Nell v Nell

JurisdictionSouth Africa
JudgeLe Roux Wn R
Judgment Date03 March 1989
CourtTransvaal Provincial Division
Hearing Date03 March 1989
Citation1990 (3) SA 889 (T)

Le Roux Wn R:

In hierdie aansoek verlang die applikant die volgende regshulp soos uiteengesit in sy kennisgewing A van mosie:

'1.

Dat die respondent gelas word om binne sewe dae vanaf datum van hierdie bevel haar te onderwerp aan vaderskaptoetse ten einde te bepaal wie die biologiese en natuurlike vader is van die minderjarige kind gebore uit die huwelik tussen die partye. B

2.

Dat respondente gelas word om, sodra die nodige reëlings met die Suid-Afrikaanse Instituut vir Mediese Navorsing, h/v Hospitaal en De Kortestrate, Johannesburg, getref is, sodanige reëlings na te kom om aldus sodanige toetse te ondergaan.

3.

Dat respondente gelas word om tydens sodanige ondersoek haar C identiteitsboekie beskikbaar te stel.

4.

Koste.

5.

Alternatiewe regshulp.'

Ofskoon die aansoek op die stukke bestrede is, was daar geen verskyning in hierdie Hof namens die respondente nie. Die relevante D feite is kortliks die volgende. Die respondente het op 8 Desember 1987 'n dagvaarding laat uitreik teen applikant in terme waarvan sy onder andere gevra het vir 'n egskeidingsbevel, beheer en toesig oor 'n minderjarige kind gebore uit die huwelik en onderhoud vir gemelde kind in die bedrag van R150 per maand. Die dagvaarding is opgevolg deur 'n E dringende aansoek waarin sekere regshulp teen applikant toegestaan is, onder andere dat hy verbied is om die respondente aan te rand of met haar in verbinding te tree. 'n Keerdatum was toe vasgestel. Respondente was blykbaar verteenwoordig deur ene Buys, 'n ingeskrewe leerklerk by die prokureursfirma Jordaan en Smit van Potchefstroom.

Samesprekings tussen Buys en applikant se prokureurs het daartoe gelei F dat geen verskyning teen die dagvaarding aangeteken is nie, aangesien 'n skikking in die vooruitsig gestel was. Buys het op 'n stadium met applikant se prokureurs in verbinding getree en meegedeel dat respondente blykbaar angstig was om die aangeleentheid op 'n dringende grondslag te skik. 'n Skikkingsakte is toe inderdaad voorberei wat vir G beide partye aanvaarbaar was. Omrede vaderskap ten aansien van die minderjarige kind te alle tye in geskil was, is die volgende klousule in die skikkingsakte aangebring:

'6.

Die partye onderneem om hulle te onderwerp aan weefseltoetse voor of op 30 Junie 1988 ter bevestiging van verweerder se vaderskap van H die minderjarige kind.'

Buys het applikant se prokureurs meegedeel dat die Hof moontlik onwillig sou wees om die egskeiding toe te staan alvorens alle dispute oor vaderskap opgeklaar is, maar applikant het aangedring daarop dat die klousule in die akte moes bly. Applikant se prokureurs het toe 'n dekkingsbrief saam met die akte na Buys gestuur, die inhoud waarvan ek hier herhaal: I

'Ons heg 'n getekende skikkingsakte hierby aan. Ons hoop dat die egskeiding op die grondslag toegestaan sal word.

Indien die Regter ongelukkig is kan die advokaat dalk argumenteer dat dit juis in belang van die kind is dat die egskeiding toegestaan word, nieteenstaande die weefseltoetse nie, veral na aanleiding van die J dringende aansoek wat geloods was en die beweringe daarin uiteengesit.

Le Roux Wn R

A Geliewe daarop te let dat daar nie voortgegaan moet word met die egskeiding indien daar nie voorsiening is vir die weefseltoetse nie. Enige bevel, al is dit hoe klein, vir onderhoud benadeel ons kliënt geweldig as daar nie ruimte geskep word vir hom om seker te wees oor die vaderskap nie. In so 'n geval moet die saak sine die uitgestel word.

Geliewe ons op hoogte van sake te hou.'

B Wat aan die Hof wat die egskeidingsakte aangehoor het meegedeel is, is nie bekend nie. 'n Egskeidingsbevel is toegestaan met inlywing van die skikkingsakte, maar met uitsluiting van die gewraakte klousule. Die Hof was blykbaar nie bereid om 'n bevel te maak dat die partye hulle moes onderwerp aan weefseltoetse nie.

C Sonder dat applikant bewus was van wat by die Hof plaasgevind het is stappe toe geneem om die toetse te finaliseer. 'n Skrywe gedateer 12 Januarie 1988 is aan respondente se prokureurs gestuur en die skrywe, vir sover dit relevant is, lui soos volg:

'Ons bevestig u inligting dat bogemelde egskeiding op 8 Januarie 1988 toegestaan is.

Ons het met die SA Instituut vir Mediese Navorsing in verbinding D getree oor die vaderskaptoetse. Ons kliënt voorsien ons eersdaags van 'n tjek wat ons in staat sal stel om 'n afspraak te maak vir die vaderskaptoetse.

Geliewe ons mee te deel op welke datum gedurende Maart of April dit vir u kliënt geleë sal wees om verlof te...

To continue reading

Request your trial
12 practice notes
  • Cape Town City and Others v Kotzé
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Minister ofJustice and Others 1999 (1) SA 6 (CC) (1998 (2) SACR 556; 1998 (12)BCLR 1517; [1998] ZACC 15): referred toNell v Nell 1990 (3) SA 889 (T): referred toPotgieter v Road Accident Fund ECP 2416/05: referred toS v Huma and Another 1996 (1) SA 232 (W) (1995 (2) SACR 411): referredtoS......
  • Krygkor Pensioenfonds v Smith
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Seetal v Pravitha and Another NO 1983 (3) SA 827 (D) op 832B, 832G-833E, 861E-G; S v Absalom 1989 (3) SA 154 (A) op 164A; Nell v Nell 1990 (3) SA 889 (T) op 895G-H, 897A-B; Spies v Vorster 1910 NPD 205 op 216; Messina Brothers, Coles and Searle v Hansen and Schrader Ltd 1911 CPD 781 op 786,......
  • S v Moller
    • South Africa
    • Invalid date
    ...het deur sy appèl op aanklag 3 te handhaaf. Die Prokureur-generaal se J appèl met betrekking tot hierdie aanklag moet dus slaag. 1990 (3) SA p889 E M Grosskopf A Ten slotte is daar voor ons betoog dat die applikant se vonnis op appèl verminder behoort te word. In hierdie opsig is dieselfde ......
  • Misattributed Paternity: Should There be a Right to Reimbursement of Maintenance Erroneously Paid?
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...into account ”13 See, for example, Se etal v Pravitha 1983 3 SA 827 (D); M v R 1989 1 SA 416 (O); O v O 1992 4 SA 137 (C); Nell v Nell 1990 3 SA 889 (T); S v L 1992 3 SA 713 (E) and D v K 1997 2 BCLR 209 ( N)14 2010 6 SA 338 (SCA)15 341B para 12586 STELL LR 2012 3 © Juta and Company (Pty) w......
  • Request a trial to view additional results
9 cases
  • Cape Town City and Others v Kotzé
    • South Africa
    • Invalid date
    ... ... and Another v Minister ofJustice and Others 1999 (1) SA 6 (CC) (1998 (2) SACR 556; 1998 (12)BCLR 1517; [1998] ZACC 15): referred toNell v Nell 1990 (3) SA 889 (T): referred toPotgieter v Road Accident Fund ECP 2416/05: referred toS v Huma and Another 1996 (1) SA 232 (W) (1995 (2) SACR 411): ... ...
  • Krygkor Pensioenfonds v Smith
    • South Africa
    • Invalid date
    ...Seetal v Pravitha and Another NO 1983 (3) SA 827 (D) op 832B, 832G-833E, 861E-G; S v Absalom 1989 (3) SA 154 (A) op 164A; Nell v Nell 1990 (3) SA 889 (T) op 895G-H, 897A-B; Spies v Vorster 1910 NPD 205 op 216; Messina Brothers, Coles and Searle v Hansen and Schrader Ltd 1911 CPD 781 op 786,......
  • S v Moller
    • South Africa
    • Invalid date
    ...het deur sy appèl op aanklag 3 te handhaaf. Die Prokureur-generaal se J appèl met betrekking tot hierdie aanklag moet dus slaag. 1990 (3) SA p889 E M Grosskopf A Ten slotte is daar voor ons betoog dat die applikant se vonnis op appèl verminder behoort te word. In hierdie opsig is dieselfde ......
  • S v L
    • South Africa
    • Invalid date
    ...to be drawn therefrom, should in my view be properly proved in each specific case. A similar view was adopted in Nell v Nell 1990 (3) SA 889 (T), where, at 894F-I Le Roux AJ stated: D 'Op die stukke voor my is daar geen aanduiding oor wat hierdie sogenaamde weefseltoetse behels nie. Ek weet......
  • Request a trial to view additional results
3 books & journal articles
  • Misattributed Paternity: Should There be a Right to Reimbursement of Maintenance Erroneously Paid?
    • South Africa
    • Stellenbosch Law Review No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...into account ”13 See, for example, Se etal v Pravitha 1983 3 SA 827 (D); M v R 1989 1 SA 416 (O); O v O 1992 4 SA 137 (C); Nell v Nell 1990 3 SA 889 (T); S v L 1992 3 SA 713 (E) and D v K 1997 2 BCLR 209 ( N)14 2010 6 SA 338 (SCA)15 341B para 12586 STELL LR 2012 3 © Juta and Company (Pty) w......
  • Neonatal circumcision - violation of children's rights or public health necessity?
    • South Africa
    • South African Journal of Bioethics and Law No. 4-1, June 2011
    • 1 June 2011
    ...73. Fletcher v Fletcher 1948 (1) SA 130 (A).74. Seetal v Pravitha 1983 (3) SA 827 (D).75. M v R 1989 (1) SA 416 (O).76. Nell v Nell 1990 (3) SA 889 (T).77. Clark B. My right to refuse or consent: The meaning of consent in relation to children and medical treatment. Tydskrif vir Hedendaagse ......
  • ‘Psychological’ assault: The crime of assault revisited
    • South Africa
    • South African Criminal Law Journal No. , August 2019
    • 16 August 2019
    ...in the English criminal law decision of R v Ireland R v Burstow supra (n5) at 231-232 and discussed in para [4].27 See Nell v Nell 1990 (3) SA 889 (T) 895 at 896, Neethling, Potgieter & Visser op cit (n14) 83 and n3.28 1993 (3) SA 131 (A) at 145I-J. 29 Neethling, Potgieter & Visser op cit (......

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT