Nataniël kom gesels in Somerset-Wes

Published date17 April 2024
Publication titleBolander
Die goeie nuus is dat hierdie optrede gedurende die oggend, plaasvind sodat senior teatergangers en ondersteuners (en Nataniël aanhangers!) wat nie graag in die aand ry nie, met groter gemak die optrede kan bywoon

Nataniël Gesels gaan ’n uitsonderlike konsert wees met net Nataniël op die verhoog.

Wat ook uniek is, is dat gaste wat nog altyd vir Nataniël iets wou vra (enigiets!) dit nou kan doen: vrae word vooraf deur die gaste in ’n houer geplaas en Nataniël antwoord vanaf die verhoog, vreesloos en kaalvuis.

Daar is ook ’n opwip Kaalkopwinkel met boeke, keramiek, geskenke, kerse en kombuisolies.

Die tema van sy gesels is...

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT