De Kock v Jacobson and Another
Jurisdiction | South Africa |
Judge | Labe J |
Judgment Date | 17 August 1998 |
Citation | 1999 (4) SA 346 (W) |
Docket Number | 97/18123 |
Hearing Date | 11 June 1998 |
Counsel | W L Wepener SC (with him J W Steyn) for the applicant. B H Swart for the respondents. |
Court | Witwatersrand Local Division |
Labe J:
This application came before me in the form of a stated case in terms of Rule 33 of the Uniform Rules of Court. The stated case was embodied in a document reading as follows: J
Labe J
'Ooreengekome Feite A
Die applikant en die tweede respondent (''die partye'') was voorheen met mekaar getroud binne gemeenskap van goedere.
Die partye is van mekaar geskei en is 'n egskeidingsbevel verleen op 22 Mei 1997 met inlywing van 'n skikkingsooreenkoms.
Ten tye van die egskeiding was die applikant alreeds met B pensioen sedert 31 Julie 1996 en:
was hy geregtig op 'n maandelikse pensioen wat hy maandeliks ontvang het en steeds sal ontvang tot en met sy dood; en
was hy geregtig op betaling van 'n een-derde kommutasie bedrag lompsom in die bedrag van R457 986,21 (na belasting). C
By ooreenkoms tussen die partye het die SASOL Pensioenfonds uitbetaling van die bedrag vermeld in para 3.2 hierbo teruggehou hangende afhandeling van die egskeidingsgeding.
Die geskil tussen die partye
Die tweede respondent beweer dat die applikant se D maandelikse pensioenbetaling 'n boedelbate is wat vatbaar is vir verdeling.
Die applikant beweer dat sy maandelikse pensioenbetaling nie 'n boedelbate is wat vatbaar is vir verdeling nie.
Die regsvraag vir beregting
Die agbare Hof word versoek om te bepaal of die applikant E se reg op maandelikse pensioenbetalings betaalbaar aan die applikant in terme van die bepalings van die reëls van die SASOL Pensioenfonds 'n boedelbate is wat vatbaar is vir verdeling met inagneming van die bepalings van die skikkingsooreenkoms, die relevante bepalings van die Egskeidingswet 70 van 1979 en die gemelde reëls van die SASOL Pensioenfonds.
Dokumentasie F
Die agbare Hof word versoek om ter bepaling van die bovermelde vraag na die volgende dokumentasie te verwys:
die applikant se funderende eedsverklaring met die G aanhangsels daartoe, hierby aangeheg as aanhangsel A;
die skrywes hierby aangeheg is aanhangsels B, C en D;
die woordomskrywings in reëls 3 en 4 van die SASOL Pensioenfonds hierby aangeheg as aanhangsel E;
para 3 van die voorverhoornotule van die partye tydens H die egskeidingsgeding hierby aangeheg as aanhangsel F;
die relevante bepalings van die Egskeidingswet 70 van 1979, hierby aangeheg as aanhangsel G.'
Clause 4 of the settlement agreement which was made an order of court at the time of the divorce reads as follows:
'4. Die partye kom ooreen dat hulle die dienste van G W I Jacobson sal bekom en dat gemelde G W Jacobson die volgende opdrag sal hê:
om met verwysing na die relevante wetgewing die netto waarde van die verweerder se pensioenbedrag in die SASOL Pensioenfonds te bepaal soos op datum van die egskeiding; J
Labe J
om met verwysing na wat hieronder in klousule 4.3 bepaal A word, te bepaal wat die eiseres se netto belang in die verweerder se pensioen belang by die SASOL Pensioenfonds beloop soos op datum van egskeiding en om te bepaal wat 40% daarvan beloop;
beide partye sal hulle voorlegging binne 'n week aan mnr G W Jacobson voorlê;
die Verweerder is verplig om 'n bedrag gelykstaande aan B 40% van die verweerder se netto pensioenbelang, soos deur G W Jacobson bereken, aan die eiseres te betaal minus:
die bedrag van R19...
To continue reading
Request your trial-
National Union of Metalworkers of South Africa v G M Vincent Metal Section (Pty) Ltd
...375 (T) --'Pension interest' -Meaning of in definition thereof in s 1 ( 1) of Di-vorce Act 70 of 1979. De Kock v Jacobson and Another 1999 (4) SA 346 (W) --'Person' -Meaning of in s 1 of Income Tax Act 58 of 1962-Liquidator of short-term business of insurance company being wound up in terms......
-
ST v CT
...of Home Affairs and Others 2000 (3) SA 936 (CC) (2000 (8) BCLR 837; [2000] ZACC 8): referred to De Kock v Jacobson and Another 1999 (4) SA 346 (W): distinguished Eagle Star Insurance Co Ltd v Willey 1956 (1) SA 330 (A): referred to EH I v SH 2012 (4) SA 164 (SCA): referred to Elesang v PPC ......
-
An argument for necessary amendments to the legislative provisions regulating the sharing of retirement savings upon divorce in South Africa
...their retirement.43See Ndaba v Ndaba 2017 (1) SA 342 (SCA); Chiloane v Chiloane 2007 ZAGPHC 183(7 September 2007); De Kock v Jacobson 1999 (4) SA 346 (W); Elesang v PPC Lime Limited(NC) unreported case no 1076/2006 of 15 December 2006; Eskom Pension and Provident Fundv Krugel 2012 (6) SA 14......
-
ST v CT
...at 1027E – 1028A. [25] NG v SG above n 15 para 16. [26] M v M [2016] ZAGPJHC 387. [27] Id para 3. [28] De Kock v Jacobson and Another 1999 (4) SA 346 (W) at 350G; McIntosh v McIntosh [2011] ZAFSHC 116 paras 19 – 22; Elesang v PPC Lime Ltd and Others 2007 (6) SA 328 (NC) para 20; Kirkland v ......

Elesang v PPC Lime Ltd and Others
...and Another v JALC Holdings (SA) (Pty) Ltd and Another 1991 (4) SA 646 (Tk): dictum at 654G applied De Kock v Jacobson and Another 1999 (4) SA 346 (W): dictum at 349H applied J 2007 (6) SA p330 Ex parte Dean 1946 (1) PH B29 (C): applied A Magewu v Zozo and Others 2004 (4) SA 578 (C) ([2004]......
-
An argument for necessary amendments to the legislative provisions regulating the sharing of retirement savings upon divorce in South Africa
...their retirement.43See Ndaba v Ndaba 2017 (1) SA 342 (SCA); Chiloane v Chiloane 2007 ZAGPHC 183(7 September 2007); De Kock v Jacobson 1999 (4) SA 346 (W); Elesang v PPC Lime Limited(NC) unreported case no 1076/2006 of 15 December 2006; Eskom Pension and Provident Fundv Krugel 2012 (6) SA 14......
-
Wanneer vind artikel 7(7) van die Wet op Egskeiding, 70 van 1979, toepassing? : aantekeninge
...’n pensioenbelang nie. A 7(7) van die Wet het slegs betrekking op’n pensioenbelang en nie pensioenvoordeel nie. (Sien De Kock v Jacobson1999 4 SA 346 (W) 348J-349B, 349F-G, 350G; Sempapalele v Sempapalele311B-D; Government Employees Pension Fund v Naidoo 2006 6 SA 304(HHA) 306A-B; Elesang v......