Praktiese wenke met die opstel en verlyding van testamente en die kondonering van vormgebrekkige dokumente

Date01 January 2006
AuthorP.J. Rabie,J.T. Faber
DOI10.10520/EJC51197
Published date01 January 2006
Pages72-84
JT Faber & PJ Rabie
Praktiese wenke met die opstel en
verlyding van testamente en die
kondonering van vormgebrekkige
dokumente
Opsomming
In dié artikel word daar gekyk na die praktiese toepassing van artikels 2(1) en 2(3)
van die
Wet op Testamente
7 van 1953 (soos gewysig) wat betref die opstel en
verlyding van testamente en die kondonering van vormgebrekkige dokumente.
Practical guidelines for the execution of wills and the
condonation of defective documents.
In this article the practical application of sections 2(1) and 2(3) of the
Wills Act
7 of
1953 (as amended) with regard to the execution of wills and the condonation of
defective documents is considered.
1. Inleiding
Weens ekstensiewe onlangse regsontwikkeling het dit vir akademici, sowel
as regspraktisyns uiters moeilik geword om tred te hou met veranderende
bepalings sowel as teenstrydige interpretasies van die erfreg.
In hierdie skrywe sal daar gepoog word om die posisie in verband met
die opstel en verlyding sowel as die kondonasie van ’n vormgebrekkige
dokument prakties weer te gee. Dit moet egter in gedagte gehou word dat
hierdie skrywe nie voorgee om ’n allesomvattende handleiding by die
opstel van testamente te wees nie.
Die volgende aspekte sal vervolgens in oënskou geneem word: Die
definisie, opstel en verlyding van testamente en die kondonering van vorm-
gebrekkige dokumente.
James Thomas Faber, Departement Handelsreg, Universiteit van die Vrystaat.
Pierre Jacques Rabie, Departement Privaatreg, Universiteit van die Vrystaat.

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT