S v Kruger en Andere

JurisdictionSouth Africa
Citation1989 (1) SA 785 (A)

S v Kruger en Andere
1989 (1) SA 785 (A)

1989 (1) SA p785

Citation

1989 (1) SA 785 (A)

Court

Appèlafdeling

Judge

van Heerden AR, Hefer AR, M T Steyn AR, Kumleben AR, Eksteen AR

Heard

September 8, 1988

Judgment

September 30, 1988

Flynote : Sleutelwoorde E

Strafproses — Jurisdiksie — Aanklag van veediefstal — Vee in Bophuthatswana gesteel — Daarna binne die grense van Suid-Afrika gebring — Hof het jurisdiksie om saak te bereg omdat diefstal volgens Suid-Afrikaanse reg 'n voortdurende misdryf is en die dief dus ook binne Suid-Afrikaanse grense diefstal gepleeg het.

F Strafproses — Klagstaat — Wysiging op appèl — Hof bevoegd om wysiging toe te staan wat verhoorhof voor uitspraak sou kon bewillig het — Artikel 86(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 magtig nie 'n wysiging van aanklag wat meebring dat een aanklag deur 'n nuwe vervang word nie — Begrip 'wysiging' veronderstel 'n mate van behoud van dit G wat gewysig word — In casu het die voorgestelde gewysigde aanklag tot so 'n mate van oorspronklike verskil dat dit in wese 'n ander klag was.

Strafproses — Appèl — Wysiging van klagstaat — Artikel 86(1) van die Strafprosesreg 51 van 1977 magtig nie 'n wysiging van aanklag wat meebring dat een aanklag deur 'n nuwe vervang word nie — H Begrip wysiging veronderstel 'n mate van behoud van dit wat gewysig word — Daar moet nagegaan word of voortgestelde aanklag tot so 'n mate van oorspronklike verskil dat dit in wese 'n ander klag was.

Headnote : Kopnota

Appellante is in 'n streeklanddroshof op, onder andere, 70 aanklagte I van veediefstal met betrekking tot beeste wat oorspronklik in Bophuthatswana toegeëien sou gewees het, aangekla. Hoewel 'n reeks klaers op wie die aanklagte betrekking gehad het getuig het dat hul beeste vanaf verskillende plekke in Bophuthatswana verdwyn het, het dit nie uit die getuienis geblyk welke beeste wat op elke geleentheid getrok is, aan spesifieke klaers, of ander persone behoort het nie. Ook was dit nie moontlik om, wat datum en plek betref, die diefstal van 'n vrag beeste met spesifieke aanklagte te verbind nie. Die beskuldigdes is J nogtans skuldig bevind. Die landdros

1989 (1) SA p786

A het elke beskuldigde ten opsigte van een of meer onspesifiseerde vragte beeste skuldig bevind sonder om die vrag of vragte met spesifieke klagtes in verband te bring. Die veroordeeldes het teen hulle skuldigbevindinge na die Transvaalse Provinsiale Afdeling geappelleer. Dié Hof het bevind dat dié streekhof nie bevoeg was om die aanklagte van diefstal van beeste wat in Bophuthatswana, 'n vreemde land, gesteel is te bereg nie en indien die vee na Suid-Afrika gebring is het die B beskuldigdes ook nie alhier 'n misdaad gepleeg nie tensy diefstal volgens die reg van Bophuthatswana 'n voortdurende misdryf was. Die Hof het verder bevind dat 'n Suid-Afrikaanse hof egter nie geregtelike kennis kon neem van die strafreg van Bophuthatswana nie en in 'n strafsaak het daar ook nie 'n vermoede gegeld dat die regsposisie in 'n vreemde land met die Suid-Afrikaanse reg ooreengestem het nie. In casu moes die Staat dus by wyse van voorlegging van deskundige getuienis bewys het dat diefstal wel volgens die reg van Bophuthatswana C 'n voortdurende misdryf is. Tweedens is daar deur die Hof bevind, met betrekking tot 'n aansoek om 'n wysiging van die klagstaat waarvolgens die aanklagte gekonsolideer sou word sodat daar net drie aanklagte was, dat die aanklagte wat verband gehou het met die diefstal van vee in Bophuthatswana nie gewysig kon word nie omrede 'n wysiging volgens art 86(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 nie toegestaan kon word nadat die verhoorhof reeds uitspraak gegee het nie. In 'n appèl deur die Staat tot die Appèlhof teen die beslissing van die Provinsiale Afdeling,

D Beslis, dat die Suid-Afrikaanse strafreg slegs interne gelding het in die sin dat 'n persoon wat daarvolgens 'n misdaad in 'n vreemde land pleeg nie alhier daarvan skuldig bevind kon word nie: in binne-bring gevalle kon die persoon wat volgens Suid-Afrikaanse reg in die vreemde land diefstal gepleeg het egter wel hier verhoor word, nie vanweë die diefstal in die vreemde land nie, maar wel vanweë sy voortgesette toeëienshandeling, met die nodige opset, hier te lande. Die rede was E dat volgens Suid-Afrikaanse reg, diefstal 'n voortdurende misdryf was en dat die dief dus ook binne Suid-Afrikaanse grense diefstal gepleeg het. In binne-bring gevalle moes die vraag of die beskuldigde in die vreemde land diefstal gepleeg het met verwysing na Suid-Afrikaanse reg beantwoord word: was die antwoord bevestigend was die enigste ander vraag of die diefstal tot in die Republiek voortgeduur het.

F Beslis, derhalwe, dat dit gevolg het dat die Hof a quo verkeerdelik bevind het dat die beskuldigdes nie ten opsigte van die diefstal van die beeste wat in Bophuthatwana getrok is en na die Republiek vervoer is in Suid-Afrika verhoor kon word nie tensy bewys is dat hulle volgens die reg van Bophuthatswana diefstal van voortdurende aard gepleeg het.

Beslis, met betrekking tot die aansoek om 'n wysiging van die klagstaat, dat 'n Hof van appèl die bevoegdheid gehad het om 'n wysiging toe G te staan wat die verhoorhof voor uitspraak sou kon bewillig het en die blote feit dat die klagstaat nie deur die streekhof gewysig is nie het die Hof a quo dus nie verhoed om 'n wysiging te oorweeg nie.

Beslis, dat art 86(1) van die Strafproseswet 51 van 1977 nie 'n 'wysiging' van 'n aanklag gemagtig het wat meegebring het dat 'n nuwe aanklag geskep word deurdat een misdryf deur 'n ander vervang word nie.

H Beslis, dat die begip 'wysiging' 'n mate van behoud van dit wat gewysig word veronderstel het: indien 'n voortgestelde 'gewysigde' aanklag glad nie meer met die oorspronklike aanklag identifiseerbaar was nie, was daar dus geen sprake van wysiging nie maar wel van vervanging; daar sou in elke geval nagegaan moes word of die voorgestelde 'gewysigde' aanklag tot so 'n mate van die oorspronklike aanklag verskil het dat dit in wese 'n ander klag was.

I Beslis, verder, dat in die huidige geval die voortgestelde aanklag tot so 'n mate van die oorspronklike verskil het dat daar nie van 'n wysiging sprake was nie en gevolglik kon die aansoek om wysiging nie toegestaan word nie. Appèl afgewys.

Die beslissing van die Transvaalse Provinsiale Afdeling in S v Kruger en Andere 1987 (4) SA 326 bevestig, maar vir ander redes.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Jurisdiction — Charge of stock theft — Stock stolen in Bophuthatswana — Thereafter brought within the J borders of South Africa — Court

1989 (1) SA p787

has jurisdiction to hear case because according to South Africa law theft is a continuing offence and therefore the thief also commits theft within the South African borders. A

Criminal procedure — Indictment and charge — Amendment on appeal — Court empowered to grant an amendment which trial court could have granted before judgment — Section 86(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 does not authorise amendments to charges that bring about the substitution of a new charge — Concept of 'amendment' implies a B degree of retention of that which is to be changed — In casu, the proposed amendment differed to such an extent from the original that it was in substance a different charge.

Criminal procedure — Appeal — Amendment to charge — Section 86(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 does not authorise an amendment that brings about the substitution of a new charge — Concept of amendment implies a degree of retention of that which is to be amended — To be determined whether proposed amendment differs to C such a degree from the original that it in substance is a new charge.

Headnote : Kopnota

The appellants had been charged in a regional magistrate's court on, inter alia, 70 charges of stock theft with regard to stock which had originally been appropriated in Bophuthatswana. Although a series of complainants, with regard to whom the charges had reference, had testified that their stock had disappeared from different places D in Bophuthatswana, it did not appear from the evidence which of the stock that was trucked on each occasion belonged to which specific complainant or other person. It was also not possible, with reference to dates and places, to link the theft of a truckload of stock with specific charges. The accused were nevertheless found guilty. The magistrate found each accused guilty in respect of one or more unspecified loads of cattle without linking the load or loads with E specific charges. The accused appealed to the Transvaal Provincial Division against their convictions. That Court found that the regional court was not empowered to hear the charges of theft of stock which had been stolen in Bophuthatswana, a foreign country, and, if the cattle had been brought to South Africa, the accused had also not committed a crime here unless theft was, according to Bophuthatswana law, a continuing crime. That Court decided further that a South African court could not F take judicial notice of the criminal law of Bophuthatswana and in a criminal case there was no presumption that the legal position in a foreign country corresponded with that in South African law. In casu, the State should have proved by the production of expert evidence that theft was a continuing crime according to the law of Bophuthatswana. Secondly, it was found by that Court, with regard to an application for the amendment of the charge sheet whereby the charges would be consolidated so that there would be only three charges, that the charges G relating to the theft of stock in Bophuthatswana could not be amended after the trial court had given judgment. In an appeal by the State to the Appellate Division against the decision of the Provincial Division,

Held, that the South African criminal law only had internal application in the sense...

To continue reading

Request your trial
30 practice notes
  • S v Basson
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(A): referred toS v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred toS v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred toS v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred toS v Makhutla en ’n Ander 1968 (2) SA 768 (O): referred toS v Maseki 1981 (4) SA 374 (T): referred toS v Mene 1978 (1) SA 832 ......
  • S v Basson
    • South Africa
    • Invalid date
    ...referred to S v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred to E S v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred to S v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred to S v Makhutla en 'n Ander 1968 (2) SA 768 (O): referred to S v Maseki 1981 (4) SA 374 (T): referred to S v Mene 1978 (1) SA 8......
  • 2014 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...262S v Kriel 2012 (1) SACR 1 (SCA) ......................................................... 223S v Kruger 1989 (1) SA 785 (A) ........................................................... 79S v Kruger 2014 (1) SACR 647 (SCA) .................................................. 225S v Kuse 1990......
  • State President and Others v United Democratic Front and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...costs occasioned by the employment of two counsel by (i) the first and J second respondents and (ii) the third and fourth respondents. 1989 (1) SA p785 Rabie ACJ (b) A The costs are payable by the applicants jointly and severally, the one paying the others to be absolved.' Joubert JA, Hefer......
  • Request a trial to view additional results
27 cases

  • National Director of Public Prosecutions v Rautenbach and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...in para [66] R v Milne and Erleigh (7) 1951 (1) SA 791 (A) at 817F S v De Jager 1965 (2) SA 616 (A) at 623in fine - 625H G S v Kruger 1989 (1) SA 785 (A) at 793C - E SAB Lines (Pty) Ltd v Cape Tex Engeineering Works 1968 (2) SA 535 (C) Siroupolos v Tzerefos 1979 (3) SA 1197 (O) South Cape C......
  • Request a trial to view additional results
3 books & journal articles
30 provisions
  • S v Basson
    • South Africa
    • Invalid date
    ...(A): referred toS v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred toS v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred toS v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred toS v Makhutla en ’n Ander 1968 (2) SA 768 (O): referred toS v Maseki 1981 (4) SA 374 (T): referred toS v Mene 1978 (1) SA 832 ......
  • S v Basson
    • South Africa
    • Invalid date
    ...referred to S v Khoza en Andere 1991 (1) SA 793 (A): referred to E S v Kidson 1999 (1) SACR 338 (W): referred to S v Kruger en Andere 1989 (1) SA 785 (A): referred to S v Makhutla en 'n Ander 1968 (2) SA 768 (O): referred to S v Maseki 1981 (4) SA 374 (T): referred to S v Mene 1978 (1) SA 8......
  • 2014 index
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...262S v Kriel 2012 (1) SACR 1 (SCA) ......................................................... 223S v Kruger 1989 (1) SA 785 (A) ........................................................... 79S v Kruger 2014 (1) SACR 647 (SCA) .................................................. 225S v Kuse 1990......
  • State President and Others v United Democratic Front and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...costs occasioned by the employment of two counsel by (i) the first and J second respondents and (ii) the third and fourth respondents. 1989 (1) SA p785 Rabie ACJ (b) A The costs are payable by the applicants jointly and severally, the one paying the others to be absolved.' Joubert JA, Hefer......
  • Request a trial to view additional results

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT