S v Mtsweni

JurisdictionSouth Africa
JudgeRabie HR, Jansen AR, Miller AR, Smalberger Wn AR en Vivier Wn AR
Judgment Date29 November 1984
Citation1985 (1) SA 590 (A)
Hearing Date23 November 1984
CourtAppellate Division

Smalberger Wn AR:

Die appellant is in die Transvaalse Provinsiale Afdeling deur CURLEWIS R en twee assessore daaraan skuldig bevind dat hy Willem Magagamela (die oorledene) vermoor en beroof het. Ten aansien van die moordaanklag het die Verhoorhof geen versagtende omstandighede bevind nie, en die B appellant is bygevolg die doodstraf opgelê. Wat die roofaanklag betref, ten opsigte waarvan daar verswarende omstandighede bevind is, is die appellant tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis. Die appellant kom nou in hoër beroep, met die verlof van die Verhoorregter, teen sy skuldigbevindings.

Dit is gemene saak dat die oorledene op 27 Desember 1982 sy huis naby Kinross in sy rooi Chevrolet stasiewa verlaat het C onderweg na sy werk te Springs. Hy sou op 30 Desember teruggekeer het. Die oorledene is op 30 Desember laas lewendig gesien toe hy sy werk te Springs verlaat het. Op 19 Januarie 1983 is die ontbonde lyk van die oorledene onder 'n bruggie op die gruispad tussen Kriel en Trichardt, waar dit skynbaar deur D iemand versteek was, gevind. Weens die ontbinding van die lyk kon die oorsaak van die oorledene se dood nie by 'n lykskouing wat die volgende dag gehou is, vasgestel word nie.

Die getuienis vir die Staat, wat deur die Verhoorhof aanvaar is, kom kortliks op die volgende neer. Die appellant het die nag van 30 Desember 1982 by die huis van die getuie Elinah Mgebe aangekom. Hy het by haar huis oornag, en die volgende E oggend vertrek. Die appellant het gery met wat die getuie as 'n "langerige rooi voertuig" beskryf het, 'n beskrywing wat grotendeels in ooreenstemming is met dié van die oorledene se voertuig. Die aand van 8 Januarie 1983 het die getuie Simon Phala en 'n vriend drie persone, onder wie die appellant, by 'n F voertuig gevind wat - dit is gemene saak - dié van die oorledene was. Die polisie is ontbied, en hulle het later op die toneel opgedaag. Die appellant is omtrent die voertuig ondervra. Hy het aanvanklik gesê dat die voertuig syne is, maar toe sy woord in twyfel getrek is, het hy gesê dat dit aan sy vader behoort. Die appellant is deur die polisie aangehou, en Phala is versoek om die oorledene se voertuig tydelik in sy G bewaring te neem. Die volgende oggend het die appellant en 'n polisieman by Phala se huis opgedaag om die voertuig te kom haal. Hulle is met die voertuig daar weg. Later dieselfde oggend het Phala en sy vriend weer op die voertuig afgekom waar dit langs die pad geparkeer was. Daar was niemand by die voertuig nie. Hulle het toe die oorledene se vrou gaan haal om H die voertuig aan haar te wys. Nadat hulle met die oorledene se vrou teruggekeer het, het die appellant, wat skynbaar intussen deur die polisie vrygelaat is, en daar naby gedobbel het, by die voertuig aangekom. Hulle is toe almal, die appellant inkluis, na die polisiestasie nadat daar brandstof in die voertuig gegooi was. Die polisiebeampte op diens het geweier om die appellant aan te hou, en die appellant is later op die plek I terugbesorg waar hy vroeër gedobbel het voordat Phala, op versoek van die oorledene se vrou, die voertuig gaan bêre het.

òf na sy aankoms by die voertuig òf by die polisiestasie (die getuies verskil van mekaar oor waar dit gebeur het), het die appellant beweer dat die voertuig aan een van sy vriende behoort het, en dat hy daarmee weggery het nadat hy en die betrokke vriend by 'n sjebeen 'n uitval

Smalberger Wn AR

gehad het. Die appellant is die...

To continue reading

Request your trial
80 practice notes
  • S v Thebus and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...applied I S v Mokgethi en Andere 1990 (1) SA 32 (A): referred to S v Motaung and Others 1990 (4) SA 485 (A): referred to S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A): dictum at 593I applied S v Ngobozi 1972 (3) SA 476 (A): applied S v Nkwenja en 'n Ander 1985 (2) SA 560 (A): referred to S v Ntsele 1997 ......
  • Thoroughbred Breeders' Association v Price Waterhouse
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Africa (Pty) Ltd 1975 (1) SA 110 (A) at 155C - D S v Dreyer and Sons Transport General Services 1976 (4) SA 922 (C) at 923 S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) at 593E - I D Sasea Financo v KMPG [2000] 1 All ER 676 (CA) at 682f - Sayed v President Insurance Co Ltd 1967 (2) SA 220 (N) at 221D - E......
  • S v Mbatha en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 29 (A) at 36D - H, 38B - F, 39E - H, J 37A - C and 41C - H; S v Masuku and Others 1985 (3) SA 908 (A) at 912D and 913E; S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) at 1987 (2) SA p275 594B - D; Burchell and Hunt South African Criminal Law and A Procedure vol I 2nd ed at 148; C W H Schmidt Bewysreg 2......
  • S v Thebus and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...applied S v Mokgethi en Andere 1990 (1) SA 32 (A): referred to S v Motaung and Others 1990 (4) SA 485 (A): referred to F S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A): dictum at 593I S v Ngobozi 1972 (3) SA 476 (A): applied S v Nkwenja en 'n Ander 1985 (2) SA 560 (A): referred to S v Ntsele 1997 (2) SACR......
  • Request a trial to view additional results
76 cases

4 books & journal articles
  • 2010 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...408S v Mthembu 2008 (2) SACR 407 (SCA) ....................................................... 290S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) ................................................................. 425S v Mukwevho 2010 (1) SACR 349 (GSJ) .............................................. 272-273S......
  • The evidentiary value of adverse inferences from the accused's right to silence
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , May 2019
    • 24 May 2019
    ...accused's failure to testify may be added to all the other factors to be considered, S v Letsoko supra (n 10) at 776b-d, S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) at 594e-h. 22 S v Kola 1966 (4) SA 322 (A) at 327e-h; S v Saaiman 1967 (4) SA 440 (A) at 442f 23 PJ Schwikkard et al Princples of Evidence......
  • The evidentiary value of an accused’s invocation of the pre-trial and trial right to silence through Anglo-American case law
    • South Africa
    • South African Law Journal No. , May 2020
    • 15 May 2020
    ...wi ll strengthen the pr osecution ca se and resu lt in conclusive proof .87 S v Letsoko supra not e 66 at 776C–D; S v Mtsw eni 1985 (1) SA 590 (A) at 594E–H: ‘When t he prosecution c ase is based on c ircum stanti al evidence, a n adverse in ference from the a ccused’s fa ilure to te stify ......
  • Recent Case: Evidence
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...persons ‘merely as punishment for untruthful evidence.’ The court also referred to the Ap-pellate Division decision, S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A), where it was held that the law requires proved facts from which an inference can be drawn which connects the accused and the deceased in a mu......
80 provisions
  • S v Thebus and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...applied I S v Mokgethi en Andere 1990 (1) SA 32 (A): referred to S v Motaung and Others 1990 (4) SA 485 (A): referred to S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A): dictum at 593I applied S v Ngobozi 1972 (3) SA 476 (A): applied S v Nkwenja en 'n Ander 1985 (2) SA 560 (A): referred to S v Ntsele 1997 ......
  • Thoroughbred Breeders' Association v Price Waterhouse
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Africa (Pty) Ltd 1975 (1) SA 110 (A) at 155C - D S v Dreyer and Sons Transport General Services 1976 (4) SA 922 (C) at 923 S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) at 593E - I D Sasea Financo v KMPG [2000] 1 All ER 676 (CA) at 682f - Sayed v President Insurance Co Ltd 1967 (2) SA 220 (N) at 221D - E......
  • S v Mbatha en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 29 (A) at 36D - H, 38B - F, 39E - H, J 37A - C and 41C - H; S v Masuku and Others 1985 (3) SA 908 (A) at 912D and 913E; S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A) at 1987 (2) SA p275 594B - D; Burchell and Hunt South African Criminal Law and A Procedure vol I 2nd ed at 148; C W H Schmidt Bewysreg 2......
  • S v Thebus and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...applied S v Mokgethi en Andere 1990 (1) SA 32 (A): referred to S v Motaung and Others 1990 (4) SA 485 (A): referred to F S v Mtsweni 1985 (1) SA 590 (A): dictum at 593I S v Ngobozi 1972 (3) SA 476 (A): applied S v Nkwenja en 'n Ander 1985 (2) SA 560 (A): referred to S v Ntsele 1997 (2) SACR......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT