S v Mathogo

JurisdictionSouth Africa
JudgeKlopper RP en Viljoen Wn R
Judgment Date27 October 1977
Hearing Date27 October 1977
CourtOrange Free State Provincial Division

Viljoen, Wn. R.:

Beskuldigde is in die landdroshof te Wepener skuldig bevind op 'n aanklag van oortreding van art. 36 van Algemene Regswysigingswet, 62 van 1955, deurdat hy in besit bevind is van 'n nuwe maatband ten opsigte waarvan daar 'n redelike verdenking bestaan het dat dit gesteelde goed is en nie in staat was om voldoende rekenskap van F sodanige besit te gee nie. By voorlegging van sy vorige veroordelings is hy, ingevolge die bepalings van art. 116 (1) (b) van die Strafproseswet, 51 van 1977, deur die verhoorlanddros na die streekhof te Bloemfontein vir die oplegging van vonnis verwys. Die streeklanddros wat met die saak gehandel het, het dit op sy beurt na hierdie Hof vir hersiening verwys

Viljoen WN R

ingevolge die bepalings van die voorbehoud tot art. 116 (3) van voormelde nuwe Strafkode, met die kommentaar dat, alhoewel dit vir hom voorkom asof die verhoorhof se bevinding korrek was, daar by hom twyfel bestaan of die A beskuldigde nie benadeel is deur kruisondervraging van hom deur die verhoorlanddros, na aanleiding van sy verduideliking van sy pleit van onskuldig ingevolge art. 115 (1) van die Strafkode.

Dat die term "kruisondervraging" wat deur die streeklanddros gebruik word 'n billike beskrywing is van die vrae wat die verhoorhof aan die B beskuldigde gestel het, ly geen twyfel nie. Nadat die beskuldigde, bv., in sy verklaring ingevolge art. 115 (1) verduidelik het dat hy die maatband van sy mede-beskuldigde ontvang het, vra die landdros hom of hy sy mede-beskuldigde ken, waarop hy ontkennend antwoord en op 'n verdere vraag sê dat hy sy mede-beskuldigde al voorheen gesien het maar vir die eerste C keer met hom gepraat het op die dag toe hy deur hom gevra is om die maatband vir hom te verkoop. Na aanleiding hiervan vra die landdros die beskuldigde:

"V.

Hoekom het beskuldigde no. 2 nie self die 'tape' gevat nie.

A.

Hy het gesê dit sal dan al toe wees.

V.

Is dit nie snaaks dat beskuldigde no. 2 vir 'n man 'n 'tape' gaan gee wat hy nog nooit mee gepraat het nie.

A.

Ek praat altyd met beskuldigde no. 2 by D biersaal. Ek is egter nie gewoond aan hom nie."

Die doel van die hof se vrae ingevolge art. 115 (2) (a) is, soos die artikel dit duidelik stel, om vas te stel watter bewerings in die aanklag in geskil is. Soos die agbare streeklanddros tereg opmerk, in sy redes vir verwysing van die saak vir hersiening, is hierdie 'n bevoegdheid wat met E groot omsigtigheid beoefen moet word...

To continue reading

Request your trial
14 practice notes
  • S v Hlongwa
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Lubbe 1981 (2) SA 854 (C): referred to S v M 2000 (1) SACR 484 (W): applied S v Mabaso 1990 (3) SA 185 (A): referred to S v Mathogo 1978 (1) SA 425 (O): referred to E S v Mbambo 1999 (2) SACR 421 (W): referred to S v Mkhize 1978 (2) SA 249 (N): referred to S v Mungoni 1997 (2) SACR 366 (W......
  • S v Hlongwa
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 8 March 2002
    ...this jurisdiction to the decision of Noorbhai AJ in Khomunala. [10] My translation from the original Afrikaans. [11] S v Mathogo 1978 (1) SA 425 (O) at 427F; S v Dreyer 1978 (2) SA 182 (NC) at 183H - 184F; S v Mkhize 1978 (2) SA 249 (N) at 251F - [12] S v Hlongwane 1982 (4) SA 321 (N) at 32......
  • S v Thela
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 11 May 1979
    ...korrek toegepas word, slegs vir die Staat nodig sal wees om die bewerings in die klagstaat wat ontken word te bewys. S v Mathogo 1978 (1) SA 425 (O) C te 426D - E; S v Mayedwa 1978 (1) SA 509 (E) te 511B - C; S v Moloyi 1978 (1) SA 516 (D) te 519C - D; S v Xungu 1978 (1) SA 663 (O) te 664 h......

  • Request a trial to view additional results
14 cases

14 provisions

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT