Havenga v Parker

JudgeVan Dijkhorst R
Judgment Date26 February 1993
Citation1993 (3) SA 724 (T)
Hearing Date26 February 1993
CourtTransvaal Provincial Division

Van, Dijkhorst R.:

Dit is 'n eis om skadevergoeding voortvloeiend uit 'n skietvoorval waartydens die eiser aan sy linkerbeen verwond is. Hy is deur sy destydse verloofde wederregtelik en opsetlik met 'n .38 rewolwer geskiet. Die verweerderes verdedig nie die saak nie en dit is 'n aansoek om vonnis by verstek.

D Ten einde sy skade te bewys is, onder andere, die deskundige getuienis van 'n ortopeed, dr Birrell, nodig. Oorwegings van koste en ongerief het die eiser se advokaat genoop om die getuienis by wyse van beëdigde verklaring voor te lê. Dit is egter gebruiklik in hierdie Afdeling dat deskundige getuienis van hierdie aard, en ook in ander gevalle soos die E bewys van waardeverlies van of skade aan voertuie voortvloeiend uit motorbotsings, viva voce voorgelê word.

Die vraag wat dus eers beantwoord moet word, is of dit 'n geval is waar daar afgewyk kan word van die bestaande praktyk en of dit wenslik is. Reël 31(2)(a) van die Eenvormige Hofreëls bepaal dat in 'n geval van 'n ander F eis as 'n eis vir skuld of ander likwiede eis, vonnis gegee kan word by verstek na die aanhoor van getuienis.

Reël 38(2) bepaal dat getuies by 'n verhoor viva voce ondervra word, maar dat 'n Hof te eniger tyd as daar voldoende rede voor bestaan, kan beveel dat al die getuienis óf 'n deel daarvan by wyse van beëdigde verklaring gelewer word, óf dat 'n beëdigde verklaring van 'n getuie by G die verhoor voorgelees word, met sodanige voorbehoude as wat die Hof goedvind.

Letterlik beskou omvat die woorde 'na die aanhoor van getuienis' (Engels - 'after hearing evidence') in Reël 31(2)(a) nie ook die deurlees van voorgelegde eedsverklarings nie. Daar is egter geen rede om in hierdie H verband 'n onderskeid te tref tussen 'n verstekvonnis en 'n gewone bestrede verhoor nie. Eersgenoemde is bloot 'n onbestrede verhoor. Die bepalings van Reël 31(2)(a) is dus gekwalifiseer deur die voorbehoud in Reël 38(2) wat voorlegging van getuienis by wyse van eedsverklaring magtig.

Die vraag wat ek moet beantwoord het in hierdie Afdeling ter sprake I gekom in New Zealand Insurance Co Ltd v Du Toit 1965 (4) SA 136 (T). In dié saak het Bekker R dié tipe getuienis toegelaat, alhoewel die belese Regter huiwerig was om dit as algemene praktyk te erken. Hy beperk dit soos volg op 137B-D:

'At the hearing of this matter counsel sought leave to prove the amount of damages by tendering an affidavit of Dr Wolfowitz which sets out the J nature of the

Van Dijkhorst R

...

To continue reading

Request your trial
6 practice notes
  • Mkhize v Lourens and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...at 370F - H applied Glaston House (Pty) Ltd v Inag (Pty) Ltd 1977 (2) SA 846 (A): dicta at 868B - 869D applied B Havenga v Parker 1993 (3) SA 724 (T): considered Holmdene Brickworks (Pty) Ltd v Roberts Construction Co Ltd 1977 (3) SA 670 (A): applied Knight v Trollip 1948 (3) SA 1009 (D): d......
  • Mkhize v Lourens and Another
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 6 de dezembro de 2002
    ...his evidence was of no value and did not advance the plaintiff's case. He sought reliance for the proposition on Havenga v Parker 1993 (3) SA 724 (T) at 726H - J and S v Ndaba 1981 (3) SA 782 (N). B It is an established practice in our law that the opinion of a witness is regarded as being ......
  • Madibeng Local Municipality v Public Investment Corporation Ltd
    • South Africa
    • Invalid date
    ...v Terra Graphics (Pty) Ltd and Another 2016 (3) SA 130 (SCA) ([2015] ZASCA 116): dicta in paras [17] – [18] applied Havenga v Parker 1993 (3) SA 724 (T): New C Zealand Insurance Co Ltd v Du Toit 1965 (4) SA 136 (T): applied S v Makwanyane and Another 1995 (3) SA 391 (CC) (1995 (2) SACR 1; 1......
  • Nedbank Ltd v Fraser and Another and Four Other Cases
    • South Africa
    • South Gauteng High Court, Johannesburg
    • 4 de maio de 2011
    ...to permit the court to receive evidence on affidavit — New Zealand Insurance Co Ltd v Du Toit 1965 (4) SA 136 (T); B Havenga v Parker 1993 (3) SA 724 (T). Rule 31(5) permits the registrar to request and receive written and oral submissions. Accordingly, there is scope in the procedure for d......
  • Request a trial to view additional results
6 cases

VLEX uses login cookies to provide you with a better browsing experience. If you click on 'Accept' or continue browsing this site we consider that you accept our cookie policy. ACCEPT