S v Hlolloane

JurisdictionSouth Africa
JudgeJansen AR, Kotzé AR en Hoexter Wn AR
Judgment Date02 June 1980
Hearing Date23 May 1980
CourtAppellate Division

Jansen, AR.:

Die appellant, sy jonger broer (Joseph) en 'n ander (Daniel Maruma) is in die Oranje-Vrystaat Provinsiale Afdeling gesamentlik verhoor F en skuldig bevind aan moord. Versagtende omstandighede is bevind aanwesig te wees in die geval van laasgenoemde twee - maar nie in die geval van die appellant nie. Hy is ter dood veroordeel. Met verlof van die Hof a quo kom hy in hoër beroep teen die bevinding en die doodvonnis.

In die loop van die nag Saterdag 25 Maart-Sondag 26 Maart 1978 is ene G Samson Nglokoto in die veld by Frisgewaagdplotte, in die distrik Kroonstad, om die lewe gebring. Hy het oa ernstige kopwonde opgedoen en 'n wond op die bors wat na binne gestrek het tot in die linker hartkamer. Hy is dood as gevolg van breinbloeding en hemoperikardium. Sy lyk is eers Maandagoggend in 'n nabygeleë dam gevind. Die lyk was

Jansen AR

klaarblyklik daarheen gesleep en 'n klip daaraan met draad vasgemaak voordat dit in die dam gegooi is.

Dit lei geen twyfel dat die appellant, bygestaan deur Joseph, en Daniel A Marumo, die oorledene aangeval het, gedood het en sy lyk in die dam gegooi het nie. Dat die appellant die aanvoerder was, en dat hy as wapen oa 'n soort "byl" gebruik het, is ook duidelik. Daar is tereg geen appèl teen die appellant se skuldigbevinding aan moord nie.

Wat die kwessie van versagtende omstandighede betref, is namens die B appellant in betoog voor die Verhoorhof aangevoer dat drank en provokasie die appellant beïnvloed het en dat dit as versagting moet geld. In sy uitspraak hierop het die Verhoorhof sonder om enige redes te verstrek bloot aangekondig dat "in jou geval het die Hof bevind dat daar geen versagtende omstandighede bestaan nie". Dit is...

To continue reading

Request your trial
7 practice notes
  • S v Safatsa and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...at 864 et seq ; S v Prins en 'n Ander 1977 (3) SA 807 (A) at 814H; S v Williams en Andere 1980 (1) SA 60 (A) at 63F; S v Hlolloane I 1980 (3) SA 824 (A); S v Felix 1980 (4) SA 604 (A) at 611E; S v Maxaba 1981 (1) SA 1148 (A) at 1156H; S v Sauls 1981 (3) SA 172 (A) at 179G - 180H; S v Lombaa......
  • S v Jama and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...see S v Letsolo 1970 (3) SA 476 (A); S v Lombaard 1981 (3) SA 198 (A) at 199E; S v Felix 1980 (4) SA 604 (A) at 611E; S v Hlolloane 1980 (3) SA 824 (A); S v Smith 1984 (1) SA 583 (A) at 596D; 1988 South African Journal of Criminal Justice at 258 - 60, 260 - Cur adv vult. Postea (March 30). ......
  • S v Masuku and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Court in which the trial Court had in effect given no reasons for its finding that no extenuating circumstances existed: S v Hlo/loane 1980 (3) SA 824 (A) and S v Ngoma 1984 (3) SA 666 (A) at 673. In neither of them, however, was s 146 referred to. In my view, where s 146 has not been compl......
  • S v Kalogoropoulos
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 1032 (A); R v Van der Walt 1952 (4) SA 382 (A); R v Huebsch 1953 (2) SA 561 (A); S v Immelman 1978 (3) SA 726 (A); S v Hlolloane 1980 (3) SA 824 (A); S v Nqoma 1984 (3) SA 666 (A); R v Manda 1951 (3) SA 158 (A); S v Chretien 1981 (1) SA 1097 (A); S v Van Vuuren F 1983 (1) SA 12 (A); S v ......
  • Request a trial to view additional results
7 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT