S v Fusani

JurisdictionSouth Africa
Citation1970 (4) SA 715 (T)

S v Fusani
1970 (4) SA 715 (T)

1970 (4) SA p715


Citation

1970 (4) SA 715 (T)

Court

Transvaalse Provinsiale Afdeling

Judge

De Villiers R en Moll Wn R

Heard

September 29, 1970

Judgment

September 29, 1970

Flynote : Sleutelwoorde

Immigrasie — Oortredinge — Republiek binnegekom ter oortreding van art. 24 (3) van Wet 22 van 1913, soos gewysig — Wat Staat moet bewys — Staat nie deur art. 23 gehelp nie.

Headnote : Kopnota

Op 'n aanklag dat die beskuldigde die Republiek sonder 'n geldige paspoort binnegekom het ter oortreding van artikel 24 (3) van Wet 22 van 1913 soos ingevoeg deur artikel 1 van Wet 8 van 1960, moet daar getuienis wees dat die beskuldigde werklik die Republiek binnegekom het. Bewys dat die beskuldigde in die Republiek aangetref is, is nie voldoende nie. Artikel 23 van Wet 22 van 1913 help die Staat se saak nie.

Flynote : Sleutelwoorde

Immigration — Offences — Entering the Republic in contravention of sec. 24 (3) of Act 22 of 1913, as amended — What State must prove — State not assisted by sec. 23.

Headnote : Kopnota

On a charge of entering the Republic without a valid passport in contravention of section 24 (3) of Act 22 of 1913 as inserted by section 1 of Act 8 of 1960, there must be evidence that the accused actually entered the Republic. Proof that he was found in the Republic does not suffice. Section 23 of Act 22 of 1913 does not assist the State.

Case Information

Hersiening.

Judgment

De Villiers, R.:

Hierdie saak kom voor my op hiersiening. Die C beskuldigde was aangekla van 'n oortreding van art. 24 (3) gelees met art. 24 (4) van Wet 22 van 1913 soos ingevoeg deur art. 1 van Wet 30 van 1963 en art. 1 van Wet 8 van 1960, naamlik dat hy op of omtrent die 30ste dag van Julie 1970 en te Hiddendale in die distrik van Belfast, D synde 'n verbode immigrant in die Republiek van Suid-Afrika, was en dat die genoemde beskuldigde, synde 'n persoon oor die ouderdom van 16 jaar en nie geregtig is om die Republiek van Suid-Afrika te mag binnekom, wederregtelik en onwettiglik die Republiek van Suid-Afrika binnegekom het en op versoek van 'n immigrasie of gemagtigde beampte, te wete E konstabel van Wyk, nagelaat het om 'n geldige paspoort en/of visa, en/of identifikasiedokument voor te lê vir sy binnekoms of vertoef in die Republiek van Suid-Afrika. Hy is skuldig bevind en gevonnis tot vyf maande gevangenisstraf.

Die getuienis toon aan dat mnr...

To continue reading

Request your trial
1 practice notes
  • S v Khoza; S v Radebe
    • South Africa
    • Invalid date
    ...to persons who are simply found in the Republic. This interpretation of the section finds support in the case of S. v. Fusani, 1970 (4) SA 715 (T). In my view the facts established by the evidence would not justify the Court substituting a reference to sec. 24 (3) for a C reference to sec. ......
1 cases
  • S v Khoza; S v Radebe
    • South Africa
    • Invalid date
    ...to persons who are simply found in the Republic. This interpretation of the section finds support in the case of S. v. Fusani, 1970 (4) SA 715 (T). In my view the facts established by the evidence would not justify the Court substituting a reference to sec. 24 (3) for a C reference to sec. ......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT