S v Mothibakgano en Andere

JurisdictionSouth Africa
JudgeKlopper R en van Rhyn R
Judgment Date28 March 1969
Hearing Date28 March 1969
CourtGriqualand-West Local Division

S v Mothibakgano en Andere
1969 (2) SA 664 (GW)

1969 (2) SA p664


Citation

1969 (2) SA 664 (GW)

Court

Griekwaland-Wes Plaaslike Afdeling

Judge

Klopper R en van Rhyn R

Heard

March 28, 1969

Judgment

March 28, 1969

Flynote : Sleutelwoorde

Sterk drank — Onwettige besit van verbode brousels — Vonnis — Beginsels van toepassing by die oplegging van — Wet 30 van 1928, art. 166 (q).

Headnote : Kopnota

Die beginsels van toepassing by die oplegging van vonnis by 'n skuldigbevinding op 'n aanklag van oortreding van artikel 166 (q) van Wet 30 van 1928, deurdat die beskuldigde, in stryd met bedoelde bepaling, in onwettige besit van verbode brousels was, is die volgende: (a) dat 'n eerste oortreder nie, behalwe in uitsonderlike gevalle, gevangenisstraf opgelê behoort te word sonder die keuse van 'n boete nie; (b) dat die boete aangepas moet word by die omstandighede van die beskuldigde sodat 'n boete buite sy bereik nie noodgedwonge gevangenisstraf meebring nie; (c) dat die feit dat in sommige plekke brouselvervaardiging 'n groot omvang aanneem, in aanmerking geneem kan word maar dat dit nie so swaar moet weeg dat 'n eerste oortreder slegs om daardie rede 'n boete opgelê moet word wat hy nie kan betaal nie; en (d) dat die feit dat vonnisse waaraan groter boetes verbonde was, in die verlede op hersiening bekragtig is, nie afbreuk doen aan bovermelde beginsels nie.

Flynote : Sleutelwoorde

Intoxicating liquor — Unlawful possession of prohibited concoctions — Sentence — Principles applicable in imposing sentence — Act 30 of 1928, sec. 166 (q).

Headnote : Kopnota

The principles applicable in imposing sentence on a conviction on a charge of contravening section 166 (q) of Act 30 of 1928, in that the accused, in contravention of such enactment, was in unlawful possession of prohibited concoctions, are the following: (a) that imprisonment without the option of a fine should not, except in exceptional circumstances, be imposed on a first offender; (b) that the fine should be appropriate to the accused's circumstances so that a fine beyond his means should not result in imprisonment enforced by sheer necessity; (c) that the fact that in some places the making of concoctions is very prevalent can be taken into consideration but it should not carry such weight that a fine be imposed on a first offender which is beyond his means to pay; and (d) that the fact that sentences involving higher fines have been confirmed on review in the past should not derogate from the above principles. D

Case Information

Hersiening.

Judgment

van Rhyn, R.:

Bogemelde sake het almal op hersiening gedien en navrae is deur my en my ampsgenote aan landdroste gestuur.

Die beginsels vervat in al hierdie gevalle, wat deur verskillende E landdroste...

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT