Walsh, Nov Scholtz

JurisdictionSouth Africa
JudgeJacobs R
Judgment Date14 December 1967
Hearing Date08 December 1967
CourtGriqualand-West Local Division

A Jacobs, R.:

In die saak het ek nadat ek argument aangehoor het die eksepsie met koste van die hand gewys met 'n aanduiding dat redes later verstrek sal word. Die volgende is die redes vir die bevel.

Dit is slegs nodig dat ek die bewerings in die pleitstukke in breë trekke uiteensit. Die respondent, wat eiser is in die saak, beweer in sy B deklarasie dat hy en 'n sekere Thomas Redelinghuys, wat sedertdien oorlede is, in 1947 mondeling ooreengekom het dat hy sy reg op 'n onverdeelde aandeel in 'n plaas waarop hy geregtig was uit 'n sekere boedel aan die gemelde Redelinghuys sou sedeer teen 'n koopprys van R420 op voorwaarde dat indien asbes op die plaas ontdek en ontgin sou word hy C eiser 'n verdere R2,000 sou betaal. In die alternatief beweer hy dat hy in 1951 'n skriftelike dokument geteken het waarin hy sy regte waarna hierbo verwys word aan die gesegde Redelinghuys gesedeer het teen 'n koopprys van R420. Hy beweer egter dat, voor tekening van die gemelde dokument, hy en Redelinghuys ooreengekom het dat indien asbes op die D betrokke plaas ontdek en ontgin sou word hy 'n verdere R2,000 vir sy regte betaal sou word. Hy sê egter dat, as gevolg van 'n gemeenskaplike oorsig, die bepaling omtrent die R2,000 nie in die skriftelike dokument weergegee is nie. Die bewerings lui dan voorts dat asbes wel op die betrokke plaas ontdek is en dat daar omstreeks Oktober 1963 begin is om asbes te produseer. Hy eis dan betaling van die bedrag van R2,000 tesame E met moratore rente. In die alternatief eis hy verbetering van die skriftelike stuk waarna hierbo verwys word deur invoeging van die voorwaarde dat 'n verdere bedrag betaal sal word en hy eis ook betaling van R2,000 plus rente.

Verweerder, wat in sy hoedanigheid as eksekuteur in Redelinghuys se F boedel aangespreek word, het teen beide die hoof - en die alternatiewe eise 'n eksepsie opgewerp op grond daarvan dat dit 'geen skuldoorsaak openbaar nie' omdat beide hoof - en alternatiewe eise voortspruit uit mondelingse kontrakte en ex facie die bewerings vervat in die deklarasie die eise ontstaan en opeisbaar geword het meer as drie jaar voor die datum van die dagvaarding in die saak en dus kragtens art. 3 (2) (c) (1) en (iii) van die Verjaringswet, 18 van 1943, reeds verjaar het en G onafdwingbaar is.

Die eksepsie het aanvanklik geen smeekbede bevat nie maar mnr. van Heerden, wat namens respondent verskyn het, het geen punt daarvan gemaak nie en het toegestem dat ek die eksepsie moet beskou asof die gebruiklike smeekbede daarin vervat is.

H Mnr. van Heerden het ook vir doeleindes van sy argument aanvaar dat...

To continue reading

Request your trial
4 practice notes
  • Habib and Another v Ethekwini Municipality
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Zervoudakis 1967 (4) SA 735 (E): referred to Union & SWA Insurance Co Ltd v Hoosein 1982 (2) SA 481 (W): considered Walsh NO v Scholtz 1968 (2) SA 222 (GW): Case Information M Pillemer SC for the plaintiffs. JP Broster for the defendant. An application to set aside an exception. Order (a) T......
  • Habib and Another v Ethekwini Municipality
    • South Africa
    • KwaZulu-Natal Local Division, Durban
    • 20 March 2019
    ...703 and 705; Reuben v Meyers 1957 (4) SA 57 (SR) at 58; Shield Insurance Co Ltd v Zervoudakis 1967 (4) SA 735 (E); Walsh NO v Scholtz 1968 (2) SA 222 (GW); Rand Staple-Machine Leasing (Pty) Ltd v ICI (SA) Ltd 1977 (3) SA 199 (W); and Union & SWA Insurance Co Ltd v Hoosein 1982 (2) SA 481 (W......
  • Living Hands (Pty) Ltd and Another v Ditz and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Tippers (Edms) Bpk v Pha Phama Staff Services (Edms) Bpk h/a Pha Phama Security 2010 (4) SA 455 (SCA): referred to Walsh NO v Scholtz 1968 (2) SA 222 (GW): referred Wimpey Homes (Pty) Ltd v Joint Liquidators, Glen Anil Development Corporation Ltd (in Liquidation) 1979 (2) SA 813 (W): dictum......
  • Albatross Fishing Corporation (Pty) Ltd v Ramsay
    • South Africa
    • Invalid date
    ...protection of an estoppel, would unwittingly and against his will have become a debtor of the company in respect of this share allotment 1968 (2) SA p222 De Villiers for which, as he believed, he had made payment in full. His ignorance of the true facts, induced by the misrepresentation, ca......
4 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT