S v Mokoena
Jurisdiction | South Africa |
Judge | Mt Steyn R |
Judgment Date | 24 July 1975 |
Hearing Date | 24 July 1975 |
Court | Orange Free State Provincial Division |
M. T. Steyn, R.:
Die D beskuldigde het in die Bethlehemse landdroshof tereggestaan op 'n aanklag van roof. Hy het onskuldig gepleit maar is skuldig bevind aan aanranding met die opset om ernstig te beseer en is gevonnis tot 'n boete van R50 of 50 dae gevangenisstraf en daarbenewens tot 100 dae gevangenisstraf, maar laasgenoemde is opgeskort vir drie jaar op voorwaarde dat die beskuldigde nie skuldig bevind word aan E aanranding met die opset om ernstig te beseer wat hy gedurende die tydperk van opskorting pleeg nie.
Die klaer se getuienis op die kernpunt van die aanklag was soos volg:
"Ek ken die beskuldigde se naam. Ons het nie voorheen moeilikheid gehad nie. Op 2 Junie 1975 om 8.00 nm. was ek op pad na my huis gewees. By die hek van die hostel waar ek bly het ek die beskuldigde ontmoet. Beskuldigde het van die kroeg se kant gekom. Beskuldigde het gese ek F moet vir hom geld gee. Ek weier toe. Hy jaag my toe. Ek was bang dat hy my geld sou neem. Ek het weggehardloop toe hy na my toe kom.
Terwyl ek gehardloop het, het ek omgekyk oor my linkerskouer. Beskuldigde het agter my aangehardloop. Dit is toe dat beskuldigde na my met 'n klip gooi. Tref my op my linkeroog. Ek het as gevolg van die hou op die grond geval. Beskuldigde het toe by my gekom en my geld geneem. Ek het my geld G in my oorpak by linkerkant sak gesit. Hy het die R1 uit die sak gehaal.
Ek kon hom nie keer nie want ek het pyn gehad en my gesig was vol bloed gewees.
MT Steyn R
Ek het R1,10 sent in my sak gehad. Beskuldigde het net die R1 geneem."
(My onderstreping).
Die beskuldigde het klaer se getuienis algeheel weerspreek. Hy het beweer dat hulle handgemeen geraak het, dat hy hom A wel met 'n klip gegooi het, maar dat klaer nie geval het nie en dat hy, beskuldigde, toe weggehardloop het en geen geld van klaer afgevat het nie. Die landdros het klaer se weergawe aanvaar en dié van die beskuldigde verwerp. Hy het egter, hoofsaaklik op grond van die onderstreepte gedeelte van klaer se getuienis, bevind dat dit nie bewys B is dat beskuldigde vir klaer beroof het nie. In die redes wat hy op versoek verstrek het, sê die landdros die volgende:
"In S. v Duarte, 1965 (1) P.H. H83, verklaar Regter TROLLIP op bl. 204: 'It is clear from the authorities that in order to constitute robbery the violence in question must be used with the intention of obtaining the property stolen or to prevent or overcome resistance to its being stolen.'(My onderstreping)...
To continue reading
Request your trial-
Attorney-General, Venda v Maraga
...State (see S v Smit 1967 (2) SA 235 (C) at 237H; S v Zulu 1967 (4) SA 499 (T) at 501F-G S v Du Toit 1966 (4) SA 627 (A); S v Mokoena 1975 (4) SA 295 (O); S v Mbayi 1976 (4) SA 638 (Tk); S v Ngobo 1980 (1) SA 579 (B)); it is also the E task of the review Court to see to it that justice is do......
-

Comparing sentencing for robbery with Strafzumessung für Raub
...of ‘grievous bodily harm’.6 This denition does not create 2 CR Snyman Criminal la w 6ed (2014) 508. See also, gener ally, S v Mokoena 1975 (4) SA 295 (O); S v Macdonald 1980 (2) SA 939 (A). 3 Snyman op cit (n2) 508. 4 Snyman op cit (n2) 508.5 Snyman op cit (n2) 509. The facts of a c ase ca......
-
S v Zwane
...SA 475 (T): applied S v Mbayi 1976 (4) SA 638 (Tk): not B followed S v Mboyany en 'n Ander 1978 (2) SA 927 (T): considered S v Mokoena 1975 (4) SA 295 (O): not S v Ngcobo; S v Mzindle; S v Nxusa 1988 (4) SA 374 (N): dictum at 382A - B applied S v Nkosi (1); S v Nkosi (2); S v Mchunu C 1984 ......

...convicted person and to the State.' The decision has been followed in a number of pre-1977 decisions. (See, for example, S v Mokoena 1975 (4) SA 295 (O); S v Mbayi 1976 (4) SA 638 (Tk).) I With the advent of the Criminal Procedure Act, particularly with the introduction of s 302(3)(a) there......