The effect that section 21 of the Insolvency Bill has on persons married in terms of Islamic law - part 1

AuthorN. Gabru
DOI10.10520/EJC51194
Published date01 January 2004
Date01 January 2004
Pages1-18
N Gabru
The effect that section 21 of the
Insolvency Bill
has on persons
married in terms of Islamic law —
Part 1
Die effek van artikel 21 van die Insolvensiewetsontwerp op
persone getroud in terme van Islamitiese Reg — Deel 1
In die geval van die sekwestrasie van ’n insolvente persoon se boedel bepaal
artikel 21 van die
Wet op Insolvensie
, Wet 24 van 1936, dat die Meester oor die
afsonderlike boedel van die solvente gade beskik, en met die aanstelling van ’n
trustee dat so ’n trustee daaroor beskik, asof dit die eiendom van die
gesekwestreerde boedel was.Die bestaansreg van ar tikel 21 word bevraagteken
deur verskeie outeurs, sowel as deur die Suid-Afrikaanse Regskommissie.
Die definisie van “gade” kom veral onder kritiek. Een vraag wat byvoorbeeld
pertinent gevra kan word is of artikel 21 ook van toepassing is op huwelike wat
slegs binne die Islamitiese reg aangegaan is. Dit kan problematies wees as gevolg
van die feit dat huwelike wat slegs ingevolge die Islamitiese reg aangegaan is,
onderhewig is aan die wette van Islam. Hierdie wette is nie noodwendig dieselfde
as en in ooreenstemming met die wette wat ’n siviele huwelik reguleer nie.
Die doel van hierdie navorsing is om die effek te bepaal wat artikel 21 van die Wet op
die
de facto
reg tot eiendom van die solvente gade het.Voorts is die doel om te
bepaal watter effek artikel 21 kan hê op paartjies wat getroud is slegs ingevolge
die Islamitiese wet van
Shari’ah
.
Om konstruktiewe voorstelle te maak is dit nodig om die grondwetlikheid van
artikel 21 te ontleed, sowel as om die voorstelle wat vervat is in die Konsepwet op
Insolvensie te oorweeg, asook die presedent wat deur internasionale jurisdiksies
gevolg word.
Die Islamitiese perspektief rakende skuld en insolvensie word ook ontleed, om
sodoende duidelikheid te kry oor die effek wat artikel 21 het op Moslems wat slegs
ingevolge die Islamitiese reg getroud is.
Die gevolgtrekking wat in hierdie studie gemaak word is dat artikel 21 van die Wet
nie die toets soos vervat in artikel 36 van die
Grondwet
slaag nie. Dit is derhalwe
strydig met die bepalings van die
Grondwet
van die Republiek van Suid-Afrika.
Artikel 21 maak inbreuk op ’n persoon se
de facto
reg tot eiendom en op die
Journal for Estate Planning Law 2004-2005(1)
: 1-18
N Gabru, North-West University (Potchefstroom Campus).
2
Journal for Estate Planning Law 2004-2005(1)
gelykheidsklousule. Die navorser stem saam met regter Sachs, wat in die
Harksen
-saak aangevoer het dat artikel 21 ’n konsep van huwelik bevorder wat,
ongeag die lewensomstandighede van die gades, die samevoeging van hulle
boedels tot gevolg het. Gades word dan vasgevang in ’n stereotipiese en
uitgediende siening van die huwelik, wat hulle bevoegdheid vir self-aktualisering
onderdruk, die gehalte van hulle verhouding met mekaar en ander as vrye en
gelyke persone binne die huweliksverbintenis beïnvloed en wat die samelewing
aanmoedig om hulle nie te sien nie as ’n “paartjie” bestaande uit twee persone met
onafhanklike persoonlikhede en gedeelde lewens nie, maar as ’n “paartjie” waarin
elkeen sy of haar individuele bestaan verloor.
Daar word voorgestel dat die volgende Islamitiese wette gebruik behoort te word
as ’n alternatief vir artikel 21:
(a) Die vrou se eiendom bly haar eie eiendom;
(b) Die trustee word onder geen omstandighede toegelaat om op die vrou se
eiendom beslag te lê nie;
(c) Die insolvente persoon is alleen aanspreeklik vir sy skuld;
(d) Die moontlikheid van onderhandse samewerking tussen die gades en bedrog
moet op ’n ander manier verreken word;
(e) Die beginsels van
zakaat
moet van toepassing gemaak en streng gevolg word.
Daar word aangevoer dat bogenoemde toereikende beskerming vir die krediteure
van die insolvente gade sal bied.
1. Problem statement
For a considerable period of time, section 21 of the
Insolvency Act
1has been
the subject of debate for both the courts and academics.2This section
regulates the position of a solvent spouse3during the sequestration of the
insolvent’s estate.One of the consequences of the sequestration of the
estate of one of two spouses is that all the property of the spouse whose
estate has not been sequestrated (the solvent spouse) vests in the Master
and thereafter in the trustee4of the sequestrated estate, as if it was the
property of the sequestrated estate. The trustee is then empowered to
1 24 of 1936.Hereinafter referred to as the Act.
2 See eg
De Villiers v Delta Cables (Pty) Ltd
1992 (1) SA 9 (A);
Snyman v Rheeder
1989 (4) SA 496 (T); Smith
The Law of Insolvency
108; Hockly
The Law of
Insolvency
165; SA Law Commission
Review of the Law of Insolvency:Voidable
Dispositions and Dispositions that may be set aside and the Effects of
Sequestration on the Spouse of the Insolvent
Working Paper 41 Project 63
(1991); Evans 1996
THRHR
613-625 and 1997
THRHR
71-81.
3 That is the spouse married out of community of property to the insolvent.
4 Once he has been appointed.

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT