Income Tax Special Court Case

JurisdictionSouth Africa
JudgeHeher R
Judgment Date30 May 1996
Docket Number10038
CourtTransvaal Income Tax Special Court
Hearing Date29 March 1996
Citation1997 JDR 0013 (TSpCrt)

Heher R:

Hierdie is 'n appèl teen gewysigde aanslae van normale belasting vir die jare van aanslag geeindig die laaste dae van Februarie 1987, 1988, 1989 en 1990 en teen 'n oorspronklike aanslag van normale belasting vir die jaar geeindig 28 Februarie 1991.

Die Appellant is 'n boer van beroep wet op die pleas " A ", Kaapmuiden, in die distrik van B, provinsie van Mpumulanga, woonagtig is.

Vir die jare van aansiag geeindig die laaste dae van Februarie 1987, 1988, 1989, 1990 en 1991 het die Appellant opgawes van sy inkomste ingedien, gestaaf deur finansiële state tot op daardie datums saamgestel. In daardie opgawes het die Appellant sy inkomste soos volg aangetoon:

1997 JDR 0013 p2

Heher R


Jaar van aanslag gedindig 28 Februarie 1987

Nul

Jaar van aanslag geeindig 29 Februarie 1988 Direkteursvergoeding

R10 000

Jaar van aanslag geeindig 28 Februarie 1989 Direkteursvergoeding

R10 000

Jaar van aanslag geeindig 28 Februarie 1990 Direkteursvergoeding

R10 000

Jaar van aanslag geeindig 28 Februarie 1931 Direkteursvergoeding

R10 000

Huurgelde (verlies)

R19 169


Die direkteursvergoeding is van 'n maatskappy by name C (Edms) Bpk ontvang, ( "die maatskappy") welke maatskappy se hoofbesisneid uit boerdery in die distrik van B bestaan het en ten opsigte waarvan dear 'n leningsrekening ten gunste van die Appellant in die boeke van die maatskappy geopen is waarop geen rente betaalbaar was nie.

By die vasstelling van die Appellant se aanspreeklikheid vir normale belasting vir die jare van aanslag in geskil, het die Kommissaris van Binnelandse Inkomste ('idle Kommissaris") aanslae op die Appellant soos volg gehef-

1997 JDR 0013 p3

Heher R


JAAR VAN AANSLAG GEËlNDIG 28 FEBRUARIE 1987

(i)

Raming ingevolge artikel 78(1) van die Inkomstebelastingwet, 1962 ("die Wet") synde Appellant se deel van die inkomste uit D

R30 000

(ii)

Gedeelte van byvoordeel uit rentevrye lening vanaf C (Edms) Bpk

R10 000

Gewysigde Belasbare Inkomste

R40 000

Netto Normale Belasting daarop

R 9 794-50

Addisionele Belasting

R 17 400-00

Totaal

R27 194-50

JAAR VAN AANSLAG GEËlNDIG 29 FEBRUARIE 1988

(i)

Direkteursvergoeding

R10 000

(ii)

Byvoordeel uit rentevrye lening vanaf C (Edms) Bpk

R31 507

Gewysigde Belasbare Inkomste

R41 507

Netto Normale Belasting daarop

R10 042-94

Addisionele Belasting vir laat indiening van opgawe

R19 600-00

Totaal

R29 642-94


1997 JDR 0013 p4

Heher R


JAAR VAN AANSLAG GEËlNDIG 28 FEBRUARIE 1989

(i)

Direkteursvergoeding

R10 000

(ii)

Byvoordeel uit rentevrye lening vanaf C (Edms) Bpk

R46 626

Gewysigde Belasbare Inkomste

R56 626

Netto Normale Belasting daarop

R15 742-92

Addisionele Belasting vir laat indiening van opgawe

R31 600-00

Totaal

R47 600-92

JAAR VAN AANSLAG GEËlNDIG 28 FEBRUARIE 1990

(I)

Direkteursvergoeding

R10 000

(II)

Byvoorbeeld uit rentevrye lening vanaf C (Edms) Bpk

R67 289

Gewysigde Belasbare Inkomste

R77 289

Netto Normale Belasting daarop

R24 517-16

Addisionele Belasting

R49 000-00

Totaal

R73 517-16


1997 JDR 0013 p5

Heher R


JAAR VAN AANSLAG GEËlNDIG 28 FEBRUARIE 1991

(i)

Direkteursvergoeding

R10 000

(ii)

Byvoordeel uit rentevrye lening vanat C (Edms) Bpk

R42 563

(iii)

Byvoordeel uit huisvesting

R 8 410

(Iv)

Byvoordeel uit gebruik van motor voertuig

R 4 046 R55 019

Belasbare Inkomste

R65 019

Netto Belasting daarop

R17 207-98


Teen daardie aanslae is namens die Appellant beswaar aangeteken op gronde daarvan, kortliks-

(1)

ten opsigte van die gewysigde aanslae vir die jaar van aanslag geëindig 28 Februarie 1987, het D nooit enige inkomste aan die Appellant betaal nie en as lid van daardie Beslote Korporasie het die Appellant nooit enige staat goedgekeur wet inkomste aan hom verklaar het nie;

(2)

ten opsigte van die aanslae ingevolae wearvan sekere byvoordele uit 'n rentevrye lening ontstaan het as gevolg van betalings van

lewensversekeringspremies deur die maatskappy namens die appellant gedoen is die betrokke lewenspolisse uitgeneem as sekuriteit vir genoemde maatskappy se oortrokke bankrekening.

Daardie beswaar is deur die Kommissaris verwerp waarop die Appeliant 'n kennisgewing van ppel teen sodanige verwerping ingedien het kragtens artikel 81(1) van die Wet.

Na aanleiding van 'n voorverhoorkonferensie, gehou op 15 Maert i996, is die volgende ooreenkoms tussen die partye bereik-

(i)

Dat die be'asbaarheid van die bedrag van R30 000 in die 1987 jaar deur die Kommissaris laat vaar is. Hierdie is die bedrag we. die Ontvanger van Inkomste, Nelspruit, bygevoeg het by die Appellant se belasbare inkomste as synde 'n toevalling te gewees het vanaf D. Inteendeel het D 'n bedryfsverlies gely.

(ii)

Dat die bedrae ten aansien van die addisionele belasting vir die laat indiening ven die opgawes, buitensporig hoog is, en deur die Kommissaris laat vaar word.

1997 JDR 0013 p7

Heher R

(iii)

Dat die enigste geskilpunt sal wees of die rentevrye lening vanaf die maatskappy 'n voordeel is wet in die hande van die Appeliant belasbaar is 21 den nie.

Namens die Appellant het hy self getuig sower as sy ouditeur, mnr E. Die Appellant het klaarblyklik besonder min kennis van sy eie finansiële handelings gedra, en ewe min ten opsigte van die maatskappy s'n. Din ouditeur het eers gemoeid geraak met die Appellant se sake in 1993. Hy het probeer om homself op hoogte te bring met die geskiedenis deur midde. van raadpleging van die finansiele state wet deur sy voorgangers opgestel is, mear kon per slot van sake min inligting bydra. Ons het desnieteenstaande geen rede gehad om die geloofwaardigheid van die getuies in twyfel te trek nie.

Geen getuienis is namens die Kommissaris aangebied nie. Aan die einde van die saak was ons in staat om die volgende feitebevindings te maak, (wet inderdaad onbetwis was).

1. Appellant was ter alle wesenlike tye 'n direkteur van die maatskappy en het direkteursvergoeding daarvoor ontvang.

2. Die alleenaandeelhouerin die maatskapppy was F Trust.

1997 JDR 0013 p8

Heher R

3. As gevolg, onder andere, van droogte het die plaasboerdery wet die maatskapppy gevoer het moeilike tye gedurende die laaste dekade beleef.

4. Om 'n bestaan te voer was dit vir die maatskappy noodsaaklik om finansiering te bekom. Gedurende die betrokke jare het die oortrokke rekening gewissel. Op 28 Februarie 1987 het dit op R948 36300 gestaan. Op 28 Februarie 1991 was die syfer R1 018 758-00.

5. Gesien die maatskappy se benarde toestand het sy bankiers vereis dat 'n waarborg deur die Apppellant daargestel moes word, voordat die reedsbestaande oortrokke kredietTasiliteit uitgebrei kon word.

6. Appellant was bereid om 'n persoonlike waarborg te verskaf, maar dit aileen was ook nie vir die bank bevredigend nie, tensy hy in staat sou wees om sy waarborg na te kom. Die bank was bereid om versekeringspolisse as ondersteuning vir die waarborg te aanvaar.

7. Om aan die bank se vereistes van tyd tot tyd te voidoen, het die Appellant dus versekeringspolisse oor sy eie lewe uitgeneem en die polisse aan die bank gesedeer.

1997 JDR 0013 p9

Heher R

8. Appellant was nie self in stsat om die premies op die polisse te betaal nie. Derhalwe het die maatskappy die premies voorgeskiet en die Appellant se bestaande leningsrekening met die bedrae daarvan rentevry gedebiteer.

9. Die bedrae van die versekeringspremies wet jaarliks teen die...

To continue reading

Request your trial

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT