R v Moepane

JurisdictionSouth Africa
Citation1958 (3) SA 649 (O)

R v Moepane
1958 (3) SA 649 (O)

1958 (3) SA p649


Citation

1958 (3) SA 649 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

Smit R

Heard

June 23, 1958

Judgment

June 23, 1958

Flynote : Sleutelwoorde C

Strafproses — Getuienis — Getuie — Herroeping van beskuldigde deur landdros — Beskuldigde het getuienis by die voorlopige verhoor afgelê — Beskuldigde wou nie by sy verhoor getuienis aflê nie — Growwe onreëlmatigheid.

Headnote : Kopnota

In 'n saak wat deur die Prokureur-Generaal terugverwys was, na die saak vir die Kroon gesluit is, wou die beskuldigde geen getuienis aflê nie, maar die landdros het 'besluit om die beskuldigde weer te roep' en het hom toe onder kruisverhoor geplaas 'deur die hof omtrent die getuienis wat alreeds op rekord is,' d.w.s. die getuienis wat die beskuldigde by die voorlopige ondersoek afgelê het.

Beslis, dat dit 'n growwe onreëlmatigheid was wat die beskuldigde ernstig benadeel het.

Flynote : Sleutelwoorde

Criminal procedure — Evidence — Witnesses — Recalling of accused by magistrate — Accused having given evidence at the preliminary examination — Accused not wanting to give evidence at his trial — Gross irregularity.

Headnote : Kopnota

In a case which the Attorney-General had remitted, after the Crown case was closed, the accused did not want to give evidence but the magistrate had 'decided to again call the accused' and had then placed him under cross-examination 'by the court in regard to the evidence which was already on record'.

Held, that this constituted a gross irregularity which had seriously prejudiced the accused.

Case Information

Hersiening.

Judgment

F Smit, R.:

'n Voorlopige ondersoek was teen beskuldigde ingestel weens 'n beskuldiging van aanranding met die doel om ernstige liggaamlike leed te berokken. Na die saak vir die kroon gesluit is, het die beskuldigde self getuienis afgelê. Hy is met daardie geleentheid wel deeglik deur E die hof ondervra. Die Prokureur-Generaal het die saak terugverwys kragtens Art. 79 (1) (E) van Wet 56 van 1955 om deur die Landdros verhoor te word. By die verhoor en na sluiting van die kroonsaak was beskuldigde, wie nie verteenwoordig was nie, gevra of hy

1958 (3) SA p650

F Smit R

getuienis wil aflê. Dit wou hy nie doen nie maar desnietemin het

'die hof besluit om die beskuldigde weer te roep. Hy was 'n getuie gewees by die vorige verrigtinge.'

Beskuldigde is toe deur die...

To continue reading

Request your trial
2 practice notes
  • S v Mazibuko and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...of Kumleben JA. I A M Semenyane for the first appellant (at the request of the Court) cited the following authorities: R v Moepane 1958 (3) SA 649 (O); S v Bapela 1985 (1) SA 236 (A); S v Letsolo 1970 (3) SA 476 (A); S v V 1972 (3) SA 611 (A) G ; S v Giannoulis 1975 (4) SA 867 (A). M V R Po......
  • R v Makane en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...hy geen mag hoegenaamd om die notule van die verrigtinge te verander nie. (R v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N)). Dit kan slegs op aansoek 1958 (3) SA p649 Potgieter van die partye en op kennisgewing aan die teëparty deur die Hooggeregshof gedoen word, maar nie op aansoek van die landdros nie.......
2 cases
  • S v Mazibuko and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...of Kumleben JA. I A M Semenyane for the first appellant (at the request of the Court) cited the following authorities: R v Moepane 1958 (3) SA 649 (O); S v Bapela 1985 (1) SA 236 (A); S v Letsolo 1970 (3) SA 476 (A); S v V 1972 (3) SA 611 (A) G ; S v Giannoulis 1975 (4) SA 867 (A). M V R Po......
  • R v Makane en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...hy geen mag hoegenaamd om die notule van die verrigtinge te verander nie. (R v Mollison, 1947 (4) SA 143 (N)). Dit kan slegs op aansoek 1958 (3) SA p649 Potgieter van die partye en op kennisgewing aan die teëparty deur die Hooggeregshof gedoen word, maar nie op aansoek van die landdros nie.......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT