Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd

JurisdictionSouth Africa

Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd
1968 (3) SA 166 (A)

1968 (3) SA p166


Citation

1968 (3) SA 166 (A)

Court

Appellate Division

Judge

Steyn CJ, Van Blerk JA, Ogilvie Thompson JA, Botha JA and Potgieter JA

Heard

March 15, 1968

Judgment

May 13, 1968

Flynote : Sleutelwoorde

Banker — Deposit vouchers — Vouchers not transferable nor negotiable — Cession by customer to bank in securitatem debiti for money lent and advanced by bank of customer — Customer obtaining possession of vouchers — Cession of by customer to another bank — Such latter bank not entitled as against issuing bank to claim F proceeds of vouchers from it.

Headnote : Kopnota

Deposit vouchers issued to a customer by the appellant in respect of money deposited at interest by her with it had been ceded and pledged by her to it inconsideration of certain credit facilities granted by it to her. The vouchers had been issued subject to the condition endorsed thereon that they were 'neither transferable nor negotiable'. The G customer had somehow obtained possesion of these vouchers and delivered them to the respondent. The respondent, alleging that they had been ceded to it as security for certain debts, had successfully claimed an order that it was entitled to the proceeds of these vouchers. In an appeal,

Held, per VAN BLERK, J.A., as the customer had already ceded the rights in the vouchers to the appellant in terms of a written 'deed of pledge', that the customer could not cede the rights to the respondent by means of a later cession.

H Held, per BOTHA, J.A., STEYN, C.J., and POTGIETER, J.A., concurring, OGILVIE THOMPSON, J.A., dissenting, that the condition that the vouchers were not transferable nor negotiable was valid and a complete defence to the respondent's claim;

Held, further, that the words 'neither transferable nor negotiable' had to be given their ordinary literal meaning, viz. that they were not to be transferred - in the only way in which they were capable of being transferred by law, e.g. by cession under the common law - from one person to another:

Held, further, that the evidence at the trial did not establish a banking practice according to which the rights embodied in deposit vouchers were freely cedable notwithstanding the fact that they were neither 'transferable nor

1968 (3) SA p167

negotiable': on the contrary, the evidence suggested that they were not freely cedable without the consent of the issuing bank.

The decision in the Transvaal Provincial Division in Standard Bank of South Africa Ltd v Trust Bank of Africa Ltd., 1968 (1) SA 102, reversed. A

Case Information

Appeal from a decision in the Transvaal Provincial Division (HILL, J.). The facts appear from the reasons for judgment.

H. J. O. van Heerden, for the appellant: Dit word betoog (a) dat die respondent vanweë die bepalings van die depositobewyse onder geen B omstandighededie reg kon verkry het om die betrokke bedrae van die appellant te vorder nie; (b) dat die vormvereistes vir 'n sessie, indien enige, nie van toepassingwas op die sogenaamde pandooreenkoms tussen mev. Davidoff en die appellant nie; (c) dat selfs indien bedoelde ooreenkoms 'n sessie teweeg gebring het, die appellant nie sy sekuriteit prysgegee het deur die bewyse uit sy besit te laat gaan nie; (d) dat die C respondent hom nie op die leerstuk van estoppel konberoep het nie. Afgesien van die feit dat die begrip 'verhandelbaarheid' slegs op 'n reg en nie op 'n liggaamlike saak soos 'n stuk papier van toepassing kan wees nie, sou dit immers geen sin gehad het om die oordraagbaarheid van die papier as sodanig te beperk nie. Blote oordrag van besit van die papier kon in sigself nie 'n sessie konstitueer nie, en dit kon die D appellant sekerlik nie skeel wie in besit van die dokumente was nie, of selfs nie wie eienaar daarvan was nie. Dit is derhalwe duidelik dat die beperking op die oordraagbaarheid van die bewyse geslaan het op die regte daarin uiteengesit. Afgesien van die attribuut van verhandelbaarheid is daar geen wesentlike verskil tussen, b.v.,'n promesse en 'n depositobewys soos die onderhawige nie. Beide is eerder E die beliggaming van 'n reg as die konstituering daarvan. Randfontein Estate G.M. Co. Ltd v Custodian of Enemy Property, 1923 AD 576, p. 583. Daar is geen gemeenregtelike gesag vir die stelling dat sodanige pactum onafdwingbaaris nie. Sande en Voet verklaar weliswaar dat 'n ooreenkoms waarvolgens die eienaar van 'n saak (klaarblyklik 'n F liggaamlike saak) sy regte in verband daarmee aan bande lê, onafdwingbaar is tensy die ander party 'n belang by die beperking het, maar hulle het hier nie in die oog 'n beperking wat juis deel vorm van die ooreenkoms waarvolgens eersgenoemde eienaar word nie. Voet, 2.14.20; Sande, Beperkings op Vervreemdings, 4.1.1; 4.2.1; Friedlander v De Aar Municipality, 1944 AD 79 te bl. 92. Afgesien hiervan is daar 'n G wesentlike verskil tussen 'n ooreenkoms waarvolgens A sy grond aan B oordra onderhewig aan die voorwaarde dat B dit nie sal vervreem nie, en 'n ooreenkoms waarvolgens A 'n vorderingsreg ten gunste van B skep op voorwaarde dat B die reg nie mag sedeer nie. In eersgenoemde geval

verkry B deur oordrag 'n saaklike regop die grond onderhewig aan 'n persoonlike verpligting om dit nie te vervreem nie. In laasgenoemde H geval is die vorderingsreg van meet af onderhewig aan die beperking dat dit nie gesedeer mag word nie. Dit is verkeerd om in sodanige geval te praat van 'n beperking wat op die vorige vorderingsreg geplaas is; feit is dat die reg as 't ware met die beperking gebore is en nooit in 'n ander vorm bestaan het nie. Windscheid, Lehrbuch des Pandektenrechts, 8ste uitg., bd. 2, bl. 358, N. 5: Bernburg, Pandekten, 7de uitg., bd. 2, bl. 141; Paiges v Van Ryn Gold Mine Estates Ltd., 1920 AD 600 te bl. 617.

1968 (3) SA p168

Maar selfs indien 'n beperking op die oordraagbaarheid van 'n reg onafdwingbaar sou wees tensy die bevoordeelde 'n belang daarby het, het die skuldenaar altyd sodanige belang. So, b.v., indien A sy reg teen B A aan C sedeer en A, sonder kennis van die sessie aan B betaal, loop hy altyd die gevaar dat C hom mag aanspreek op grond van 'n bewering dat hy, C voor betaling aan A kennis van die sessie gegee het. Des te meer het 'n skuldenaar soos die appellant 'n belangby sodanige pactum. Sy besigheid is die leen en uitleen van geld, en 'n skuldeiser van vandag is moontlik 'n skuldenaar van môre. Voorst kan administrasie bemoeilik B word as die regte van een skuldeiser volgens tien verskillendebewyse aan tien verskillende sessionarisse gesedeer word. Prins, bl. 310 - 311. Paget doen aan die hand dat 'n beperking op die oordrag van 'n depositokwitansie nie die skuldeiser die bevoegdheid ontneem om sy vorderingsreg te sedeer nie. Paget, Law of Banking, 5de uitg., bl. 95. Afgesien van die feit dat dit nie duidelik is welke soort C kwitansie hy in die oog het nie is sy stelling vir die Suid-Afrikaanse reg onaanvaarbaar. Hy verwys na een Engelse beslissing wat in elk geval geen steun vir sy mening bied nie. Re Griffin, (1899) 1 Ch. 408. Die Engelsregtelike reëls ten aansien van sessie verskil in elk geval heeltemal van die toepaslike reëls van die Suid-Afrikaanse D reg. Voor 1873 was die posisie dat 'n sessie 'in law' ongeoorloof was - of altans nie 'n direkte reg aan die sessionaris verleen het nie - maar dat 'n skuldeiser wel 'n 'equitable assignment' kon maak. Na die promulgering van die Judicature Act (art. 25 (6)) kon 'n sessionaris egter ook 'in law' 'n direkte reg teen die skuldenaar verkry. Halsbury, Laws of England, 3de uitg., 4de bd., bl. 8; Wright and Co v The E Colonial Government, 8 S.C. 260. Na die aanname van bedoelde Wet was die gedagte blykbaar dat indien 'n ooreenkoms 'n pactum de non cedendo bevat het die beperking slegs 'n bevestiging was van die reël van die voormalige gemene reg van Engeland en dat dit derhalwe nie 'n 'equitable assignment' uitgesluit het nie. In re Turean, 40 Ch. D. 5; F Brice v Bannister, 3 Q.B.D. te bl. 581. Dit volg dus dat Engelsregtelike outoriteite geen leiding kan bied ten aansien van die vraag of bedoelde pactum afdwingbaar is nie.

Dit kon nooit die bedoeling van die partye gewees het dat die skuldenaar haarregte ingevolge die bewyse aan die appellant sou sedeer nie, want dit sou tot gevolg gehad het dat die kwaliteite van èn skuldeiser èn G skuldenaar in die appellant sou verenig met gevolglike skuldvermenging. Grootchwaing Salt Works Ltd v Van Tonder, 1920 AD 496; De Wet en Yeats, Kontrakreg en Handelsreg, 3de uitg., bl. 203. Die enigste moontlike konstruksie van die 'pandakte' is dus: (a) dat die skuldenaar nie die reg sou hê om enige van die bedrae verskuldig ingevolge die H depositobewyse op te eis nie (nieteenstaande die aanbreek van die vervaldatum) solank sy op haar beurt, 'n bedrag aan die appellant verskuldig was; en (b) dat indien sy haar verpligtinge nie sou nakom nie, die appellant die reg sou hê om skuldvergelyking toe te pas ongeag of die teenvordering (ingevolge 'n bewys) al of nie opeisbaar sou wees.

Vir die stelling dat 'n sessie van 'n reg wat uit 'n skriftelik stuk blyk eers geldig is - altans wat derdes betref - wanneer die stuk aan die sessionaris gelewer is, word gewoonlik 'n beroep gedoen op 'n ou Transvaalse beslissing wat op sy beurt egter weer slegs op 'n ou Kaapse beslissing steun. Smith v Farrely's Trustee, 1904 T.S. 949 te bl. 956;

1968 (3) SA p169

Jacobsohn's Trustee v Standard Bank, 9 C.T.R. 188 te bl. 190. In laasgenoemde beslissing is die reël sonder verwysing na enige gesag - behalwe terloopse opmerkings in ander ou Kaapse sake - geformuleer. Daar bestaan dan ook geen gemeenregtelike gesag vir die reël nie; A trouens dit is in stryd met bedoelde gesag wat net eenvoudig verklaar dat sessie deur blote wils ooreenstemminggeskied. Sande, Cession of Actions, (Anders se vertaling), 2.1 en 2.9; Voet...

To continue reading

Request your trial
58 practice notes
  • Hippo Quarries (Tvl) (Pty) Ltd v Eardley
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Motala v Latib 1964 (1) SA 851 (T); Guman and Another v Latib 1965 (4) SA 715 (A); Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of SA Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 173E, 189A; ltaltrafo SpA v Electricity Supply Commission 1978 (2) SA 705 (W); Alexander and Another v Standard Merchant Bank Ltd 1978......
  • Roman Catholic Church (Klerksdorp Diocese) v Southern Life Association Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...vol 2 para 348, vol 9 paras 373, 383 and 385 and vol 12 paras 252, 253; Trust Bank of D Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 185D-F; Bryant & Flannagan v Muller and Another 1978 (2) SA 807 (A) at 812H-813B; Sorge v Estate Preuss 1933 CPD 61; Tayler & Ries Lt......
  • Basson v Chilwan and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...die ander kontraktant F nie 'n belang by die beperking het nie. Sien Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) op 189 en gesag daar aangehaal. Maar selfs indien die tweede kontraktant wel sodanige belang het, kan die beperking nogtans onafdwingbaar wee......
  • Cassel and Benedick NNO and Another v Rheeder and Cohen NNO and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 463 (N) at 464D - E; Motala v Latib 1964 (1) SA 851 (T) at D 854G - H; Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 173E; Holzman NO and Another v Knights Engineering & Precision Works (Pty) Ltd 1979 (2) SA 784 (W) at 793C - F; Marais en Andere NNO ......
  • Request a trial to view additional results
52 cases
  • Hippo Quarries (Tvl) (Pty) Ltd v Eardley
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Motala v Latib 1964 (1) SA 851 (T); Guman and Another v Latib 1965 (4) SA 715 (A); Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of SA Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 173E, 189A; ltaltrafo SpA v Electricity Supply Commission 1978 (2) SA 705 (W); Alexander and Another v Standard Merchant Bank Ltd 1978......
  • Roman Catholic Church (Klerksdorp Diocese) v Southern Life Association Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...vol 2 para 348, vol 9 paras 373, 383 and 385 and vol 12 paras 252, 253; Trust Bank of D Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 185D-F; Bryant & Flannagan v Muller and Another 1978 (2) SA 807 (A) at 812H-813B; Sorge v Estate Preuss 1933 CPD 61; Tayler & Ries Lt......
  • Cassel and Benedick NNO and Another v Rheeder and Cohen NNO and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 463 (N) at 464D - E; Motala v Latib 1964 (1) SA 851 (T) at D 854G - H; Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) at 173E; Holzman NO and Another v Knights Engineering & Precision Works (Pty) Ltd 1979 (2) SA 784 (W) at 793C - F; Marais en Andere NNO ......
  • Basson v Chilwan and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...die ander kontraktant F nie 'n belang by die beperking het nie. Sien Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) op 189 en gesag daar aangehaal. Maar selfs indien die tweede kontraktant wel sodanige belang het, kan die beperking nogtans onafdwingbaar wee......
  • Request a trial to view additional results
6 books & journal articles
  • Advancing the Statutory Remedy for Unfair Prejudice in South African Company Law: Perspectives from International Jurisprudence
    • South Africa
    • South Africa Mercantile Law Journal No. , May 2019
    • May 25, 2019
    ...Life AssociationLimited 1992 (2) SA 807 (A); Jeffery v Pollack Freemantle 1938 AD 1 22; Trust Bank of Africa vStandard of South Africa 1968 (3) SA 166 (A), Botha v Fick 1995 (2) SA 750 (A) and Watt v SeaPlant Products Ltd 1999 (4) SA 443 (C). For further commentary, see Scott, ‘Delivery ofd......
  • A Comprehensive Suggestion to Bring the Pactum de Non Cedendo into the 21st Century
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • August 16, 2019
    ...1991 Responsa Meridiana 52 54-55; Scott The L aw of Cession 2 ed (1991) 206; De Wet & Van Wyk Kontraktereg 4 ed (1993) 254 n 16 7 1968 3 SA 166 (A)8 King JA in Italtr afo SpA v Electricit y Supply Commission 1978 2 SA 705 (W ) expressly agreed w ith the purpor ted departure in t he Trust Ba......
  • One hundred years of security cession
    • South Africa
    • South Africa Mercantile Law Journal No. , May 2019
    • May 25, 2019
    ...(Pty) Ltd v Ensor NO 1988 (2) SA 367 (N); Spendiff NOv JAJ Distributors (Pty) Ltd 1989 (4) SA 126 (C).151964 (2) SA 252 (A) 271E-G.161968 (3) SA 166 (A) 189B ff.17Scott The Law of Cession op cit note 10 at 247.18Pactum f‌iduciae.Two forms of such agreements were known in Roman law: the f‌id......
  • Dematerialisasie van die genoteerde aandeel in die Suid-Afrikaanse reg (Deel 1)
    • South Africa
    • South Africa Mercantile Law Journal No. , May 2019
    • May 25, 2019
    ...Cohen's Trustee 1911 AD 235; Jeffery v Pollak & Freemantle supra noot 61; Trust Bank of Africa Ltd v Standard Bank of South Africa Ltd 1968 (3) SA 166 (A) 176; Scott op cit noot 41 op 238n31. 69 Benade op cit noot 59 op 283. Kyk Vermaas op cit noot 6 hfst 5 par 3.1.3 waar anngevoer word dat......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT