S v Potwane

JurisdictionSouth Africa
JudgeCorbett AR, Kotzé AR en Holmes Wn AR
Judgment Date19 November 1982
Citation1983 (1) SA 868 (A)
Hearing Date04 November 1982
CourtAppellate Division

Corbett AR:

Die appellant het in die Oos en Suid-Oostelike B Rondgang Plaaslike Afdeling (Transvaal) tereggestaan op die volgende aanklagte: (1) dat hy op 24 Desember 1980 ene Piet Mokoena ("die oorledene") gedood en vermoor het; (2) dat hy op 24 Desember 1980 te Witbank, en in stryd met art 2, gelees met arts 1,11,39 en 40 van Wet 75 van 1969, in onwettige besit was C van 'n vuurwapen, te wete, 'n.32 rewolwer; en (3) dat hy op 24 Desember 1980 en te Witbank, en in stryd met art 36, gelees met arts 1,12,39 en 40 van Wet 75 van 1969, in onwettige besit was van ammunisie, te wete, een.32 patroon. Die appellant het op al drie aanklagte onskuldig gepleit. Die Verhoorhof het hom egter aan al drie misdade skuldig bevind. Wat aanklag (1) betref het die Hof bevind dat versagtende omstandighede by die D pleging van die moord aanwesig was en 'n vonnis van 10 jaar gevangenisstraf opgelê. Ten opsigte van aanklagte (2) en (3) is 'n vonnis van een jaar gevangenisstraf op elkeen opgelê maar dit is gelas dat die twee strawwe gelyktydig uitgedien sou word. Met verlof deur hierdie Hof verleen, kom appellant in hoër beroep teen sy skuldigbevinding op aanklagte (1), (2) en (3).

E Dit is gemene saak dat die oorledene gedurende die namiddag van 24 Desember 1980 en te Witbank 'n skietwond opgedoen het en dat hy, ten spyte van mediese behandeling, op 30 Desember in die Kalafong Hospitaal in die distrik Pretoria aan die skietwond beswyk het. Die tersaaklike gebeure wat aanleiding F tot hierdie skietvoorval gegee het, kan soos volg saamgevat word.

[Die geleerde Regter het die getuienis uiteengesit en ontleed en soos volg voortgegaan.]

Om hierdie redes meen ek dat die Staat nie sy saak tov die moordaanklag bo redelike twyfel bewys het nie. Dit moet G toegegee word dat appellant nie in alle opsigte 'n bevredigende getuie was nie en dat sy getuienis sekere onwaarskynlikhede inhou. Maar daar is, aan die ander kant, ernstige gebreke in die Staatsaak. Ek is veral nie oortuig nie dat staat gemaak kan word op die relaas van die ooggetuies wat beweer dat hulle die skietvoorval waargeneem het en wie se relaas daarvan appellant s'n weerspreek. Appellant se weergawe H is, na my mening, redelik moontlik waar. Op die moordaanklag behoort appellant dus onskuldig bevind gewees het.

Ek behandel nou aanklagte 2 en 3. Ek het reeds verwys na die feit dat die appellant die rewolwer na die skietvoorval van oorledene afgeneem en later aan die polisie oorhandig...

To continue reading

Request your trial
15 practice notes
  • Attorney-General, Cape v Bestall
    • South Africa
    • Invalid date
    ...die aspek van 'n lisensie, ens. S v Duma 1970 (1) SA 70 (N); S v Mukunga and Others 1976 (3) SA 193 (N) op 198E - G; S v Potwane 1983 (1) SA 868 (A) op 870F - H. Dit is duidelik uit die bewoording van art 250(1) dat daar wel 'n D bewyslas op die beskuldigde geplaas word om op 'n oorwig van ......
  • S v Collett
    • South Africa
    • Invalid date
    ...- E en S v R 1971 (3) SA 798 (T) op 804C - D beslis op die basis dat die verbode besitshandelinge nie bewys is nie. In S v Potwane 1983 (1) SA 868 (A) op 870F - G is die vrae of die Staat die verbode D besitshandeling en die wederregtelikheid daarvan bewys het, oopgelaat (op 870F - G) en is......
  • S v Claasens
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Wetgewer slegs opsetlike oortredings van 'n statutêre verbod strafbaar wil stel. S v Ngwenya 1979 (2) SA 96 (A) op 100; S v Potwane 1983 (1) SA 868 (A) op 871. In Attorney-General, Cape v Bestall 1988 (3) SA 555 (A) op 569 is egter met verwysing na S v Arenstein 1964 (1) SA 361 (A) op 366C ......
  • S v Collett
    • South Africa
    • Appellate Division
    • 26 March 1991

  • Request a trial to view additional results
15 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT