Tupper v Tupper

JurisdictionSouth Africa
Citation1969 (1) SA 213 (GW)

Tupper v Tupper
1969 (1) SA 213 (GW)

1969 (1) SA p213


Citation

1969 (1) SA 213 (GW)

Court

Griekwaland-Wes Plaaslike Afdeling

Judge

De Vos Hugo R

Heard

August 15, 1968

Judgment

August 22, 1968

Flynote : Sleutelwoorde

Praktyk — Bestelling van 'n dokument deur adjunk-balju se assistent — Nie nodig dat 'n sertifikaat aangaande sy aanstelling gegee moet word nie.

Headnote : Kopnota

'n Adjunk-balju se assistent kan 'n dokument bestel, 'n relaas van sy bestelling maak en die relaas onderteken sonder dat dit vir die adjunk-balju nodig is om 'n sertifikaat te gee aangaande sy aanstelling.

Flynote : Sleutelwoorde

Practice — Service of document by deputy-sheriff's assistant — Not necessary that a certificate of his appointment should be given.

Headnote : Kopnota

A deputy-sheriff's assistant can serve a document, make a return of service and sign the return without it being necessary for the deputy-sheriff to give a certificate in respect of his appointment. B

Case Information

Vervaldag van 'n bevel nisi. Die feite blyk uit die uitspraak.

J. J. Basson, namens die eiser.

Cur adv vult.

Postea (Augustus 22).

Judgment

C De Vos Hugo, R.:

Dit is die vervaldag van 'n bevel vir die herstel van huweliksregte en die bevel is finaal gemaak.

In hierdie geval het die kwessie van 'n assistent adjunk-balju weer ter sprake gekom. Vir redes wat nie hier genoem hoef te word nie, is daar D nou 'n mate van verwarring in die jurisdiksie-gebied van hierdie Afdeling oor die vraag of, in geval van 'n relaas van lewering deur die assistent van 'n adjunk-balju, laasgenoemde moet sertifiseer dat die assistent aangestel is en dat sy aanstelling deur die Minister goedgekeur is. In Harry Jedeiken (Pty.) Ltd v Dippenaar, 1960 P.H. F88, en in Bouwer v Bouwer, 1967 (3) SA 614 (O), is beslis dat die E adjunk-balju wel moet sertifiseer dat die assistent deur hom aangestel en sy aanstelling deur die Minister goedgekeur is. Ek het voor my ook 'n omsendbrief (No. 10 van 1960) aan alle adjunk-balju's van die balju van die Kaapse Provinsiale Afdeling, wat ook die balju in die jurisdiksie-gebied van hierdie Afdeling is. Die brief lees as volg:

'1.

Hiermee word u in kennis gestel dat die uitspraak in die saak van F Harry Jedeiken (Pty.) Ltd., v Dippenaar, 1960 (2) P.H. F88, op 'n regtersvergadering bespreek is en daar is besluit dat in hierdie Hof as praktyk aanvaar sal word dat 'n...

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT