Oberholzer v Padraad van Outjo en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgeRumpff HR, Botha AR, Holmes AR, Trollip AR en Rabie AR
Judgment Date27 September 1974
Hearing Date17 September 1974
CourtAppellate Division

Rumpff, H.R.:

In hierdie saak kom die appellant in hoër beroep teen 'n uitspraak van die Suidwes-Afrika Afdeling (HOEXTER, R.). Apellant was die applikant in 'n aansoek om hersiening van die verrigtinge

Rumpff HR

en beslissing van die Padraad van Outjo. Die Padraad en 'n mev. Conradie was respondente. Mev. Conradie het destyds berus in die uitspraak van die Hof en ook in hierdie Hof was daar geen verskyning namens haar nie. Appellant se aansoek is afgewys met A koste en die uitspraak van die Hof a quo verskyn in die Hofverslae onder Oberholzer v Die Padraad van Outjo en 'n Ander, 1974 (2) SA 168 (SWA). Die feite wat aanleiding gegee het tot die aansoek van appellant verskyn in daardie uitspraak en dit is onnodig om dit in besonderhede weer te gee. Mev. Conradie het in Julie 1972 die Padraad gevra, onder art. 46 (3) van die Ordonnansie op Paaie, 28 van 1962 (S.W.A.), om B toestemming om 'n pad na Outjo wat vanaf appellant se grond oor haar grond en verder (skynbaar oor dorpsgebied) loop, te sluit vir sover dit oor haar grond loop. Luidens art. 46 (3) (c) kan die Raad sy goedkeuring tot sluiting van 'n pad verleen indien geen besware daarteen ontvang is nie; en verder lui die artikel soos volg:

C "Met dien verstande dat, indien daar enige besware teen die sluiting van die pad of gedeelte daarvan ontvang is, die raad die aansoek in die lig van die ontvange besware moet oorweeg, en daarop kan die raad die applikant goedkeuring verleen om die pad of gedeelte daarvan te sluit, of anders kan die raad aanbeveel dat die pad of gedeelte daarvan geproklameer word, waarna die saak volgens die bepalings van art. 26 behandel word."

Dit is nie duidelik of sy by haar formele aansoek tot die D Padraad skriftelik redes gegee het waarom sy die pad gesluit wou hê nie. Dit skyn nie nodig te wees om dit te doen nie. Appellant het skriftelik sy besware by die Padraad ingedien. Oënskynlik is geen kennisgewing van die verhoor van die aansoek aan die partye gegee nie. Appellant het in sy aansoek by die E Hof a quo gesê dat die landdros, wat voorsitter van die Padraad was, aan hom vertel het dat die vergadering van die Padraad op 20 September sou wees. Daarna het hy ontdek dat die vergadering en die aanhoor van die aansoek van mev. Conradie reeds op 19 September afgehandel was. Die landdros het ontken dat hy aan appellant meegedeel het dat die vergadering op 20 September sou wees, maar die Hof a quo het tereg opgemerk dat F hierdie geskilpunt nie aan die hand van die stukke alleen opgelos kon word nie. Dit is ook nie van belang nie want dit is duidelik dat appellant nie by die vergadering van 19 September teenwoordig was nie. By hierdie vergadering het mev. Conradie opgedaag en sy is toegelaat om mondelinge vertoë tot die Padraad te rig. In verband met hierdie item op die agenda van G die Raad se vergadering lees die notule soos volg:

"3. Aansoek mev. M. J. J. E. Conradie. Kennisgewing in Die Suidwester voor Raad, asook kennisgewing opgeplak en...

To continue reading

Request your trial
12 practice notes
  • Premier, Eastern Cape, and Others v Cekeshe and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...the Republic of South Africa and Others 1986 (4) SA 1109 (N): dictum at 1114A - I applied Oberholzer v Padraad van Outjo en 'n Ander 1974 (4) SA 870 (A): dictum at 875H - 876A applied E Omar and Others v Minister of Law and Order and Others 1986 (3) SA 306 (C): referred President of Bophuth......
  • Administrator, Transvaal, and Others v Traub and Others
    • South Africa
    • Invalid date
    ...whether a hearing should or should not have been accorded, depending on this label. See Oberholzer v Padraad I van Outjo en 'n Ander 1974 (4) SA 870 (A) at 875 in fine - 876A; Pretoria North Town Council v A1 Electric Ice-Cream Factory (Pty) Ltd 1953 (3) SA 1 (A) at 11. For this reason the ......
  • Administrator, Cape, and Another v Ikapa Town Council
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Traub and J Others (unreported 1990 (2) SA p884 A Appellate Division judgment 24 August 1989); [*] Oberholzer v Padraad van Outjo 1974 (4) SA 870 (A) at 875 in fine - 876A; Bushell and Another v Secretary of State for the Environment 1981 AC 75 ([1980] 2 All ER 608); Re Nicholson and Hald......
  • Strydom v Staatspresident, Republiek van Suid-Afrika, en 'n Ander
    • South Africa
    • Invalid date
    ...respondent as to the reasonableness of the compensation offered by the second respondent: Oberholzer v Padraad van Outjo en 'n Ander 1974 (4) SA 870 (A) at 875H-876A. Cassem en 'n Ander v Oos-Kaapse Komitee van die Groepsgebiedraad en Andere 1959 (3) SA 651 (A) at 660C-663G. The 'verslag aa......
  • Request a trial to view additional results
12 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT