S v Citizen Newspapers (Pty) Ltd en 'n Ander; S v Perskorporasie van SA Bpk en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgeRumpff HR, Muller AR, Trengove AR, Holmes Wn AR en Galgut Wn AR
Judgment Date29 May 1981
Citation1981 (4) SA 18 (A)
Hearing Date19 May 1981
CourtAppellate Division

Rumpff, HR.:

Die appellante in hierdie saak is deur 'n landdros van Johannesburg skuldig bevind aan 'n oortreding van art 154 (3) van Wet 51 van 1977 deurdat hulle inligting gepubliseer het "wat die identiteit E openbaar of kan openbaar van 'n beskuldigde onder die ouderdom van 18 jaar". Dit gaan hier oor die eienaar van 'n dagblad, The Citizen, en sy redakteur, en die eienaa van 'n dagblad, Die Vaderland, en sy redakteur, en 'n kort berig wat in elke koerant verskyn het. Omdat die artikels wesenlik dieselfde strekking het, is die twee sakke gesamentlik verhoor. F Die beskuldigdes is skuldig bevind en gevonnis. 'n Appèl na die Transvaalse Hooggeregshof het nie geslaag nie behalwe dat die vonnisse opgelê op elke redakteur, die tweed appellant in elke saak, verminder is.

Die beslissing van die Hof a quo verskyn in S v Citizen Newspapers (Pty) G Ltd and Another en S v Perskorporasie van Suid-Afrika Bpk and Another 1980 (3) SA 889 (T). Die appellante kom in hoër beroep teen hulle skuldigbevinding. Die uitspraak van die Hof a quo bevat nie die werklike bewoording van die betrokke artikels nie en ek dink dit is dienstig om die artikels weer te gee. [*] In The Citizen van 6 September lui die artikel soos volg:

"Suspended sentence

H Citizen reporter

A 16-year-old schoolboy was sentenced yesterday in Johannesburg magistrate's court to four years jail, conditionally suspended for three years, on two charges of car theft, one of arson and one of petrol theft.

His appearance was a sequel to the alleged abduction of H, son of the South African Ambassador in Spain, on July 7.

Rumpff HR

H's story was that he was injured when he was escaping from four kidnappers near Petit in the Eastern Transvaal. He said he was abducted from his hostel room at the St Martin's College, Rosettenville, after four Blacks set his bed on fire.

A He was driven away blindfolded and later managed to escape in the second car stolen in the kidnap bid.

H was taken to the Delmas Hospital where he received emergency treatment after the car crashed near Petit. He was later transferred to the Johannesburg South Rand Hospital where he was treated for several days."

Die artikel in Die Vaderland van 6 September lui:

"Skoolseun van 16 kry vier jaar tronkstraf.

B 'n 16-jarige skoolseun is gister in die Johannesburgse landdroshof gevonnis tot vier jaar tronkstraf op twee aanklagte van motordiefstal, een van brandstigting en...

To continue reading

Request your trial
8 practice notes
  • S v Smith (2)
    • South Africa
    • Invalid date
    ...SA 83 (C); S v Williams 1979 (3) SA 1270 (C); S v Mpetha 1985 (3) SA 702 (A) G at 717I - J; S v Citizen Newspapers (Pty) Ltd and Others 1981 (4) SA 18 (A) at 28G - J J du Toit, for the State, referred to the following authorities: Joubert (ed) The Law of South Africa vol 10 at 241 - 4; Snym......
  • Prinsloo and Another v Bramley Children's Home and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...and Another 1980 (3) SA 889 (T): referred to S v Citizen Newspapers (Pty) Ltd en 'n Ander; S v Perskorporasie van SA Bpk en 'n Ander 1981 (4) SA 18 (A): referred to S v M 2002 (2) SACR 411 (SCA) (2003 (1) SA 341): applied J 2005 (2) SACR p4 Shabalala and Others v Attorney-General, A Transva......
  • S v Mako en Andere
    • South Africa
    • Invalid date
    ...322 (1) (b), (c); Wet 59 van 1959 art 22 (b); S v Citize~ Newspapers (Pty) Ltd en 'n Ander; S v Perskorporasie van SA Bpk en 'n Ander 1981 (4) SA 18 (A) op 28D-F; S v E 1979 (3) SA 973 (A) op 975F-977F. Die appellante het 'n bewyslas gehad om 'n F feitebasis daar te stel waarvan versagtende......
  • S v Kirsten
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Sien R v Theunissen 1952 (1) SA 201 (A) op 203, S v Citizen Newspapers (Pty) Ltd en 'n Ander; S v Perskorporasie van SA Bpk en 'n Ander 1981 (4) SA 18 (A) op 28, en S v F 1983 (1) SA 747 (O) op 751. Derhalwe was die Hof a quo regtens bevoeg om die vonnis op die diefstalklag te G Dit is ook ......
  • Request a trial to view additional results
8 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT