S v Motshekgwa

JurisdictionSouth Africa

S v Motshekgwa
1993 (2) SACR 247 (A)

1993 (2) SACR p247


Citation

1993 (2) SACR 247 (A)

Court

Appèlafdeling

Judge

Joubert AR, F H Grosskopf AR, Nicholas Wn AR

Heard

May 21, 1993

Judgment

June 2, 1993

Counsel

JA Smit namens die appellant op versoek van die Hof
L Pienaar namens die Staat

Flynote : Sleutelwoorde B

Moord — Vonnis — Doodvonnis — Wanneer die gepaste straf — Strafproseswet 51 van 1977 soos gewysig deur art 4 van die Strafregwysigingswet 107 van 1990 — Appellant skuldig bevind aan 14 aanklagte van moord en een van poging tot moord — Al die slagoffers vrouens wat oor tydperk van sewe maande vermoor is — Moontlik volgens die psigiatriese getuienis dat appellant aan persoonlikheidsversteuring ly en C dat hy moontlik verminderd toerekeningsvatbaar was tydens die pleeg van die misdade — Ernstige leemte in Staatsaak dat vorige psigiatriese verslae nie voor die Hof a quo geplaas is nie — Appellant reeds tot Staatspresidentspasiënt verklaar maar het uit hospitaal ontsnap — Doodvonnisse tersyde gestel en vervang met vonnis van lewenslange gevangenisstraf. D

Headnote : Kopnota

Die appellant is in 'n Rondgang Plaaslike Afdeling skuldig bevind aan 14 aanklagte van moord en een van poging tot moord. Dit het geblyk dat as gevolg van die ondersoek aangaande die aanklag van poging tot moord, die polisie die lyke van 14 vrouens ontdek het in dieselfde omgewing waar die E poging tot moord gepleeg is. Al die moorde is binne 'n tydperk van sewe maande gepleeg. Die Verhoorhof het bevind, ondanks getuienis van 'n persoonlikheidsversteuring by die appellant, dat daar geen versagtende omstandighede met betrekking tot die moordklagtes bestaan het nie. Hy is gevolglik die doodvonnis op elkeen van die moordklagtes opgelê. Weens die poging tot moord is hy tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis. Dit het F geblyk dat vir die doeleindes van die onderhawige saak die appellant twee keer vir periodes van psigiatriese waarneming verwys is. Die eerste psigiatriese verslag wat uitgereik is, het gemeld dat die appellant moontlik aan 'n persoonlikheidsversteuring gely het, 'n mening wat in die tweede verslag verander is na een dat die appellant aan 'n geen geestesgebrek of siekte gely het nie. Na 'n verdere tydperk van observasie het die psigiaters verslag gedoen en gemeld dat ten tye van die pleging G van die laaste aanklag van moord die appellant nie geestesongesteld was of aan enige gebrek gely het nie. Dit het tydens die getuienis van die twee psigiaters geblyk dat die appellant in 1984 en in 1986 vir observasie verwys is. In 1984 is bevind dat hy geen teken van enige ernstige geestessiekte getoon het nie. In 1986 is egter bevind dat hy psigoties is en is hy as Staatspresidentspasiënt opgeneem. 'n Paar maande later het hy H ontsnap. In die onderhawige saak het een psigiater toegegee dat die appellant moontlik aan 'n persoonlikheidsversteuring ly maar dat die kriteria wat gebruik word om te bepaal of 'n pasiënt aan 'n anti-sosiale persoonlikheidsversteuring ly (met ander woorde of hy 'n psigopaat is) nie op swart mense van toepassing gemaak kan word nie aangesien daar nog nie voldoende navorsing in hierdie verband gedoen is nie. Wat betref die I vonnis,

Beslis, dat dit 'n ernstige leemte in die Staatsaak was dat die psigiaters nie hulle verslae van 1984 en 1986 voor die Verhoorhof geplaas het nie: sulke verslae moes minstens in die Hoflêers beskikbaar gewees het.

Beslis, verder, dat die appellant volgens die getuienis moontlik verminderd toerekeningsvatbaar was toe hy die laaste moordaanklag gepleeg J het: aangesien die psigiaters nie oor inligting beskik het oor die ander

1993 (2) SACR p248

A aanklagte nie het dieselfde oorwegings met betrekking tot verminderde toerekeningsvatbaarheid in daardie gevalle gegeld.

Beslis, gevolglik, dat in die lig van daardie omstandigheid die doodvonnis nie die enigste gepaste vonnis was nie. Doodvonnise tersyde gestel en vervang met vonnisse van lewenslange gevangenisstraf op elkeen van die 14 aanklagte van moord. B

Flynote : Sleutelwoorde

Murder — Sentence — Death sentence — When the proper sentence — Criminal Procedure Act 51 of 1977 as amended by s 4 of the Criminal Law Amendment Act 107 of 1990 — Appellant convicted of 14 counts of murder C and one of attempted murder — All the victims women who were murdered over a period of seven months — Possible, according to psychiatrist, that appellant suffered from personality defect and that he had had reduced criminal capacity at the time of the commission of the murders — Serious defect in State case that previous psychiatric reports not placed before D trial Court — Appellant had previously been declared a State President's patient but had escaped from hospital — Death sentences set aside and replaced with sentences of life imprisonment.

Headnote : Kopnota

The appellant was convicted in a Circuit Local Division of 14 counts of murder and one of attempted murder. It appeared that as a result of the E investigation into the count of attempted murder, the police found the bodies of 14 women in the same area where the attempted murder was committed. All the murders were committed over a period of seven months. The trial Court found, in spite of evidence that the appellant suffered from a personality defect, that there were no mitigating circumstances with respect to the counts of murder. He was accordingly sentenced to F death on each of the counts of murder. On the count of attempted murder he was sentenced to 10 years' imprisonment. It appeared that for the purposes of the present case the appellant had been referred for observation on two occasions. The first psychiatric report mentioned that the appellant possibly suffered from a personality defect, an opinion changed in the second report to one that the appellant suffered from no mental defect or G illness. After a further period of observation the psychiatrists reported that at the time of the commission of the last murder the appellant was not suffering from any mental illness or defect. It appeared during the evidence of the two psychiatrists that the appellant had also been referred for observation in 1984 and in 1986. In 1984 it was found that he had no sign of any serious mental illness. In 1986 it was found that he H was psychotic and he was declared a State President's patient. A few months later he escaped from the hospital. In the present case one psychiatrist conceded that the appellant possibly suffered...

To continue reading

Request your trial
2 practice notes
  • S v Chauke
    • South Africa
    • Invalid date
    ...482 (SCA) ([2006] ZASCA 178):dictum in para [16] appliedS v Mogorosi 1979 (2) SA 938 (A): dictum at 941H–942A appliedS v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): followedS v Ndengu 2014 (1) NR 42 (HC): referred toS v Shikunga and Another 1997 (2) SACR 470 (NmS) (2000 (1) SA 616;1997 NR 156; 1997 (......
  • S v Sikutu
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and to remit the matter for a retrial. Cases cited S v Mabena and Another 2007 (1) SACR 482 (SCA): applied E S v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): Legislation cited Statutes The Criminal Procedure Act 51 of 1977, ss 77, 78, 78(6), 78(7) and 79: see Juta's Statutes of South Africa 2011/12 vo......
2 cases
  • S v Chauke
    • South Africa
    • Invalid date
    ...482 (SCA) ([2006] ZASCA 178):dictum in para [16] appliedS v Mogorosi 1979 (2) SA 938 (A): dictum at 941H–942A appliedS v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): followedS v Ndengu 2014 (1) NR 42 (HC): referred toS v Shikunga and Another 1997 (2) SACR 470 (NmS) (2000 (1) SA 616;1997 NR 156; 1997 (......
  • S v Sikutu
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and to remit the matter for a retrial. Cases cited S v Mabena and Another 2007 (1) SACR 482 (SCA): applied E S v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): Legislation cited Statutes The Criminal Procedure Act 51 of 1977, ss 77, 78, 78(6), 78(7) and 79: see Juta's Statutes of South Africa 2011/12 vo......
2 provisions
  • S v Chauke
    • South Africa
    • Invalid date
    ...482 (SCA) ([2006] ZASCA 178):dictum in para [16] appliedS v Mogorosi 1979 (2) SA 938 (A): dictum at 941H–942A appliedS v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): followedS v Ndengu 2014 (1) NR 42 (HC): referred toS v Shikunga and Another 1997 (2) SACR 470 (NmS) (2000 (1) SA 616;1997 NR 156; 1997 (......
  • S v Sikutu
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and to remit the matter for a retrial. Cases cited S v Mabena and Another 2007 (1) SACR 482 (SCA): applied E S v Motshekgwa 1993 (2) SACR 247 (A): Legislation cited Statutes The Criminal Procedure Act 51 of 1977, ss 77, 78, 78(6), 78(7) and 79: see Juta's Statutes of South Africa 2011/12 vo......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT