2021 volume 1 p 123

Published date22 July 2021
Date22 July 2021
https://doi.org /10.47348/ TSAR /2021/i1a7
[ISSN 0257 – 7747] TSAR 2021
. 1
123
Aantekeninge
INSURANCE POLICIES, THE MATRIMONIAL PROPERTY ACT AND
ALIENATION OF ASSETS OF THE JOINT ESTATE WITHOUT VALUE
TO THE DETRIMENT OF THE NON-CONSENTING SPOUSE
SAMEVATTING
VERSEKERINGSPOLISSE, DIE WET OP HUWELIKSGOEDERE EN VERVREEMDING
VAN BATES VAN DIE GEMEENSKAPLIKE BOEDEL SONDER TEENWAARDE TOT
NADEEL VAN DIE NIE-INSTEMMENDE GADE
Die wetgewer het met die Wet op Huwelik sgoedere 88 van 1984 nie alleen die mind erwaardige status
van vroue getr oud in gemeenskap v an goed vervang me t identies dieselfde st atus as wat haa r man
geniet en dus sy gemeenregteli ke maritale mag geskrap nie, maar het ook met die kwali kasies vervat
in arti kel 15 uitdrukli k perke gestel aan die po tensiële risiko’s waaraan ga des só getroud bloot sou st aan
indien een van d ie gades sonder die toes temming van die a nder bepaalde regsha ndelinge kon verrig wat
negatief kan insl aan op die gemeenskapli ke boedel en dus beide gades se b elange.
Getrou aan d ie gemenereg kan beho udens die uitsonde ringe van ’n uitdr uklike be paling deur ’n
testateur, ske nker of ’n tersake hof bevel geen persoon g etroud in gemeen skap van goed naa s die
gemeenskapli ke boedel ook nog beskik oor ’n afsonderl ike privé boedel nie. Alle bates va n die gades
vorm deel van die geme enskaplike boedel en is dus onde rworpe aan d ie voorskrifte vervat i n artikel
15 van die wet. Aangesien bates per denisie alle vermoënsregte van die tersake reghebbendes insluit,
vorm ook die vorder ingsregte uit ho ofde van ’n versekeringsoo reenkoms deel va n die bates van die
reghebbende.
Indien ’n gade s onder die toestem ming van sy of haa r wederhelf die vorder ingsreg teen die
lewensversekera ar aan ’n derde oord ra deur sodan ige benoeming va n die derdes as begu nstigdes kom dit
neer op ’n vervree mding van bates uit die ge meenskaplike boedel s onder teenwaarde. Die wet gewer het
in arti kel 15(3)(c) onomwonde en ondubbelsin nig verorden dat sodan ige vermeende regshandeli ng van
nul en gener waa rde is. Die “vervreemder ” het nie die nodige kompetensie of handel ingsbevoegdheid
om die handeling t e verrig nie en die reg kan ge en gevolge aan sodanige nietige h andeling heg nie.
Enige vermoën sverskuiwin g wat op sodanige niet igheid gebaseer is, is sine causa e n kan deur die
ongegrond verar mde party kondikeer word mit s aan die vereiste s van die condictio indebiti voldoen
word. In die Naidoo-saak het die uits praak van die hoogst e hof van appèl in weerwi l van die uitdru klike
statutêre bep alings nie die belange van die weduwee wat deur die onregmatige optrede van haar oorle de
man wesenli k benadeel is, beskerm n ie. Sodanige regsverdr aaiing boesem geen ver troue in nie.
1 In Naidoo v Discover y Life Limited ((202/2017) 2018 ZASCA 88), the supreme
court of appeal (31 May 2018) handed down a decision which is of import ance to
spouses marr ied in communit y of property where one of the spouses cha nges or
appoints, without the conse nt of the other spouse, a beneciary under a risk-only
policy of life insurance which is pe rceived as being par t of the joint estate.
2 For purposes of discussing the Naidoo case, it would be usef ul to give a short
overview of the matrimon ial property law as it is af ter the Matrimon ial Property
Act 88 of 1984, but rst what is meant by the ter m “policy” must be explained. A
policy, strictly speaking, is not by itself a cont ract of insurance but is a doc ument
that records a contra ct of insurance (Collins English Dictionar y (10th ed)). For
instance, you do not cede a policy but rather t he right(s) from a contr act of insurance.
Unfortunately, the word “policy” is widely used in a cont aminated sense to indicate
a contract of insurance as such or the rights it evidences. In order to avoid confusion,
we will keep to this usage.
3 It is well known that, in ter ms of the common law, the assets and debts of
spouses married in commu nity of property fall into a joint estate. Accord ing to
2021 TSAR 123
© Juta and Company (Pty) Ltd

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT