oorledene geklap? - Hy is van nature sterk en ek reken hy het hom 'n redelike klap gegee.'

C Appellant se weergawe van wat gebeur het, is dat hy hom reeds gedraai het om weg te gaan toe hy die oorledene agter hom hoor praat. Hy het toe weer teruggedraai en op daardie moment het die oorledene met sy linkerhand opgehef na hom toe gekom en terselfdertyd gesê: 'you can go to hell'. Appellant was van mening dat oorledene hom wou aanrand en hy het in selfverdediging die oorledene 'n klap met die regterhand gegee. Die spoed waarmee appellant die oorledene geklap het blyk uit die D volgende antwoord in sy hoofgetuienis:

'Nee, toe ek omdraai toe is hy besig met die laaste sinsnede, toe sê hy, 'and you can go to hell' en sy mond was miskien nog oop, hy het dit net gesê toe klap ek...

To continue reading

Request your trial
29 practice notes
  • S v Manamela and Another (Director-General of Justice Intervening)
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(3) SA 322 (W): referred to S v Skweyiya 1984 (4) SA 712 (A): referred to S v Trickett 1973 (3) SA 526 (T): referred to S v Van As 1976 (2) SA 921 (A): referred S v Zuma and Others 1995 (2) SA 642 (CC) (1995 (1) SACR 568; 1995 (4) BCLR 401): referred to E S v Zungu 1972 (3) SA 44 (N): appli......
  • 2011 index
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , September 2019
    • 16 August 2019
    ...101-103S v V 2000 (1) SACR 453 (SCA) ........................................................... 396, 397S v Van As 1976 (2) SA 921 (A) ..................................................................... 54S v Van der Merwe 1998 (1) SACR 194 (O) .................................................
  • S v Manamela and Another (Director-General of Justice Intervening)
    • South Africa
    • Invalid date
    ...at 300 E-F; S v Burger 1975 (4) SA 877 (A) at 879D; S v Bochris Investments (Pty) Ltd and Another 1988 (1) SA 861 (A) at 865G-I. [82] 1976 (2) SA 921 (A) at [83] Above n 2 at 559C (our translation). [84] Above n 3. [85] Above n 3. [86] Compare the discussion in Coetzee above n 3 at paras [8......
  • 2018 index
    • South Africa
    • Juta South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...267S v Tshoga 2017 (1) SACR 420 (SCA) .................................................. 291S v Van As 1976 (2) SA 921 (A) ........................................................... 73S v Van der Westhuizen 2011 (2) SACR 26 (SCA) ............................... 93S v Van Leperen 2017 (1) S......
  • Request a trial to view additional results
22 cases
  • S v Manamela and Another (Director-General of Justice Intervening)
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(3) SA 322 (W): referred to S v Skweyiya 1984 (4) SA 712 (A): referred to S v Trickett 1973 (3) SA 526 (T): referred to S v Van As 1976 (2) SA 921 (A): referred S v Zuma and Others 1995 (2) SA 642 (CC) (1995 (1) SACR 568; 1995 (4) BCLR 401): referred to E S v Zungu 1972 (3) SA 44 (N): appli......
  • S v Manamela and Another (Director-General of Justice Intervening)
    • South Africa
    • Invalid date
    ...at 300 E-F; S v Burger 1975 (4) SA 877 (A) at 879D; S v Bochris Investments (Pty) Ltd and Another 1988 (1) SA 861 (A) at 865G-I. [82] 1976 (2) SA 921 (A) at [83] Above n 2 at 559C (our translation). [84] Above n 3. [85] Above n 3. [86] Compare the discussion in Coetzee above n 3 at paras [8......
  • S v Mokgethi en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Mini 1963 (3) SA 188 (A) op 196E - F; S v Bochris Investments (Pty) Ltd and Another H 1988 (1) SA 861 (A) op 866J - 867A; S v Van As 1976 (2) SA 921 (A); S v Diedericks 1981 (3) SA 940 (C); Hiemstra SA Strafproses 4de uitg; S v Mkize 1979 (1) SA 461 (A); S v Letsolo 1970 (3) SA 476 (A) op......
  • Harrington NO and Another v Transnet Ltd t/a Metrorail and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Another (Director-General of Justice Intervening) 2000 (3) SA 1 (CC) (2000 (1) SACR 414; 2000 (5) BCLR 491): referred to S v Van As 1976 (2) SA 921 (A): referred to I S v Zoko 1983 (1) SA 871 (N): referred to South African Railways v Bardeleben 1934 AD 473: dictum at 480 applied South Afric......
  • Request a trial to view additional results
7 books & journal articles
  • 2011 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , September 2019
    • 16 August 2019
    ...101-103S v V 2000 (1) SACR 453 (SCA) ........................................................... 396, 397S v Van As 1976 (2) SA 921 (A) ..................................................................... 54S v Van der Merwe 1998 (1) SACR 194 (O) .................................................
  • 2018 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...267S v Tshoga 2017 (1) SACR 420 (SCA) .................................................. 291S v Van As 1976 (2) SA 921 (A) ........................................................... 73S v Van der Westhuizen 2011 (2) SACR 26 (SCA) ............................... 93S v Van Leperen 2017 (1) S......
  • 2017 index

  • The double life of unlawfulness: Fact and law
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...on the otherhand, requires courts to place themselves in the position of the actor at the17R v Mbombela 1933 AD 269; S v Van As 1976 (2) SA 921 (A); S v Ngubane 1985 (3) SA677 (A); S v Melk (NCO) 1988 (4) SA 561 (A).18Trollip JA in S v Ngomane 1979 (3) SA 859 (A) at 863F-H stated: ‘I think ......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT