The taxation of image rights : a comparative analysis

Date01 January 2012
DOI10.10520/EJC131284
AuthorRian Cloete
Pages556-567
Published date01 January 2012
556
The taxation of image rights:
A comparative analysis
Rian Cloete
BLC, LLB (UP), LLD (Unisa)
Professor and Head of the Department of Procedural Law, University of Pretoria
OPSOMMING
Die belasting van die reg op die openbare beeld: ’n Vergelykende ontleding
Sport het vandag ’n industrie geword en dit het gelei tot die
kommersialisering van regte op die openbare beeld wat binne die konsep van
persoonlikheidsregte en in die konteks van die
actio iniuriarum
erkenning
geniet en as regtens beskermbare belang beskou word. Die daaropvolgende
toename in sportlui se waarde en inkomste het onvermydelik die belasting-
gaarder se belangstelling gewek. Dit het sportlui genoodsaak om belasting-
advies te bekom en het ’n aantal belastingbeperkingskemas tot gevolg gehad.
Een van hierdie skemas is om ’n sportman se verskaffing van promosie-
dienste van sy lewering van spelersdienste te skei. Talle sportlui het met die
oog op hul regte op die openbare beeld persoonlike maatskappye gestig wat
bepaal hoe hierdie regte oorgedra of gelisensieer kan word en sodoende
absolute beheer uitoefen oor die kommersiële ontginning van die sportman
se regte op sy beeld. Die doel van sodanige skeiding is om die sportman se
belastinglas te verlig deur belastingaanspreeklikheid op grond van
vergoeding vir promosiedienste te vermy. Die in komste wat ver kry word uit
die ontginning van regte op die openbare beeld sal deel van die maatskappy
se winste vorm. Die maatskappy sal dan op sodanige winste belas word en
die sportman sal ’n dividend van die maatskappy ontvang. Die regsvraag is
egter of die belastinggaarder so ’n skema sal toelaat. Daar moet ook vasgestel
word of die inkomste verkry uit die gebruik van ’n sportman se regte op die
openbare beeld as van ’n kapitale aard beskou kan word wat as ’n
kapitaalwins aan minder belasting onderhewig is en of dit as bruto inkomste
ingevolge die Inkomstebelastingwet geklassifiseer moet word. Hierdie
belastingkwessies is nog nie omvattend in Suid-Afrika aangespreek nie. Ten
einde ’n beter begrip te verkry van die verwikkeldhede wat met die belasting
van inkomste uit die gebruik van regte op die openbare beeld gepaardgaan,
word die benadering in die Verenigde Koninkryk geëvalueer weens die
ooreenkomste tussen ons regstelsels in hierdie verband.
1Introduction
Sport has become an industry today and the image rights of
sportspersons have immense commercial value. These image rights are
sought after by companies who wish to exploit them in order to enhance
brand image, create brand awareness and promote the sale of their
products. Individual sportspersons are therefore treated as commodities
and are commercialised. There is no better example than David
Beckham who earns more off the field of play than on it and has become

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT